)

Grey Kollege atleet Nommer 1 in die wêreld

Aron Alvarez Aranda (gr.10) van Grey Kollege, is nie net nr. 1 in Suid-Afrika nie, maar ook nr.1 op die Wêreldranglys vir o/18 Diskusgooi!

Wat dié prestasie nog meer indrukwekkend maak, is die feit dat hy slegs o/17 is! Aron is amptelik nr. 1 nadat hy ‘n afstand van 63,46m tydens die SA’ s gegooi het! Veels geluk @aron_aa_ met hierdie puik prestasie!

Bron: worldathletics.org

#ViveLaGrey#Grey2Gold#greyatletiek#atletiek

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal