Hoërskool Witteberg leerder presteer by KZN Baanfiets kampioenskappe
Hanno van der Merwe ‘n Graad 10 leerder aan die Hoërskool Witteberg het die naweek van die 9e April aan die KZN Baanfiets kampioenskappe deelgeneem en uitstekende prestasies behaal. Uitslae:…
Hoërskool Witteberg finale uitslae ASA Kampioenskappe
Leozé Lottering, 2e in Suid-Afrika Hoërskool Witteberg van Bethlehem is baie trots op die prestasies wat hul 16 atlete, Leozé Lottering, Amy Kotze, Laura Shepherd, Charl Greyling, Andrea Steynberg, Elry Flores,…
Oranje Meisieskool vier 114de verjaardag
Geluk met jou 114de verjaarsdag, Oranje! VOORUIT vir ALTYD Kom stap vandag virtueel saam met die Eendjies deur Oranje-land en geniet al die vrolike verjaarsdagvieringe! Foto’s verskaf
Primêre Skool Jordania leerders skitter in Radikale Redenaars
Drie leerders van Primêre Skool Jordania het deurgedring tot die Nasionale Finaal in die Radikale Redenaars. Hulle is Leonelle van Niekerk (3 items), Zané Wessels en Nienke Marais (2 items)…
Primêre Skool Jordania leerders blink uit in Radikale Redenaars
Primêre Skool Jordania leerders het vir die Streeksfinaal in die Radikale Redenaars gekwalifiseer. Die leerders wat gekwalifiseer het is: Milé Bezuidenhout, Danielle Venter, Jané van den Berg, Aninke Bezuidenhout,…
Primêre Skool Jordania begin nuwe Sportsoort
Primêre Skool Jordania het begin met Bergfiets as ‘n nuwe Sportsoort. Hulle het deelgeneem aan die Witteberg MTB 10km Bergfietswedren te Ionia, Ficksburg. Die uitslae was as volg:• 2de –…
Bethlehem Voortrekker Hoërskool hou Virtuele Opedag
Kyk waarom kies Trekkers BVHS as die skool van hul keuse….En kry meer inligting rondom virtuele opedag!
Hoër Meisieskool Oranje 1ste Hokkiespan mik weer na nr 1 in SA
Vlnr: Nicóle le Roux, Zoë Erasmus, Carien de Wet, Kayla Olivier, Elné Lourens, Megan-Lee Myburgh, Leané McLaren, Ané Janse van Vuuren (k), Tuané van der Westhuizen, Sumari Janse van Rensburg,…
Eunice High School 1st Netball team at OMS night series
Eunice 1st Netball team was in action at the OMS night series. It is great to be back on the court playing matches against all the local schools. “Thank you…
Eunice High School 1st Teams 2021 Introduction
Eunice High School introduce their Chess, Netball, Hockey, Squash and Tennis…”Thank you Naas Botha and Katelyn van der Merwe for hosting us in studio.”
Grey Kollege Atleet nr 2 in die wêreld
DJ Liebenberg van Grey Kollege (gr.12) is nie net nr. 1 in Suid-Afrika nie, maar ook nr.2 op die Wêreldranglys in Gewigstoot vir o/20! Dié prestasie is beslis uitsonderlik, aangesien…
Grey Kollege atleet Nommer 1 in die wêreld
Aron Alvarez Aranda (gr.10) van Grey Kollege, is nie net nr. 1 in Suid-Afrika nie, maar ook nr.1 op die Wêreldranglys vir o/18 Diskusgooi! Wat dié prestasie nog meer indrukwekkend…
Afrikaanse Hoërskool Kroonstad redenaars na Streeksfinaal
Tien leerders van Rooiskool, Zahn Fullard, Libré Potgieter, Wilmari de Vos, Leané Labuschagne (Gaan deur na Nasionaal), Annabella de Jager, Rigard van Zyl, Megan van Biljon, Rianca Joubert, Roanka Bouwer…
Medalje-oes op SA’s seldsame prestasie by OMS
Dit is ’n hele klompie jaar sedert atlete van Hoër Meisieskool Oranje met twee goue-, twee silwer- en twee bronsmeldajes in hulle sakke van die nasionale kampioenskappe teruggekeer het. Op…
BHVS Atlete presteer by SA Kampioenskappe
Bethlehem Voortrekker Hoërskool atlete het verskeie prestasies behaal tydens die ASA Kampioenskappe in die Paarl. Catrien Janse van Vuuren verwerf GOUD en is no. 1 in die land met dogters…
Hoër Meisieskool Oranje leerder presteer by Senior Nasionale Swemkampioenskappe
Guilma Lausberg, gr. 11-swemmer van Oranje het vyf podiumplekke op die Senior Nasionale Swemkampioenskappe om haar nek gehang. Sy het in Durban 1ste geëindig in die 200m-vryslag, was 2de in…
Hoër Meisieskool Oranje 1ste Netbalspan gerat vir 2021
Die eerste netbalspan van die Hoër Meisieskool Oranje vir 2021 is van links Marita Oostuizen, Karla Victor, Roline Louw, Essie Pretorius, Eilir Lindeque, Janine Moolman, Magé Troskie, Mienke Delport, Lea…
Hoër Meisieskool Oranje Atlete presteer by atletiekkampioenskappe in die Paarl
Vlnr: Johani, Marilet, Carlé, Germarie en Roline. Vyf atlete van die Hoër Meisieskool Oranje het met medaljes in hulle sakke van die Nasionale o.16-, o.18- en o.20-atletiekkampioenskappe in die Paarl…
Grey Kollege swemmer Presteer by SA Junior Nasionale Swem kampioenskappe
Ernst van Rensburg Gr.8 van Grey Kollege het skitterend presteer tydens die SA Junior Swemkampioenskappe by Kingspark, Durban op 6 tot 11 April. Ernst het die volgende medaljes verwerf: Goud: 50m…
Willem Postma Primêre Skool leerders presteer by Nautilus Wiskunde kompetisie
Sestien leerders van Willem Postma Primêre Skool in Bloemfontein, het aan die Nautilus Wiskunde kompetisie die afgelope naweek deelgeneem. Ruben Smith (Gr6) behaal ‘n 3de plek en Cara van Staden…
Two Grey College Swimmers bring back 5 Gold Medals
Photo above: Aiden and HJ Two SA champions from Grey College bring back five gold medals The Grey College swimmers did exceptionally well and Aiden Nel (gr.9) and HJ Knepscheld…
Grey College Hockey boys in action
What an awesome weekend, seeing the Grey hockey boys in action on the astro again! The Grey teams did exceptionally well by winning all their games against St.Andrews. Well done…
Hoërskool Witteberg Senior Redenaars
Foto vlnr: Luca Fourie, Anke Bruwer, Mariné du Plooy, Gustav Hauptfleisch.Van links agter: Jene van Heerden, Chene Stear, Louis Breytenbach en Stan-Lee Gunter Hartlik geluk aan Witteberg se Senior Redenaars,…
Hoërskool Witteberg bied interne Redenaarskompetisie aan
Vlnr: Jani de Bruin, Milan de Villiers, Henke Minnaar, Mignon Thomas, Simoné Venter, Corne du Plooy, Jurie Wessels en TJ Heyns Baie geluk aan Hoëskool Witteberg se Junior Redenaars, Jani…
Twee SA-kampioene vir Grey Kollege
Grey Kollege spog met twee SA-atletiekkampioene na die afgelope ASA nasionale kampioenskappe wat vanaf 8-11 April in die Paarl aangebied is. Aron Alvarez Aranda (o/18) het goud verower in die…
Hoër Meisieskool Oranje het 3 Atlete in Top 8 by SA’s
Foto’s vlnr: Nécke Verster, Cara Smith en Roline wat onderskeidelik ’n 6de, 7de (x2) en 8ste plek op die SA’s vermag het Drie Oranjeniete tel onder die voorste agt atlete…
Hoër Meisieskool Oranje Atleet behaal Goud op SA’s
Johani van Tonder van Hoër Meisieskool Oranje, Bloemfontein, is die nasionale kampioen in die driesprong vir meisies o.18. Haar wensprong van 11.80m was 31 sentimeter verder as haar naaste teenstander…
Nog ‘n Kampioen vir Grey Kollege
Nóg ‘n SA-kampioen! Veels geluk DJ Liebenberg met jou 1ste plek in die gewigstoot met ‘n afstand van 19,09m tydens die SA-kampioenskappe! DJ is ook 4de in SA met die…
Hoërskool Reitz Gr 12 leerders en personeel luister na gesprek met Mnr Johan Volsteedt
Foto vlnr: Mnr. Johan Volsteedt, Mnr. Uys le Roux (Skoolhoof van Hoërskool Reitz) en Attie Steyn (ITEC) Hoërskool Reitz se graad 12-leerders en personeel het na ‘n uiters opbouende en positiewe gesprek met Mnr. Johan…
BVHS Atleet verwerf Goud by ASA SA kampioenskappe
Carise van Rooyen van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het Goud verwerf met die dogters o/16 1500m Hindernis in die Paarl! Eerste in SA! SA kampioen Trekkertrots Foto verskaf
BVHS Atleet 3de beste in SA
Foto: Shannon saam met haar afrigter, Alwyn Dippenaar Shannon Purchase van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is tydens die ASA SA kampioenskappe gekroon as 3de beste in Suid-Afrika vir Dogters o/18 Paalspring.…
Hoërskool Sentraal ouerverteenwoordigers op die beheerliggaam
Hoërskool Sentraal wens hul nuut-verkose ouerverteenwoordigers op die beheerliggaam, Adele Roux, Cecile Duvenhage, De la Harpe le Roux, Dirk le Roux, Ena Liebenberg, IR van der Merwe, Johan Fourie, Pieter…
Hoërskool Reitz tweede beste skool in Suid-Afrika
Vlnr: Sherelle Nel, Dené Lourens, Cornél Stadler, Jeanette van den Berg, Niel Neethling, Uys le Roux (Skoolhoof), Riana Terblanche, Adri van Deventer, Nicola Deyzel, Ria Barnard en Amelia Zitzke Hoërskool Reitz het ‘n groot hoogtepunt beleef. Die…
Hoërskool Reitz Atlete presteer tydens die Vrystaat Atletiekkampioenskappe
Aluschka Heymans en Johanné Bonthuys van Hoërskool Reitz het puik presteer tydens die Vrystaat Atletiekkampioenskappe. Aluschka Heymans behaal ‘n eerste plek vir dames 0/20 10000m stap en Johanné Bonthuys behaal in die 0/20…
Grey Kollege leerder presteer by SA Nasionale Junior swemkampioenskappe!
Veels geluk aan HJ Knepscheld van Grey Kollege (Gr. 10), wat reeds twee medaljes ingepalm het tydens die SA Nasionale Junior swemkampioenskappe! Hy verower goud in die 50m borsslag en…
Hoërskool Reitz verwelkom nuwe onderwysers
Hoërskool Reitz verwelkom twee nuwe onderwyser, Monique van Schoor (Graad 2) en Wynand Jacobs (Adjunk-hoof). Baie welkom. Foto’s verskaf
Hoërskool Reitz wys VRL-verteenwoordigers aan vir 2021
Hoërskool Reitz het die volgende leerlinge aangewys as die VRL-verteenwoordigers vir graad 8 tot 11 in 2021. Graad 8 – Zanéll Dorfling en Adriaan Bonthuys Graad 9 – Kaitlyn van der…
Primêre Skool Naudéville leerder gekroon as mej Matjhabeng 1ste prinses
Primêre Skool Naudéville in Welkom is baie trots op Kelly-Ann Reynolds wat gekroon as mej Matjhabeng 1ste prinses. Baie geluk, Kelly-Ann! Naudies is trots op jou. Foto’s verskaf
Gouties’ Miné de Klerk break record in Paarl
Rising shot put star Mine de Klerk stole the show with a spectacular record-breaking performance on Wednesday, as the TWIZZA ASA Age Category T&F (u16-u20) Championships 2021 got under way…
Grey Kollege swemmers kwalifiseer vir Swemkampioenskappe
Geluk aan die swemmers van Grey Kollege wat gekwalifiseer het vir die Swemkampioenskappe! Vlak 3 en 2 Swemkampioenskappe: Hanko Buys, André Claassen, Thian du Toit en Liam Nieuwoudt. Junior Nasionale…
Willem Postma Primêre Skool maak nuwe Beheerliggaam bekend
Baie geluk aan Willem Postma se nuutverkose Beheerliggaam! Ons wens julle sterkte toe met jul termyn. Mag jul besluite geseën word en jul planne suksesvol wees! Baie dankie ook aan…
Hoërskool Witteberg Stap-uitslae by SA Kampioenskappe
Die volgende uitslae van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se atlete is bekendgemaak tydens vandag se SA Kampioenskappe in die Paarl. 5e Plek: SHEPHERD, Laura 29:50.07 8e Plek: DE VILLIERS, Jane31:03.45 9e…
Hoërskool Witteberg Stappers by SA Kampioenskappe
Vlnr: Laura Shepherd, Noelle Petitt en Jané de Villiers Hoërskool Witteberg se stappers, Laura Shepherd, Noelle Petitt en Jané de Villiers tree vanoggend aan by die SA Kampioenskappe in die…
Hoërskool Sentraal leerders blink uit in Kinderkoor
Twee leerders van Sentraal, wat ook deel is van die skoolkoor, Juvenes Cantantes, is as leiers vir die Bloemfontein Kinderkoor gekies. Simon Laubscher (Graad 9) is gekies as Hoofleier en…
Hoërskool Sentraal leerlinge presteer in atletiek
Hoëskool Sentraal is baie trots op die volgende atlete wat ingesluit is in die Vrystaat se atletiekspan. Sané Groenewald, Marnè Smith, Danita du Plessi en Meyburgh Theron. Hulle gaan deelneem…
Hoërskool Sentraal leerder skitter by Grandprix o/14 Tennistoernooi
Erick Heyns, ‘n gr. 8-leerder van Hoërskool Sentraal, het die afgelope naweek aan die Oos-Londen Grandprix Tennistoernooi deelgeneem en het die o.14 enkels en dubbels gewen. Baie geluk, Erik! Sentraal…
Hoërskool Sentraal leerders presteer in Luggeweerskiet
Hoërskool Sentraal se skuts het deelgeneem aan Prysskiet 1. Baie geluk aan die vier medaljewenners, Reuben Duvenhage, Wentzel Ketterer, Anine Schlebusch en Gerno Lombaard. Die uitslae is as volg: 0.21…
Hoërskool Sentraal leerder verkies vir Vrystaat lewensreddingspan
Baie geluk aan Kayla van Niekerk (gr. 8) van Hoërskool Sentraal, wat ingesluit is in die Vrystaat Lewensreddingspan. Sentraal is baie trots op jou, Kayla! #werkenwen#tralietrots Foto verskaf









