Villies vier “Funky -sock”
Elke snaakse sokkie vertel ‘n ander storie. Op Vrydag, 4 Junie, het Hoërskool Salomon Senekal van Viljoenskroon hulle beursies en harte oopgemaak ten bate van die dorp se Jeugsorgsentrum. Leerders…
Hoërskool Salomon Senekal knap Tennis- en Netbalbane op
Villies se harte is dankbaar! Netbal en Tennis spelers se harte klop warm. “Ons sê met warm, dankbaar harte baie dankie aan ons beheerliggaam, ouers, besighede en gemeenskap wat die opknapping…
Grey Kollege leerder presteer tydens Laser Run Wêreldkampioenskappe
Uitstekende prestasie tydens die wêreldkampioenskappe, Hanru! Veels geluk aan jou en Lané ook! @krausehanru @oranjemeisieskool #ViveLaGrey #Grey2Gold #Greylaserrun
Hoër Meisieskool Oranje se Mej ML Spies vier 105 vandag
Wense aan juf. ML Spies met verjaardag nr. 105 vandag! Sy was 21 jaar lank die skoolhoof en is een van net twee oorlewende oud-hoofde.
Welkom Gimnasium leerder na Talent Africa finaal
Baie geluk aan Megan Gloy van Welkom Gimnasium. Megan het deelgeneem aan die Talent Africa kompetisie en dring deur na die finaal met 85% vir haar sangitem. Gimmies is trots…
BHVS leerderpresteer in Skaak
Sebastian Piek van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het onlangs aan twee Mangaung Metro Skaaktoernooie deelgeneem. Hy het via ‘n virtuele platform deelgeneem op 28 en 29 Mei en 12 Junie en…
Hoërskool Witteberg Opedag
Aan elke voornemende Witteberger! “Die Top Akademiese Skool in die Streek! Ons staandaard is ons trots! Wat ‘n voorreg om ons unieke manier met jul te kon deel. Thanks for…
Grey College Old Greys selected for Junior Springboks U20 squad
Congratulations to the three Old Greys, George Cronjé (Free State Cheetahs), Jan-Hendrik Wessels (Blue Bulls) and André-Hugo Venter (Western Province), who have been selected for the Junior Springboks U20 squad…
Hoërskool Fichardtpark – Gelukkige Jeugdag
Kinders is geskenke van die Here – Psalm 27:3 #Gelukkigejeugdag #Fichietrots #Jouvoorkeurskool
Welkom Gimnasium leerder deur na Talent Africa finaal
Baie geluk aan Karissa Calitz wat deelgeneem het aan die Talent Africa uitdunrondte in Welkom! Sy is deur na die finaal en sal die Vrystaat verteenwoordig! Jy maak Gimmies trots!
Hoërskool Sentraal leerder presteer in Dans
Donoven Havenga, gr. 11, het 17 tot 21 Mei aan die virtuele kompetisie van Pole/Ierland, Internationale Sterre, deelgeneem. Hy behaal die volgende prestasies: Ballet: tweede plek ‘Modern’: eerste plek Tap:…
Primêre skool Naudéville maak harte bly met kos
Naudies het Maandag, 14 Junie, gewone klere aangetrek. Inruil daarvoor moes hulle blikkies kos , skoonmaakmiddels of tandepasta bring vir Hospice. Die skool is verstom hoeveel harte hulle kan bly…
Primêre Meisieskool Oranje help Liefdadigheid met Pajamadag
Wat is dan nou lekkerder as om met jou pajamas skool toe te gaan? Gister het al die Eendjies met hulle pajamas skool toe gekom! In ruil vir dié lekkerte…
Welkom Volkskool leerder presteer by SANESA Qualifier 3 Perdeskou
Die afgelope naweek (12 en 13 Junie) het Vené Steyn van Welkom Volkskool Perderuiters aan die SANESA “Qualifier 3” perdeskou te Welkom deelgeneem en die volgende plekke behaal: 2de 70cm…
Welkom Volkskool leerder presteer by SANESA Qualifier 3 Perdeskou
Ivanka Erasmus van Welkom Volkskool het op 12 en 13 Junie aan die SANESA Qualifier 3 perdeskou deelgeneem en die volgende plekke behaal: 2de 40cm Show Jumping 1ste 40cm Equitation…
Welkom Volkskool leerder presteer by SANESA Qualifier 3 Perdeskou
Zonika v.d Berg van Welkom Volkskool het op 12 en 13 Junie aan die SANESA Qualifier 3 perdeskou deelgeneem. Sy het die volgende plekke behaal: 1ste 70cm Show Jumping 2…
Hoërskool Solomon Senekal Villie-Breinknoop wenners
V.l.n.r.: Benice van Aswegen, Chané Botes, Dillon Fincham, Simoné du Plessis en Eliske Botha Baie geluk aan die wenners van verlede week (7 tot 11 Junie) se Villie-Breinknoop, Benice van…
Hoërskool Solomon Senekal atlete neem deel aan Landloopkompetisie
‘n Groep landloopatlete van Hoërskool Solomon Senekal het die afgelope naweek in Potchefstroom by Hoër Volkskool aan ‘n strawwe landloopkompetsie deelgeneem. Villies is trots op elk van hierdie atlete wat…
Welkom Volkskool leerder presteer by SANESA Qualifier 3 Perdeskou
Jo-Anne Hardy van Welkom Volkskool het op 12 en 13 Junie aan die SANESA Qualifier 3 perdeskou deelgeneem en die volgende plekke behaal: 2de 50cm Show Jumping 2 Phase 3de…
Welkom Volkskool Leerder skitter by SANESA Qualifier 3 Perdeskou
Kara Taute van Welkom Volkskool het op 12 en 13 Junie aan die SANESA Qualifier 3 perdeskou deelgeneem en die volgende plekke behaal: 1ste 60cm Show Jumping 2 Phase 1…
Welkom Volkskool Leerder presteer by SANESA Qualifier Perdeskou
Tené Martin van Welkom Volkskool het op 12 en 13 Junie aan die SANESA Qualifier 3 perdeskou deelgeneem en die volgende plekke behaal. 1ste Performance Riding, 1ste Working Riding, 4de…
Grey College MTB took part in the Free State Provincial XCO Series
The past weekend the Grey MTB team took part in the second Free State Provincial XCO Series held at Happy Valley in Bloemfontein. The following riders did exceptionally well: Junior…
Pampoenrokfunksie sal Juffrou Roodt altyd bybly
Vandat juf. Lise-Mari Roodt by Oranje se deure ingestap het, het haar glimlag ‘n verskil gemaak en het sy haar lewensleuse van “always be kind” elke dag uitgeleef. Ná ’n…
Hoërskool Fichardtpark Landloop uitslae
Hoërskool Fichardtpark se atlete het op 11 Junie aan die Landloop liga 2 deelgeneem. Uitslae hierbo. Baie geluk ons is trots op julle! Foto’s verskaf
TRIO Bergfiets MTB spog met nuwe klere
Dit is vir die skool ‘n groot voorreg om hul skool se bergfietshemde aan die publiek bekend te stel. Die hemde is deur ‘n plaaslike maatskappy geborg, wat ook betrokke…
Can you save 3 lives?
On World Blood Donor Day, we encourage a small action that could have a deep impact. South African National Blood Service is calling for South Africans to take this quick quiz to…
Primêre Meisieskool Oranje Leerder neem deel aan Wêreldkampioenskap vir dans
OMS se Anneryn Pretorius het Saterdag 12 Junie aan die WTC Disco Dance Smallgroup kwalifiserende ronde vir die Wêreldkampioenskap deelgeneem. Sy behaal ‘n eerste plek saam met haar Disco Girlz…
Primêre Meisieskool Oranje leerder blink uit in Dans
Skylé-Anne Jansen van Rensburg van Primêre Meisieskool Oranje het aan die Central Free State Freestyle Festival deelgeneem en die volgende plekke behaal: o. 9 – Medals Level 1 4de; Beginner…
Hoërskool Sentraal leerder wen Trinity-prys vir beste Houtblaser
Danielle Ceronio van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is die wenner van die Trinity-prys vir beste houtblaser (klarinet en saksofoon) na die onlangse St. Michael’s Kunswedstyd. Sy het 4 A+ en…
Lekker Luister ‘n moet vir alle kinders
Lekker Luister is ’n oudio platform met stories vir kinders. Kinders van alle ouderdomme hou van stories en Lekker Luister is die perfekte storieverteller. Op die webwerf is daar verskeie…
Gary Kirsten’s CoachED Cricket online platform boosts Curro coaches
14 June 2021: For young cricketers, the importance of good coaching cannot be overstated. However, how does one ensure that coaches of cricket teams at school are indeed well equipped…
Primêre Meisieskool Oranje atlete presteer na Laser Run in Egipte
Foto: v.l.n.r. Carine Beukman, Ellé Cloete en Munay Uys Eendjies, Eendjies staan in ‘n ry. Een, twee, drie, vier hardloop en skiet hul verby! Carine Beukman, Ellé Cloete en Munay…
Primêre Meisieskool Oranje leerders presteer in Gimnastiek
Foto: v.l.n.r Leané de Smidt, Letitia de Smidt Geen hoogtes te hoog of balke te smal vir hierdie sussies nie. Leané en Letitia De Smidt het op 12 Junie aan…
Hoër Meisieskool Oranje atlete skitter in Egipte
Die 15-jarige Danielle Joubert van Hoër Meisieskool Oranje het Saterdag tweede geëindig by Laser Run se Wêreldkampioenskappe in Egipte verower. Sy het dit vandag (Maandag) opgevolg met nog ’n silwermedalje…
Hoërskool Sentraal Liefdadigheidsprojek
Ná Hoërskool Sentraal se Verenigde Raad van Leerders se suksesvolle ‘harte wat omgee’-projek fondsinsameling het mnre. Nico J van Rensburg en Johan Coertzen se dag aangebreek. Hulle was bereid om…
Hoërskool Sentraal leerders blink uit in Netbal
Baie geluk aan die volgende netbalspelers van Hoërskool Sentraal wat vir die Mangaung o.19-span gekies is. Die spelers wat in die span ingesluit is, is Zionne Grobler, Miandi Steenkamp, Michela…
Hoërskool Sentraal Top 10 kwartaal 1
Graad 12 Baie geluk aan die volgende gr. 12-leerders wat die top 10-akademiese presteerders van die eerste kwartaal is. 1. Corlie Hertzog, 2. Maryke du Pisanie, 3. Petro-Mari van Pletzen,…
Hoërskool Sentraal Hokkiespelers in Suid-Vrystaat o. 16 B-hokkiespan ingesluit
Baie geluk aan Pheli Motsilili en Choki Motsilili van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, wat in die Suid-Vrystaat o. 16 B-hokkiespan ingesluit is. Die Tralies is trots op julle!
Hoërskool Sentraal Geesvang
Tralie Trots Week – Geesvang. Dis ‘n fees om ‘n Tralie te wees!
Primêre Skool Jim Fouché Koor-optrede
Skerms het skielik so belangrik geraak en omdat Primêre Skool Jim Fouché die koor op ‘n manier wou voortsit en die kinders wou blootstel (nie aan die virus) maar aan…
Hoërskool Jim Fouché leerders presteer by ATKV-DigiToneelkompetisie
Baie geluk aan Janney Lues en Stephanie Hattingh van Hoërskool Jim Fouché wat mooi uitslae behaal tydens die ATKV-DigiToneelkompetisie. Janney Lues ontvang twee silwer sertifikate vir Spel en Teks vir…
Primêre Skool Jordania Teen-Boelie Week
Tydens Primêre Skool Jordania van Bethlehem se Teen-Boelie week het die Jorrie-leerders weer bewus geraak oor boelie. Daar is elke dag iets gedoen om leerders te herinner wat boelie is…
Hoërskool Fichardtpark Astro-nomiese Projek
“Ondersteun asseblief u kind en die skool … ons het die fondse nodig om ‘n Hokkie Astro te bou! “
Bloemfontein Kinderkoor/ Children’s Choir
Die Bloemfontein Children’s Choir is baie trots en bevoorreg om deel van hierdie waardige en betekenisvolle projek, Children 4 Children, te wees.
Laerskool Jordania atlete het 3 liga-wedlope agter die rug
Foto vlnr: Voor: Milé Bezuidenhout, Morné Bossert, Anabelle Bezuidenhout, Ryan Sartain, Ruhan Cilliers, Jandré Esterhuizen, Ruan Lombaard, Dehan Cilliers, Aninke Bezuidenhout, Aneldi Bezuidenhout, Ruan Esterhuizen Agter: vlnr: Elianke van Reenen,…









