)

Medalje-oes op SA’s seldsame prestasie by OMS

Dit is ’n hele klompie jaar sedert atlete van Hoër Meisieskool Oranje met twee goue-, twee silwer- en twee bronsmeldajes in hulle sakke van die nasionale kampioenskappe teruggekeer het.

Op die Nasionale o.16-, o.18- en o.20-atletiekkampioenskappe in die Paarl het Johani van Tonder (driesprong) en Marilet Blom (300m-hekkies) eerste plekke behaal. Johani was vierde in die verspring. Sy was ook in 2019 die Suid-Afrikaanse kampioen in driesprong (vir o.15’s).

Germarie Spershott (400m-hekkies) en Carlé Stockenström (800m) het silwermedaljes verower. Germarie en Roline Louw was lede van die Vrystaatse 400m-aflosspan vir o.18 meisies wat derde oor die eindstreep is.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal