BCC nuwe musiekvideo “Sisi ni Moya”
Schools That Rock berig oor die Bloemfonteinse Kinderkoor Die gewide Bloemfontein Children’s Choir (BCC) stel vandag ‘n nuwe opwindende musiekvideo, “Sisi ni Moya” (We are one) bekend. Hierdie jaar is…
Hoërskool Reitz stel Juffrou Alicia Masut bekend
Hoërskool Reitz stel hiermee Juf Alicia Masut aan Schools That Rock se lesers bekend. Juffrou Alicia is ‘n R.O. onderwyseres en sy is baie opgewonde om deel te wees van…
What The Bible says about Faith/ Wat sê die Bybel van geloof
Without faith it’s impossible to please God (Heb. 11:6), so our relationship with the Lord is dependent on it. Faith is what brings the things God has provided for us…
Hoërskool Sentraal Mnr. & Mej. Tralie-finaliste 2021
Tralies het die finaliste vir Mnr en Mei Tralie 2021 bekend gemaak: Clarida Yssel, Stefan Robberts, Celia Stellenberg, Hanu van den Berg, Kyla Vorster, Jan-Harm van der Walt, Zionné Grobler,…
Hoërskool Hoopstad leerder presteer in Tennis
Cara le Grange van Hoërskool Hoopstad het tydens die Pro Kennex-tennistoernooi te Parow ‘n 3de plek behaal. Baie geluk, Cara. Hoopies is trots op jou!
Hoër Meisieskool Oranje leerders finaliste in Dramaweb SA se aanlyn-dramakompetisie
Vier leerders van Oranje, Anriette Otto, Kamryn Lowe, Helené Jansen van Rensburg en Marlé Strauss sal hierdie naweek as finaliste in Dramaweb SA se aanlyn-dramakompetisie hulle talente tydens ’n regstreekse…
Grey Kollege Skaaktoernooi/ Grey College Chess Tournament
Die jaarlikse Grey Kollege Skaaktoernooi vind plaas in Augustus. Skryf nou in! The annual Grey College Chess Tournament takes place in August. Enter now! #ViveLaGrey#Grey2Gold#GreyChess#chess#GreySkaak#skaak
Fietsry: Grey Kollege Fietsryers ingesluit in die Vrystaatspan
Foto voor vlnr: Adian Claassen, Beau Zijlstra, Jean-Jacques Koekemoer en André van Rooyen Agter: Fourie Burger, Franjo Hattingh, mnr. Juan van den Berg (hoof van fietsry), Jay Zijlstra, Jean-Jacques Holtzhausen…
Afrikaanse Hoërskool Kroonstad leerder presteer in Skiet
Annika Serfontein (15) van Rooiskool en Trio-sport in Kroonstad, het einde Mei aan die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) se skietkompetisie in Krugersdorp deelgeneem. Sy het deelgeneem aan die skyfkuil-oefening…
Hoërskool Sentraal SMA leerders presteer by St. Michaels Eisteddfod
Baie geluk aan Sentraal se SMA-leerders wat by die St. Michaels Eisteddfod puik presteer het. Marius van der Merwe: Klavier 2 A++ en 2 A simbole Amalia Rodrigues: Klavier 2…
Primêre Skool Willem Postma #walkinfaith
Primêre Skool Willem Postma bedank Primêre Skool Jim Fouché vir die uitdaging om te wys Possies #WalkInFaith. Dankie aan DigiTV SA wat die video vervaardig het.
BHVS beskik oor Tegniese afdeling vir addisionele geleenthede
Bethlehem Voortrekker Hoërskool stel bekend: BVHS beskik oor ‘n Tegniese afdeling wat aan ons leerders addisionele geleenthede bied om hulself te bekwaam in ‘n ambagsrigting van hul keuse: Meganies (Motorwerktuigkunde)…
Hoërskool Wilgerivier leerder rol aangebied in kortfilm
Kylie de Klerk van Hoërskool Wilgerivier in Frankfort is gekies vir ‘n gevorderde kursus asook ‘n rol in ‘n kortfilm wat aangebied word deur ABS Produksies en stigter van Speeltoneel.…
Laerskool Truida Kestell leerders presteer in Skyfskiet
Ses leerders van Laerskool Kestell, in die Vrystaat het deelgeneem aan ‘n Skyfskiet-kompetisie. Afgesien daarvan dat Skyfskiet uit ‘n hele aantal kompeterende sporte bestaan, word hoofsaaklik gewere en pistole gebruik om na…
Hoërskool Witteberg leerder neem deel aan Riemland junior streekskietkompetisie
Jurie Wessels van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het 5 Junie aan die Riemland junior streekskietkompetisie deelgeneem en uitstekend gevaar. Die kompetisie het ingesluit: Drukluggeweer, randslag en veerluggeweer. Hy het 2…
Hoërskool Salomon Senekal Kleuterskoolnuus
Villies is baie opgewonde om BLINKBREIN BUKSIES KLEUTERSKOOL as amptelike voedingskool van Salomon Senekal te verwelkom. “Blinkbrein Buksies, onder die bekwame leierskap van mev. Yolandi Duminy, het geen bekendstelling in…
Primêre Meisieskool Oranje Akrobate presteer
Foto v.l.n.r: Isabel Gutter en Hiné Calitz Hiné Calitz en Isabel Gutter van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het 11 Junie aan die A.F.S.A International Acrobatic Dance kompetisie deelgeneem. Hulle…
Primêre Meisieskool Oranje Gimnaste presteer
Primêre Meisieskool Oranje leerders, Sophia Botha, Leané de Smidt en Letitia de Smidt het aan die Helena Botha Gimnastiek se klub kompetisies deelgeneem op 12 en 16 Junie en soos…
Primêre skool Naudéville plant ‘n kruis van Hoop
Hoop, oorwinning en God se teenwoordigheid! Die storie van Laerskool Brits het die harte by Primêre Skool Naudéville geraak. “Hulle storie inspireer ons om ‘n kruis van hoop in ons…
Primêre Skool Universitas #walkinfaith uitdaging
Tjokkies bedank Primêre Skool Jim Fouché vir die #walkinfaith uitdaging. “Ons Tjokkie leerders is maar te gretig om deel te neem in hierdie #walkinfaith uitdaging.”
Hoërskool Witteberg leerder presteer in klaviereksamen
Anneri Botha, ‘n Graad 12 leerder van Hoërskool Witteberg, het haar Graad 7 UNISA klaviereksamen geslaag met ‘n persentasie van 88%. Baie geluk, Anneri! Foto verskaf
Hoërskool Salomon Senekal landboubestuurpraktyk eerders maak biltong, droëwors en “chilli bites.”
Villies se graad 12- landboubestuurpraktyk leerders het gister hul verwerking- en preserveringsvaardighede tydens ‘n praktiese assessering ten toon gestel met die maak van heerlike biltong, droëwors en “chilli bites.” Dankie…
Hoërskool Fichardtpark personeel dankbaar vir entstof
Fichies personeel was gister bevoorreg en dankbaar om die entstof teen Covid-19 te kon ontvang. Foto’s verskaf
Paul Roos Gymnasium excited about the 70 film concept entries
Photo left: Jan-Hendrik Opperman (right) and Johannes Pieter Nel. Photo Right: Neil Sandilands Filmit entries have officially closed. Paul Roos Gymnasium is excited about the 70 film concept entries as…
Vyf Hokkiespelers van Hoër Meisieskool Oranje volg in ousus se spore
Foto (bo) vlnr: Naudene Prinsloo, Nicóle le Roux, Leané McLaren, Mia Prinsloo en Carien de Wet Onder vlnr: Matilé Prinsloo, Mikkela le Roux, Jacolene McLaren, Truné Prinsloo en Mandie de…
Hoër Meisieskool Oranje se Juf Jacobs skrik nie vir langpad nie
Juffrou Johanette Jacobs is baie meer as net die geliefde Afrikaanse onnie met die mooi krulhare en perfekte kuite. Agter hÃérdie ystervrou lê daar baie verhale en duisende kilo’s op…
Primêre Meisieskool Oranje Senior Koor sing Niska Banja
Oranje Primêr se Seniorkoor sing Niska Banja by Sing in Harmonie finaal 2019, waar hulle as wenners van die mikroskool afdeling aangewys is. Die singende Eendjies kan nie wag om…
Hoërskool Sentraal en Jim Fouché hou ‘n Inter vir Spel
Hoërskool Sentraal en Hoërskool Jim Fouché het ‘n inter op 17 Junie gehou om te kyk wie kan die beste spel. Hier is die resultate: Juniors: Thomas Rossouw (Sentraal, wenner),Tsimo…
Het jy al ooit Vrees in die oë gekyk?
Juffrou Junette Schoeman van Hoërskool Solomon Senekal in Viljoenskroon het hierdie gedagte aan Schools That Rock gestuur. “Het jy al ooit vrees vrierkantig in die oë gekyk en vir ‘n…
Grey Kollege Atleet skitter in Fietsry
Jean-Jacques Holtzhausen, fietsryer en atleet, Gr10, van Grey Kollege het uitstekend presteer tydens dié sportbyeenkomste. Hy verwerf ‘n eerste plek tydens die Vrystaat padfietskampioenskappe wat onlangs in Bloemfontein gehou is,…
Grey Kollege leerders presteer by Junior Nasionale Onderwaterhokkie Toernooi
Grey Kollege leerders, Edmund Koen (Gr12), Malcolm Markram, Schalk Maartens, Ricardo Branco en Michrus Eksteen (almal Gr 11) het deelgeneem aan die Junior Nasionale Onderwaterhokkie toernooi in Somerset-Wes, waar hulle…
BVHS leerders presteer by GE Grand Prix Tennistoernooi
Cayla Scheepers, Anke Heyns en Annika van Rooyen van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die naweek van 10 en 17 Junie 2021 deelgeneem aan die GE Grand Prix tennistoernooi in Benoni.…
St Andrew’s School say farewell to their Chaplain, Father Deon Lombard
The time has come to say farewell to St Andrew’s School from Bloemfontein, Chaplain, Father Deon Lombard. Father Deon arrived in 2011 and very quickly became an integral part of…
St Andrew’s School announce the appointment of Mr Roland Herman Rudd as Headmaster
St Andrew’s School, Bloemfontein, is pleased to announce the appointment of Mr Roland Herman Rudd, as Headmaster in succession to Mr Chris Thomas, who retired in December 2020. Mr Rudd…
Hoërskool Fichardtpark Doppie-projek vir die Sweatheart Foundation
Hoërskool Fichardtpark bedank elkeen vir die bydrae van ‘n verskeidenheid projekte. Eerstens die doppies vir die Doppie-projek vir die Sweatheart Foundation om te help vir ‘n rolstoel skenking vir iemand.…
Hoërskool Salomon Senekal se Super-onnie van die week
Hoërskool Salomon Senekal se hartklop is hulle onderwysers. Hul SUPER-onnie van die week is Juffrou Ronelle Swart.









