Grey Kollege leerders presteer by Laser run kampioenskappe
Hanru Krause en Botha Barnard van Grey Kollege in Bloemfontein, het die afgelope naweek aan die o/17 SA Laser run kampioenskappe deelgeneem en uitstekend presteer! Hanru het ‘n tweede plek…
Hoër Meisieskool Oranje leerder Dubbele SA Multisport-wenner
Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein het ’n dubbele nasionale kampioen in die 15-jarige Danielle Joubert. Nadat sy Saterdag die tetrathlon-titel vir o.17’s in Somerset-Wes gebuit het, het sy dit Sondag…
18 Atlete van Hoërskool Fichardtpark ingesluit in Vrystaat ASA atletiekspan
Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein is baie trots op hul 18 atlete wat ingesluit is in die Vrystaat ASA atletiekspan wat vanaf 8 – 11 April aan die ASA atletiekkampioenskappe in…
Afrikaanse Hoërskool Kroonstad onderwysers presteer
Rooies is bevoorreg om gedurende die “Well Done Function” vir Matriekuitslae van 2020 (aangebied deur die Departement van Onderwys), 4 personeellede te hê wat as Toppresteerders in hul onderskeie vakke…
Grey Kollege maak BL verteenwoordigers bekend
Grey Kollege het bekend gemaak dat die volgende persone verkies is tot die skool se Beheerliggaam: Ouers: Martelise Bester, Floris Botha, Marné du Plooy, Stephen Gooch, GF Heyns, Johann Loots,…
Hoër Meisieskool Oranje leerder nr. 1-posisie op Tennis SA se ranglys vir o.14-spelers
Donna le Roux, 13-jarige tennisspeler van Hoër Meisieskool Oranje, bevind haarself in die nr. 1-posisie op Tennis Suid-Afrika se ranglys vir o.14-spelers. Sy het vroeër vandeesmaand die eerste keer tot…
Hoërskool Witteberg ruiters presteer by Western Mounted Games
Gedurende 20 en 21 Maart se vier en vyf kwalifiserende rondtes wat gehou is in Bethlehem het Mieke du Plooy en Mignon Thomas van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, baie goed…
Hoërskool Fichardtpark open Klein Teater met “Macbeth”
Foto links: Adriaan Howell as Malcolm (links), Viané Brink as Donalbain (middel) en Sithe Mazaleni as Duncan (regs) Foto Regs: Elé Theart as Lady Macbeth (links) en Asher Ward as…
Primêre Skool Jordania leerder skitter in Muurbal
Joël Rix van Primêre Skool Jordania in Bethlehem het aan die Bloemfontein Ope Muurbal deelgeneem. Hy het puik gevaar en kwalifiseer om aan die SA IPT deel te neem. Joël…
Welkom Volkskool help die Sweethearts Wheelchair Foundation
Tops & Tags for Kri-Shy is so opgewonde om aan te kondig dat ons eerste vrag vol proppies en broodknippies weg is op 19 Maart na die Sweethearts Wheelchair Foundation.…
BHVS leerder wen Grand Prix Tennistoernooi
Anke Heyns van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die naweek van 19 Maart die o/16 Oos-Londen Grand Prix Tennistoernooi gewen . Trekkertrots!!
Grey Kollege leerder 4de op die IAAF o/20 wêreldranglys vir gewigstoot
Grey Kollege, Bloemfontein, is uiters trots op DJ Liebenberg (o/18) wat tans 4de op die IAAF o/20 wêreldranglys vir gewigstoot is! Sy nuutste prestasies sluit die volgende in: 1ste plek…
BHVS swemmers presteer by Nationals Level 3 in Sasolburg
Foto’s vlnr: Stephan Naudé en Kennith Outram Stephan Naude en Kennith Outram van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het gedurende die naweek van 19 Maart deelgeneem aan Nationals Level 3 Swempampioenskappe in…
BVHS leerder presteer by S. A. Nasionale Ope water swemkampioenskappe
Robbie Hattingh van BVHS het deelgeneem aan die S. A. Nasionale Ope-water Swemkampioenskappe 2021, te Jeffreysbaai. hy het die 5 kilometer in 1:10:21 afgelê. Baie geluk, Robbie. Trekkertrots! Foto verskaf
Hoërskool Witteberg leerder presteer in swem
Zané Engelbrecht van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het die afgelope naweek aan die Nasionale Vlak 3 Swem Gala in Sasolburg deelgeneem en die volgende prestasies ingepalm: 100m Borslag -Brons, 50m…
Willem Postma Primêre Skool atlete presteer
Baie geluk aan die atlete van Willem Postma wat die naweek aan die laerskole Liga byeenkoms te Mangaung stadion deelgeneem en ongelooflik goed presteer het. Altesaam ses 1ste plekke, ses…
Hoërskool Witteberg atleet nr 1 in Suid-Afrika
Leozé Lottering, ‘n graad agt leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is tans die nommer 1 spiesgooier in Suid-Afrika vir dogters 14 jaar. Hierdie prestasie kom Leozé toe na afloop…
BHVS stuur meeste atlete na SA’s in Vrystaat
Foto voor vlnr: Juan Duminy, Celri Botha, Juhin Muller, Carise van Rooyen, Ilne le Roux, Theanette Jonck 2de ry: Marjulyn Myburgh, Karli van Niekerk, Cayla Scheepers, Marile Jonck, Susan Bender,…
Hoër Meisieskool Oranje leerders presteer in swem
Zané Snyman van Hoër Meisieskool Oranje het ’n puik vlak 3 interprovinsiale gala agter die rug waarin sy sewe keer eerste aan die muur geraak het. Sy was ook in…
Primêre Skool Willem Postma Gr 2’s leer van 2D en 3D
Primêre Skool Willem Postma van Bloemfontein se graad 2 leerders het Vrydag geleer van 3D en 4D. Baie dankie aan hul Juffrouens wat hulle op so lekker manier leer!
Primêre Skool Willem Postma swemmers presteer
Geen keer aan hierdie vyf Possies nie! Philip le Roux, Kate-Lynn de Jager, Marné van Rensburg, Reagan Barnard, Lili Annandale en Danielle Grobler het almal by die Vlak 3 Nasionale…
Primêre Skool Jordania is gerat om tegnologie suksesvol in te span
-Dr. André Smith By die Primêre Skool Jordania in Bethlehem, poog ons om altyd aan die voorpunt van sake te wees. Ons het nog altyd daarin geslaag om op hoogte…
Vyftien Wittebergers in Vrystaat Atletiekspan
Voor vlnr: Cara Cilliers, Noelle Petitt, Leoze Lottering, Laura Shepherd, Anuschka Janse van Rensburg, Amy Kotzé, Elry Flores, Ella Steynberg, Jané de Villiers , Andrea Steynberg Agter vlnr: Ernst Mienie,…
Hoër Meisieskool Oranjeskitter by VS-Atletiekbyeenkoms
Hoër Meisieskool Oranje se atlete het verlede naweek op die Vrystaat-atletiekkampioenskappe vir 8 goue medaljes, 8 silwer en 7 brons gesorg. Marliet Blom het eerste geëindig in sowel die 90m-hekkies…
Grey College – the hockey boys are back
The boys are back! Wonderful to see them in action on the astro turf again! More than 170 boys played in the u14, u16 and u18 trials and showed some…
Hoërskool Sentraal Top 20-Skool
Baie geluk aan Hoërskool Sentraal, Bloemfontein met die eretoekenning as ‘n Top 20-skool. Die toekenning is vir uitsonderlike prestasie vir die aantal onderskeidings per kandidate in die Nasionale Sertifikaat Eksamen.…
Welkom Volkskool onderwyser Onder-voorsitter van Junior Krieketbestuur
Baie geluk aan Mnr. Henrico van Rooyen van Welkom Volkskool wat verkies is tot Onder-voorsitter van die Lejweleputswa Junior Krieketbestuur.
BHVS gaan #OnsSalSelf!
Foto vlnr: Mnr G H Coetzee(skoolhoof), Jan-Dirk Heyns (beheerliggaam) en Muller Janse van Rensburg (beheerliggaam) Bethlehem Voortrekker Hoërskool het pas laat weet dat hulle gaan #OnsSalSelf! Die slaggatpad reg voor…
Bethlehem Voortrekker Hoërskool hou byeenkoms
Die Johan Blignaut Voortrekkerkommando van BVHS het hul eerste byeenkoms van die jaar gehou. Die kinders het dit baie geniet met waterkaskenades en lekker worsbroodjies wat aan die orde van…
Music is in the air at Grey College Primary School
Music is in the air at Grey College Primary School. All protocols are in place!Die seuns is opgewonde nadat grendeltyd verlede jaar veroorsaak het dat geen musiek kon plaasvind nie.…
Primêre Skool Universitas – Tjokkie van die week
Foto bo Voor vlnr: Kihan Brits (Gr. 1) en Liané Heckroodt (Gr. 1) Agter vlnr: Suné van Tonder (Gr. 2), Wian Pieters (Gr. 2), Kaylie Kruger (Gr. 3) en Ruan…
Hoërskool Fichardtpark Fees van Gees
Fichies se Fees van Gees is in volle swang en ding raak baie interresant. Die Wolves het van die kaiings uit die vuur gekrap om die Wicked Warriors te wen.…
Welkom Gymnasium “Overall top performing school” for Lejweleputswa 2020!
Foto vlnr: Marien Bezuidenhout( Wisk), Sarah v Schoor( Wisk), René Erwee Fis. Wet), Jana Carr ( Fis. Wet), Johan Slabbert (hoof + Fis. Wet), Me.PP Zonke( District Director), Alida v…
Hoërskool Kroonstad – Veeplaas skoleprojek
Die Veeplaas skoleprojek het in 2016 ontstaan. Die projek het ten doel gehad om die jeug (skole) blootstelling te gee aan die landboubedryf en genootskappe die geleentheid te gee om…
Hoërskool Hennenman ontvang goue toekenning
Agter v.l.n.r.: mnr. C. Schlebusch (Landboutegnologie), mnr. A. van Niekerk (Toerisme), mev. E. Oosthuizen (Rekeningkunde) en mev. E. Myburgh (RTT). Voor v.l.n.r.: mev. A. Bester (Wiskundige Geletterdheid) en mev. B.…
Grey College Primary oud-onderwyser skenk klavier
‘n Oud Grey onderwyser, mnr Frans Wessels, het ‘n klavier aan die Primêre skool geskenk. Mnr Wessels was vroeër jare ‘n wiskunde onderwyser by Grey Kollege Sekondêr. Sy twee kleinseuns…
Hoërskool Fichardtpark leerders deur na finale rondte van die SA Wiskunde Olimpiade
Foto vlnr: Christiaan Kotzé, Louhen Bergh, Altus Grobbelaar, Michael Cruywagen,Wian Bekker, Elané Bekker en Rochelle Matthee. Baie geluk aan Christiaan Kotzé, Louhen Bergh, Altus Grobbelaar, Michael Cruywagen, Wian Bekker, Elané…
BCC 2021 Leiers verkies
Foto voor vlnr: Milan de Wit, Simonè de Witt, Brian Nakedi en Siphokazi Tshabalala Agter Vlnr: Dr. Frelet de Villiers (begeleidster), Mia Delport en Simon Laubscher en mnr. Werner Stander…
Hoërskool Jim Fouché matriekpresteerders
Foto agter v.l.n.r: Jan-Adriaan Bekker, Wikus Vorster en Elizri Malan Voor v.l.n.r: Anke de Kock, Me. Anso Esterhuizen (Graad 12-Graadhoof 2020) en Ancke Boshoff Afwesig: Corné Beyers, Carike Beylefeld, en…
Graanveld Primary School learners excel in creative writing
Nine learners from Graanveld Primary School in Bethlehem’s creative writing had been published in the third edition of the ‘Cool Creative Kids’, a book filled with literary gems from Free…
Primêre Skool Naudéville Krieket-afrigters presteer
Primêre Skool Naudévile is trots op menere William Goslett,Tommie Doubell en Pottie wat verkies is in verskeie leiersposisies by Lejweleputswa junior krieket. tesourier. Mnr. William Goslett is verkies tot Lejweleputswa…
Willem Postma Primêre Skool Atletiek
Hierdie Possies het op 2 Maart by die ACNW ope Baan en veld byeenkoms in Potchefstroom deelgeneem. Michelle Pienaar was 2de in die 1200m dogters 0/12 met ‘n tyd van…
Grey Kollege Sekondêr leerder skitter in Swem en Lewensredding
Liam Nieuwoudt (gr.8) van Grey Kollege Sekondêr, het uitstekend in swem en lewensredding presteer! Tydens die vlak 2 provinsiale swemkampioenskappe in Bloemfontein (19 tot 21 Februarie), het hy ‘n goue-,…
Hoërskool Witteberg presteer by Lewenswetenskap Olimpiade
Foto lings vlnr: Duan Maritz, Wian Viljoen, Danielle Olivier, Erica Bibbey, Chene Stear en Gustav Hauptfleisch – Foto regs: Catherine Shepherd `n Totaal van 20 Wittebergers het einde 2020 aan…









