Hoërskool Fichardtpark leerder in FS Gholfspan
Juandré van der Merwe, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, is tot die Vrystaat Skole-Gholfspan verkies. Juandré geniet dit om Gholf te speel en sien daarna uit om ver te…
Hoër Meisieskool Oranje oud-eend in top 10 Mej SA
Foto’s Bianca Bezuidenhout Die toptien vir Mej. Suid-Afrika is gister, 3 Augustus, aangewys. Een van hulle is ’n oud-Eend, Bianca Bezuidenhout (22). Bianca het in 2017 aan Oranje matrikuleer. Sy…
Nuwe IGO departementshoof by Hoërskool Witteberg
Hoërskool Witteberg in Bethlehem verwelkom Mnr. Jaco Ackerman by die Witteberg-familie. Mnr. Ackerman sluit by Witteberg aan as nuwe departementshoof vir IGO. Hy is ook betrokke by die rugby en…
Welkom Gymnasium appoint new Youth Worker
Welcome to the new youth worker, Laura-Li Cilliers (soon to be Laura-Li Wessels) at Gimmies. She was born and raised in Limpopo and matriculated in 2017. Laura-Li studied Pastoral Counseling…
Primêre Skool Willem Postma Damesaand
Van die dames met hul ‘skilderye’ Willem Postma van Bloemfontein het die afgelope naweek ‘n fondsinsameling (Damesaand) aangebied. Die aand was ‘n groot sukses. Dit moes oor twee aande gedeel…
Hoërskool Fichardtpark Landloop
Tydens die landloop liga 3 op 30 Julie het Hoërskool Fichardtpark se atlete die volge de uitslae behaal: Dogters 14 – 4km: Duaney Van Wyk – 4de Dogters 16 –…
Willem Postma verwelkom nuwe onderwysers
Willem Postma het hierdie kwartaal twee nuwe onderwysers by die skool verwelkom. Janinke du Plessis het by Graad 3 aangesluit en Rachelle Pieters by Graad 2. Die Possies is trots…
Primêre Skool Willem Postma groet Juf Mariaan Hugo
Willem Postma het vir Juffrou Mariaan Hugo gegroet na 38 jaar en 8 maande by die skool. Sy is dankbaar teenoor Jesus dat sy so lank by hierdie wonderlike skool…
Eunice old girl scores 1st goal at Olympics Hockey
What a cause for celebration. Nicole Walraven, old Eunice girl, played her 50th Cap for SA and she scored the opening goal in the match from an adjusted short corner…
Eunice Cyclist excels at Olympics Women’s Individual Time Trial
Photo: Ashleigh with Carl Ashleigh Moolman-Pasio from Eunice High School in Bloemfontein, secured 8th place in the Women’s Individual Time Trial in Tokyo earlier yesterday after a gutsy Road Race…
Grey Kollege se Leith-Huis kry splinternuwe lapa
Die braaivleis- en vreugdevure brand hoog by Leith-Huis se splinternuwe lapa! ‘Mag die vreugdevure altyd hoog brand by Leith-Huis Lapa vir die huidige en toekomstige Leith-Huis seuns!’ Volgens Tania Smith…
Grey College Rugbyspelers by SA o18 Elite hoë prestasiekamp
Vlnr: Caleb Abrahams, Alfondso Isaacs, Juanré Breitenbach, JF van Heerden, Neels Volschenk, Jean Smith en Johan Louw Sewe rugbymanne van Grey Kollege in Bloemfontein is tans by die SA o18…
Primêre Skool Naudéville maak Raadvoorsitters bekend
Primêre Skool Naudéville in Welkom het pas hul Raadvoorsitters vir die derde kwartaal aangekondig. Graad 7A Raadvoorsitters: Kaylin Potgieter en Ryan Rowett Graad 7B Raadvoorsitters: Hailey Harding en Henrico van…
Curro Serengeti Matric learners just received their ‘travelling yearbook’ project
Photo from left: Alicia Johnson (Deputy Head girl), Musa Makhusha (Deputy Head boy), Nivikar Ravinand (Head boy), and Maluta Netshipale (Head Girl) are seen here unboxing Curro Serengeti’s travelling box.…
Curro learners call on all South Africans to join the #HopeToHeal movement
Following the events of the past few weeks, 66 000 learners from the independent school group, Curro Holdings, have initiated a movement called #HopeToHeal. As we need to #RebuildSA, the movement…
Primêre Meisieskool Oranje se Mienke bak op TV
Staan op sy Jan, hier kom Mienke! Mienke Maritz ‘n graad 4 Eendjie van C&N Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het op die televisie program, Hectic on 3, op SABC…
Top 10 wenners van ATKV-DigiToneelkompetisie Video
Schools That Rock bring hiermee kort video-grepe van die Top-10 skole se leerders: Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein, Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp, Hoërskool Tygerberg in Kaapstad,…
Die Wilgers presteer in 2021 Wiskunde Olimpiade
Foto bo: Zerwick de Lange, Graad 12A (links) en Dijan Nelson, Graad 11D (regs) Schools that Rock berig oor die 2021 Wiskunde Olimpiade Hoërskool Die Wilgers is vir byna 20…
ATKV-DigiToneel se TOP 10 skitter op TV
Schools That Rock berig oor Tienertoneel Die ATKV-DigiToneelkompetisie mag dalk nog in sy kinderskoene staan, maar sy deelnemers is afgerond, kreatief en word nie deur die uitdagings van die samelewing…
Grey Kollege atlete ingesluit in ASA span
Schools That Rock berig oor Grey Kollege Atletiek Veels geluk aan Grey Kollege atlete, DJ Liebenberg en Lucky Moleyane, wat amptelik ingesluit is in die ASA Atletiekspan wat vanaf 17…
Lettie Fouché Skool, Bloemfontein, se Arbeidsfase skitter
Schools That Rock berig oor die die Arbeidsfase van Lettie Fouché-skool vir verstandelik-gestremde kinders. Leerders in die Arbeidsfase van Lettie Fouché Skool in Bloemfontein, word daagliks blootgestel aan verskillende vaardigheidsvakke.…
Curro Bloemfontein Open day
Curro Bloemfontein open day announcement – 11th and 14th August 2021. For the first time, Curro Bloemfontein is making it more convenient for parents to plan accordingly. The school is…
Schools developed Springboks for British & Irish Lions matches
Schools That Rock report on schools attended by the South African team. Here are the official 46-man Springbok squad to take on the British & Irish Lions. The following 33…
Oud Greys speel teen British & Irish Lions
Foto: Johan Goosen en Jan Hendrik Wessels Elf Oud-Greys het die afgelope naweek in die SA A, Bulls en Stormers spanne wat teen die Britse en Ierse Leeus gespeel het.…
Grey Kollege Rugbyspelers in SA o/18 Elite “high performance” groep
Schools That Rock berig oor Grey Kollege Rugby Veels geluk aan die 7 rugbyspelers van Grey Kollege, Bloemfontein, Jeandré Breytenbach, Johan Louw, JF van Heerden, Neels Volschenk, Caleb Abrahams, Jean…
Eunice High School miss hearing their ladies in Green Sing
Schools That Rock report on Eunice High School for Girls in Bloemfontein Eunice High School’s long standing tradition of excellence is the result of our unique staff, 850 learners and…
Old Grey College boy to play soccer in the U.S.
Schools That Rock reports on Old Grey Soccer star, Sam Kalume. Grey College, Bloemfontein, is indeed very proud of Sam Kalume (2019). A U.S. team successfully recruited him to play…
Bloemfontein Children’s Choir – NEW VIDEO – SISI NI MOJA
Schools That Rock introduce BCC’s new video At the Bloemfontein Children’s Choir you can trust us to provide the most relevant and exclusive information for fans. This is where our…
Astro droom word realiteit
Schools That Rock berig graag oor Fichies se Astro-droom Pastoor Christo Fourie het die seën op hierdie besonderse projek kom uitspreek.‘n Droom word ‘n realiteit. Hoërskool Fichardtpark is dankbaar met…









