DJ Liebenberg van Grey Kollege (gr.12) is nie net nr. 1 in Suid-Afrika nie, maar ook nr.2 op die Wêreldranglys in Gewigstoot vir o/20!
Dié prestasie is beslis uitsonderlik, aangesien DJ slegs o/18 is! DJ is amptelik nr.2 nadat hy ‘n afstand van 19,09m tydens die SA’ s gegooi het!
Veels geluk @dj12of13 met hierdie ongelooflike prestasie!
Bron: worldathletics.org