Nóg ‘n SA-kampioen! Veels geluk DJ Liebenberg met jou 1ste plek in die gewigstoot met ‘n afstand van 19,09m tydens die SA-kampioenskappe!
DJ is ook 4de in SA met die diskus nadat hy ‘n persoonlike beste van 51,64m gegooi het!
“Ons is trots op jou @dj12of13”