Primêre Skool Jordania het begin met Bergfiets as ‘n nuwe Sportsoort.
Hulle het deelgeneem aan die Witteberg MTB 10km Bergfietswedren te Ionia, Ficksburg.
Die uitslae was as volg:
• 2de – Ruan Lombaard
• 20ste – Hanru Botes
• 30ste – Zanique Opperman
• 31ste – Lisa van der Merwe
• 33ste – Ewan Sartain(afwesig)
• 38ste – Henru Vente
• 39ste – Hanno Fourie
• 43ste – Jhana Weidemman
‘n Totaal van 60 het aan die byeenkoms deelgeneem.
Baie geluk met die mooi prestasies.
Foto’s: Carli van Schoor