Soné Jacobs van Laerskool Stulting het onlangs aan die Marina Mile by Marina Martinique deelgeneem.
Hierdie 13-jarige leerder van Stulting het ‘n 4de plek in die o/18 ouderdomsgroep behaal en ‘n algehele 7de plek vir die half-myl swem.
Baie geluk, Soné!
Foto verskaf