Tien leerders van Rooiskool, Zahn Fullard, Libré Potgieter, Wilmari de Vos, Leané Labuschagne (Gaan deur na Nasionaal), Annabella de Jager, Rigard van Zyl, Megan van Biljon, Rianca Joubert, Roanka Bouwer (Gaan deur na Nasionaal) en Altus van Schalkwyk het aan die Distrik Rondte van die Radikale Redenaarsfees deelgeneem.
Hulle kwalifiseer om aan die Streeksfinaal deel te neem.
Baie geluk!
Foto’s verskaf