)
Wees Iemand Se Held – Hoërskool Punt

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.73″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” gallery_ids=”17522″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” border_style=”solid” /][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Annemie de Graaf en Franciska Olivier (albei Graad 10 in Hoërskool Punt…

Hoërskool Nelspruit program

Hoërskool Nelspruit program vanaf 16 tot 25 April 2018:

Hoërskool Upington Redenaars op pad na Semi-Finaal

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Hoërskool Upington spog met 3 leerders wat op pad is na die semi-finale ronde van die ATKV Redenaarskompetisie wat in Junie in Kimberley plaasvind. Die…

Glenwood learner represent SA in Baseball World Cup

Nathan Grobler (Grade 10) from Glenwood High School, has been selected to represent South African in the

SA Schools Water Polo Squad

Tristan Shallcross from Glenwood High School in Durban, has been selected to the SA Schools Water Polo Squad

Leerder van Hoërskool Upington het ‘n droom-sportvakansie

Cobus Fourie het ‘n vakansie gehad waarvan die meeste sportmanne net kan droom. Tydens die o/20 provinsiale rolbaltoernooi haal hy die kwarteindstryd wat beteken dat hy onder die top 8…

Hoërskool Upington se rolbalspan onder top-8 in SA

Vanaf 3 – 6 April het die provinsiale o/20 rolbaltoernooi in Bloemfontein plaasgevind. 32 Provinsiale spanne het aan die toernooi deelgeneem. Die Noord-Kaapspan, waarvan Cobus Fourie ‘n lid was, het…

Uppies en Uitvoerende Kunste

Vier leerders van Hoërskool Upington kom huistoe met arms vol medaljes!  Simoné Lonte, Alitze van der Merwe, Berna Killian en Tal Arnon, dansers van Karine Stolper School of Dance, het…

Robertson Logos School play friendly cricket match

Right at the end of last term Logos Christian School played a friendly cricket match against De Villiers Primary. 

Hoërskool Nelspruit se tennisspelers presteer

Hoërskool Nelspruit se tennisspelers presteer by Super 8-tennistoernooi Baie geluk aan die volgende drie NHS-tennisspelers wat goed presteer het by die Super 8-tennistoernooi in

Nellies se hokkie-doelwagters is tops

Baie geluk aan die hokkiespelers van Hoërskool Nelspruit, Michelle Pretorius en Dawie van Heerden wat beide

Nellies netbalspeelsters bestes tydens die vakansie-toernooie

Vyf netbalspeelsters van Hoërskool Nelspruit, wat in die vakansie aan twee verskillende netbaltoernooi gaan

Nellies presteer by SA Biathlon kampioenskappe

Twee boeties van Hoërskool Nelspruit, FJ (op foto bo) en Jan Albert Mentz het onlangs aan die Suid-Afrikaanse

Glenwood High School – Learner Awards

The Cambridge Outstanding Learner Awards for the two examination series for 2017 has been announced.

St Andrew’s School for Girls

St Andrew’s School for Girls held the Sports Awards Assembly on Wednesday, 11 April 2018.

St Andrew’s School for Girls

St Andrew’s School for Girls held the Sports Awards Assembly on Wednesday, 11 April 2018.

St Andrew’s School for Girls Sports Awards Assembly

St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, held the Sports Awards Assembly on Wednesday, 11 April 2018.

Hoërskool Florida skuts

Skuts van Hoërskool Florida vaar uitstekend by Limpopo Interprovinsiale Skyfskiet

Florries doen gemeenskapsdiens by ASSARO

Hoërskool Florida leerders, Caitlin Oelofse, Hein Pieterse, Warren Verster, Johan van Aswegen, Stéfan Bagchus

Florries skitter by die “Talent Africa Nationals.” 

Simoné van Staden het vanaf 2 tot 6 April 2018 Gauteng verteenwoordig by die “Talent Africa Nationals.”  

Hoërskool Florida skuts

Hoërskool Florida skuts neem deel aan SAARA se Oos-Kaap ope

Florries vaar uitstekend by Miss Elite SA

Michelle Moolman het op 24 Maart 2018 die Miss Elite South Africa titel in die 16 tot 18 jaar kategorie gewen. 

Hoërskool Punt leerder neem deel aan SA Swemkampioenskappe

Baie geluk aan Izaan Hough, van Hoërskool Punt in Mosselbaai, wat tydens die vakansie aan die SA Swemkampioenskappe deelgeneem het. Tydens hierdie byeenkoms behaal sy ‘n 6de plek in die…

Florries skuts neem deel aan die SATRA .22 kompetisie

Hoërskool Florida skuts, Caitlin Oelofse (agter), Christiaan Bredenkamp en Nadine Nel het vanaf 1 tot 6 April

Leerders van Hoërskool Florida presteer by SANESA

Matthew Mortimer (links) en Chané Slabbert (regs) van Florries het Sondag, 18 Maart 2018 aan die SANESA

Hoërskool Florida leerders neem deel by Speech Guild

Baie geluk aan die volgende leerders van Florries wat aan die “Speech and Drama College SA’s public speaking

Florries deur na Gauteng netbal

Die volgende dogters van Hoërskool Florida is deur na Gauteng vir Netbal 

Florries neem deel aan Wiskunde Olimpiade

59 Leerders van Hoërskool Florida het aan die eerste rondte van die Wiskunde Olimpiade deelgeneem het op

Hoërskool Florida se skaakspan vaar uitstekend

Baie geluk aan Florries se skaakspan wat La Salle College 11-5 gewen het op 19 Maart 2018.

Hoërskool Strand word bederf met Sixweeks Koffie

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die eienaar van Sixweeks Mobile Barista, Robbie, het op Woensdag, 11 April, die personeel van HS Strand verras met heerlike gratis koffie. Foto: van links na regs: …

Rugbyverslag van Hoërskool Strand vs Welbeck Toerspan

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die kwartaal het letterlik afgeskop met die Welbeck-toerspan van Engeland wat tuis teen Strand se 19A-rugbyspan gespeel het. Ongelukkig was die suid-oostewind ook nie ‘n goeie bondgenoot…

HS Strand – Hamlet by Arts Cape

HS Strand se Engels Huistaal-matriekleerders het vandag Hamlet gaan kyk by die Artscape. Wat ‘n heerlike manier om die kwartaal mee af te skop.

Hoërskool Florida spog met hul nuwe studente-onderwysers

Hoërskool Florida verwelkom sy nuwe studente-onderwysers

Nicola Putter en Sune Swart van Hoërskool Outeniqua in George

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] TWEE KWAGGAS BY DIE SUID AFRIKAANSE JUNIOR GESLOTE SKAAKKAMPIOENSKAPPE IN BENONI Nicola Putter en Sune Swart van Hoërskool Outeniqua in George, het die…

Die Hoërskool Strand se krieketgeledere betreur die skielike heengaan van sy vorige afrigter, Cobus Roodt.

Die Hoërskool Strand se krieketgeledere betreur die skielike heengaan van sy vorige afrigter, Cobus Roodt. Onder  Cobus se leiding het die Strand sy grootste oorwinning nog oor HHH behaal, en…

Point High School Life Saving

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] 10 Learners from Point High School in Mossel Bay, took part in the SA Life Saving Championships (more than 700 competitors) in Port Elizabeth during…

Hoërskool Ermelo hou suksesvolle groentjieskonsert

Op Maandag 26 Maart 2018 het die Erries se jaarlikse Groentjieskonsert en alles wat daarmee gepaard gaan,

Erries leer baie by prettige Wintersport-toere

‘n Hele paar van Hoërskool Ermelo se wintersportspanne was die afgelope vakansie deel van verskeie

Nóg drie nasionale medaljes vir atlete van Hoërskool Nelspruit!

Na die ryke oes van sewe medaljes by die SA skole-kampioenskappe, het Hoërskool Nelpruit se atletieksterre dit ‘n

Erries verwelkom student-onderwysers

Hoërskool Ermelo is opgewonde om twee nuwe onderwysstudente by EHS te verwelkom vir hul proeftydperk wat

Erries presteer teen Midstream College met Wintersport

Op Saterdag 24 Maart 2018 het Hoërskool Ermelo wintersport teen Midstream College gespeel op hulle velde in

Erries presteer by SASA

Die Suid-Afrikaanse Skole Atletiek-byeenkoms het plaasgevind vanaf 21-24 Maart 2018 te Potchefstroom.

2017 EHS-Matrieks presteer na hermerk

Na die hermerk van 2017 se matriekvraestelle is Hoërskool Ermelo se trots op verlede jaar se matrieks net meer!

EHS-danser: Ligvoetig tot in SA-span!

Lianie Janse van Rensburg, graad 10-leerder van Hoërskool Ermelo, het vanaf 31 Maart tot 7 April 2018

Errie is weer as konsertmeester aangekondig!

Lusanti Brundyn (foto bo), graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, en haar sussie, Timon Brundyn (foto onder),

Verslag oor voorseisoen-rugbywedstryde teen Bredasdorp

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Aangesien die Nowan Cornelius Sportfees op Hermanus op die laaste nippertjie as gevolg van die onrus daar gekanselleer is , is daar vining planne gemaak om wel…

Hoërskool Punt se dogtershokkie by AJ Sportweek

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die o/16A- en o/19A-spanne van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het die afgelope vakansie aan die AJ Sportweek deelgeneem en as volg geëindig: Ons…

Hoërskool Punt rugby: AJ Sportskool

Die rugbyspanne van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het tydens die vakansie aan die AJ Sportskool deelgeneem en die volgende uitslae behaal: Punt o/19A wen Schoonspruit 15-3, Parel Vallei A 17-14…

Hoërskool Punt van Mosselbaai se o/19A netbalspan presteer

AJ Sportweek (28 Maart – 2 April): HSP se o/19A-span eindig in die 2de uit ‘n groep van 21 spanne nadat hulle in die finaal met 1 doel teen die…

Hoërskool Robertson stel hul proefstudente bekend

Baie welkom aan Hoërskool Robertson se proefstudente. Mag julle ‘n wonderlike proeftyd hê en baie leer by die