)

Twee SA-kampioene vir Grey Kollege

Grey Kollege spog met twee SA-atletiekkampioene na die afgelope ASA nasionale kampioenskappe wat vanaf 8-11 April in die Paarl aangebied is.

Aron Alvarez Aranda (o/18) het goud verower in die skyfwerp (diskus) met ‘n afstand van 63,46m en DJ Liebenberg (o/20) het goud verower in die gewigstoot met ‘n afstand van 19,09m! Hierdie prestasie het ook vir DJ tweede op die wêreldranglys geplaas!

Aron het in die hamergooi ‘n bronsmedalje verower met ‘n afstand van 58,44m, terwyl DJ ‘n vierde plek verower het in die diskus met ‘n persoonlike beste afstand van 51,64.

Foto’s en video verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal