Primêre Skool Jordania leerders het vir die Streeksfinaal in die Radikale Redenaars gekwalifiseer.
Die leerders wat gekwalifiseer het is: Milé Bezuidenhout, Danielle Venter, Jané van den Berg, Aninke Bezuidenhout, Anabelle Bezuidenhout, Aneldi Bezuidenhout, Rigardt Strydom (2 items), Pieter Wessels, Leonelle van Niekerk, Ané Joubert, Heiken Venter, Martyn Oosthuysen (2 items), Nienke Marais (2 items), Juané Loubser, Zané Wessels, Hylet Ungerer en Tria-Mari Strydom (2 items).
Baie geluk met die mooi prestasie!