Drie leerders van Primêre Skool Jordania het deurgedring tot die Nasionale Finaal in die Radikale Redenaars.
Hulle is Leonelle van Niekerk (3 items), Zané Wessels en Nienke Marais (2 items)
Baie geluk!
Jorries is trots op julle!!
)

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…
Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…