)
Hoër Meisieskool Paarl leerder in o.14 WP Skaakspan

Mila Ferreira van Hoër Meisieskool Paarl is verkies tot die o.14 WP skaakspan om by die SA’s te gaan deelneem.

Hoër Meisieskool Paarl: Wes-Kaap redenaars

Franzél Kruger, Annemay Schade, Mia van der Merwe en Faith Fredericks van Hoër Meisieskool Paarl, het aan die Radikale Redenaars se Wes-Kaap Finaal te Somerset-Wes deelgeneem. Vlnr: Annemay Schade, Franzél…

Hoër Meisieskool Paarl hokkiespelers presteer

Boland hokkie: o.18 IPT B – 10de in A-seksie: Rethabile Tala, Haley Snyman, Mia Basson en Wanja du Toit Pietermaritzburg, 15-21 June u.18 Regions team – Gold: Ucionne Jacobs Paarl,…

HMS Paarl se o.13 Netbalspeler vaar uitstekend by SA’s

Barbara de Kock, o.13 netbalspeler van Hoër Meisieskool Paarl, het die afgelope vakansie vir die o.13 Willows Wes-Kaap Netbalspan uitgedraf by die SA All Ages toernooi. Sy het behoorlik die…

Paarl Boys’ High Rugbyplayer vice-captain of SA Schools team

Paarl Boys’High is very proud to announce that Tyler Bocks (left) has been appointed vice captain of the SA Schools team. Congratulations

Union High School Interschools Shooting

Back: David Kinghorn, Kelly-Page Scott, Schea Johnson (captain), Tessa James and Lauren Waddelow.  Middle: Jordan Hall, Angus McLaggan, Tammy James (vice-captain) and Michaela Price. Front: Megan Putter, Amber Bezuidenhout, Amy…

INTERSKOLE: HOËRSKOOL PUNT vs LANGENHOVEN GIMNASIUM

Punt Gholfspan: Malcolm Hamilton, Estian Hobbs, Reece Taljaard, Wouter Dercksen, Divan Oosthuizen en Ian Pautz. GHOLF: Hoërskool Punt, Mosselbaai, se 1ste gholfspan het die Interskole goed begin deur Langenhoven Gimnasium,…

HOËRSKOOL PUNT INTERSKOLE 2019: MINI EN BIG BRAG

Dirigente: Andrea Kommer, Christen Klingsick, Tiffany Coetzee, Vuyisa Ramohomane, Aadilah Alexander en Lorrené Warney (Foto deur:  I Pietersen Punt Fotografieklub) Vanjaar se Mini en Big Brag het weer baie hoendervleis…

Union High School hosted the annual Interschools chess competition

On Tuesday evening, 6 August, Union High School hosted the annual Interschools chess competition between Union and Volkskool. A word of thanks is extended to everyone who attended the evening…

HOËRSKOOL PUNT: ESKOM WETENSKAP EKSPO

Vlnr: Chloe Naidoo, Nabeelah Domingo, Wentzel Pauw, Serett Kruger, Carolyn Rheeder, Rachel Corkill, Lunje Mengezeleli, Megan Bailey en Anna-Marie Adreani. Hoërskool Punt het omtrent stof in almal se oë geskop…

Hoërskool Punt: ATKV-Tiener-toneel

Agter: Janru van den Berg 3de ry vlnr: Danielle Marais, Runé Roux, Carlene Müller, Lourens de Villiers, Amor Hall, Douwleen Conradie, Liza Coetzee, Nina Kolesky en Bertus Kruger 2de ry…

HOËRSKOOL PUNT-LEERDER REDENEER HAAR PAD OOP NA NR 1

MARINE-BOTHA-EN-DIETER-VOIGT Mariné Botha van Hoërskool Punt, Mosselbaai, het op 2 Augustus aan die finale rondte van die ATKV-Redenaars by Goudini Spa deelgeneem. Sy het uitstekend gevaar en is as die…

HOËRSKOOL PUNT INTERSKOLE: VERSIERING VAN VENSTERS

1ste-Plek-Mev-D-Elboux Soos in die verlede, was vanjaar se versiering van vensters vir interskole weer ‘n fantastiese gesig! Personeel en leerders het hard gewerk om hierdie skouspel op te lewer. Die…

Laerskool Mooirivier o/11 Krieket

Agt o/11 krieketspelers van Laerskool Mooirivier, Benjamin van Wyk, Anro Nel, Vihan Pretorius, Schalk Coetzee, Nico Jordaan, Jahndré Coetzee, Righardt Joubert en Bennet Keet is gekies vir die Potchefstroom Distrik-krieketspanne.…

Laerskool Mooirivier o/12 Krieket

Elf o/12 krieketspelers van Laerskool Mooirivier, Michaél Bell, Renzo Combrinck, Bertus van der Linde, Hanlu du Plessis, Quintus Coetzee, Evan Seddon, Christiaan Krüger, Edrich van Onselen, Reuben Dreyer, Frederik van…

O.13 TOKKIES SLAAN DIE WILGERLATTE

Agt O.13 krieketspelers van Laerskool Mooirivier, JM Visser, Antonie Labuschagne, Jean Groenewald, Lhuan-dré Pretorius, Christoff Nel, Tobias van Dyk, Jacques Schutte, Erick van Eeden, Jhanco de Beer is gekies vir…

LAERSKOOL MOOIRIVIER: ASTROQUIZZ

Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, se gr. 7-span is deur na die tweede rondte van die Astroquizz-kompetisie. Voor: Nicholas Potgieter Agter: Quiné van Graan, Sunél Steyn en Nika Taylor.

EHS-krieket oorwin Hoërskool Standerton

Op Maandagmiddag, 5 Augustus, speel Hoërskool Ermelo se o/14A-krieketspan hul tweede wedstryd vir die jaar. Die Erries kom te staan teen Hoërskool Standerton. Nadat EHS eerste gekolf het en ‘n…

Drie Ligbron Rugbyspanne deur na Virseker Beker Semifinale

Die o/14A-, Computer Connection o/16A- en die Calstar Group Eerste rugbyspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het die afgelope naweek, Saterdag, 3 Augustus, aan die Virseker Beker Kwartfinale deelgeneem. Die…

EHS-Wildehonde skop hokkieseisoen goed af

Die Wildehonde is ‘n hokkieklub wat deur me. Naomi Uys begin is by Hoërskool Ermelo. Naomi het ‘n groot liefde vir hokkie en het die inisiatief geneem om in 2007…

EHS o/15A-rugby deur na Virseker Beker-semifnaal

Op Saterdag, 3 Augustus, het Hoërskool Ermelo se o/15A-rugbyspan teen Hoërskool Ben Viljoen te staan gekom in die kwartfinaal van die Virseker Beker-uitspele. Die seuns het hard gespeel en ware…

Worcester Gymnasium: National Chinese Bridge Competition

Congratulations to Juanita Mc Pherson and Lilitha Mphekula from Worcester Gymnasium who participated in the National Chinese Bridge Competition and ended in third place. Well done, this is an exceptional…

EHS-landloopatlete gekies vir MPU-span

Op Saterdag, 3 Augustus, het Hoërskool Ermelo se landloopatlete deelgeneem aan die Gert Sibande-kampioenskap te Hoërskool Oosterland. Bongmusa Vilakazi, Caylin Loock, Chantelle Swart en Luyanda Mabuza kwalifiseer en dring deur…

Laerskool Stulting Kinderkuns & Kuieraand

Wat is dan nou lekkerder as om te knip en plak, te teken en te verf en op ‘n heerlike avontuur na die land van kleur en kreatiwiteit te reis……

Laerskool Stulting Interskole teen Laerskool Jeffreysbaai

Laerskool Stulting van Humansdorp het onlangs hul Interskole-byeenkoms teen Laerskool Jeffreysbaai gehad.   Tydens die Interskole wen die o/11 B netbalspan teen Jeffreysbaai en ontvang ‘n pragtige trofeë.   Die…

Laerskool Stulting: Rugby- en netbalnuus

Die afgelope tyd was weer propvol opwinding vir Laerskool Stulting, Humansdorp, se netbal- en rugbyspanne. Alhoewel hulle opponente baie sterk was, het die spanne oor die algeneem goeie resultate behaal.…

Laerskool Stulting leerder dans op die punte van haar tone

Amé Spangenberg is sommer baie trots op haar pragtige prestasie! So trippel, trippel op haar toontjies het Amé Spangenberg, ‘n gr. R-leerder van Laerskool Stulting, haarself ‘n sertifikaat losgedans.  Hierdie…

Laerskool Stulting leerders skop medaljes los in ‘Martial Arts’

Cilliers Botha en Luan du Preez lyk sommer baie spoggerig met daardie klomp medaljes en Shaquille Jacobs is sommer baie trots op sy puik prestasies! Cilliers Botha en Luan du Preez,…

Worcester Primary School Cross Country

Muneeba de Bruyn (gr.5) from Worcester Primary School, participated in the Cross Country Trail 5 on the 28th of July. She came first in her age group. Congratulations, Muneeba!

Primêre Skool Worcester leerders kry goud by WOW Spelfees

Imari Genade (gr.5) en Christiaan Genade (gr.7) van Primêre Skool Worcester, het Saterdag, 27 Julie, albei eerste plekke (goue medaljes) verwerf by die WOW Spelfees, Breedevallei Kringfinaal. Hulle gaan nou…

EHS-redenaars deur na Mpumalanga-finaal

Voor vlnr: Elizia van Heerden, Johnke Prinsloo en Anke van Biljon Agter vlnr: Leandri Viviers en Marni Prinsloo Baie geluk aan die Hoërskool Ermelo leerders, Johnke Prinsloo (graad 8), Anke…

Ligbron neem deel aan die ATKV Tienertoneel

Ligbron se groep leerders wat vanjaar aan die ATKV Tienertoneel deelgeneem het. ‘n Groep leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie het gedurende verlede week aan die ATKV Tienertoneel kompetisie deelgeneem…

Liggies se Simone neem deel aan die Nas ATKV Redenaarskompetisie

Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, is baie trots op hul hoofdogter, Simone Stapelberg, wat die afgelope naweek aan die Nasionale ATKV Redenaarskompetisie deelgeneem het wat in Kaapstad plaasgevind het. Simone…

Errie-Landbouleerders besoek Bul-veiling

Van die EHS-landbouleerders wat nuuskierig dop hou wat gebeur tydens die veiling. Op Woensdag 31 Julie het die graad 10-landbouleerders van Hoërskool Ermelo die Oos-Tranvaalse Bul-veiling te Ermelo Skougronde bygewoon.…

EHS spog met nuwe Wetenskap-onderwyser

Hoërskool Ermelo is trots om me. Carina du Plessis te verwelkom as nuwe Wetenskap-onderwyser. Sy kom oorspronklik van Stellenbosch waar sy destyds haar Honneurs- en Meestersgrade in Wetenskappe behaal het.…

EHS se o/14- en o/16A-Hokkiespanne val vas

Voor vlnr: Landi Erasmus, Jaclyn Venter en Rebecca Cloete  Middel vlnr: Inge van der Walt, Anzé Mentz, Nathalie Nel, Inge Greyling en Therize Reichert Agter vlnr: Zané du Plessis, Simoné…

Laerskool Park bied aan “The Show”

By “The Show“, aangebied deur Laerskool Park van Mosselbaai, kry Berta die Baardvrou en Triple XL se lewens ‘n nuwe betekenis as hulle vir PT Barnum ontmoet. En wat is…

New Hanover Preparatory School Athletics

The athletics season is in full swing at New Hanover Prep! This time of year sees their athletes competing in the various athletics events and meetings. Their Inter-house Athletics day…

Treverton College involved in two significant cultural events

Treverton College, Mooirivier, pupils and staff were involved in two significant cultural events on Friday 26 July. The first was the Gandhi / Mandela symposium, in which learners and facilitators…

Hendrik Louw Primary’s Ladies Club – Defence classes

The Ladies Club from Hendrik Louw Primary School, was lucky enough to get Jess van Zyl, director of Metatron International Consulting, back to come teach the Gr 6 and 7…

GLENWOOD HIGH VS MARITZBURG COLLEGE RUGBY

On Saturday, 3 August, Glenwood High School, Durban, tackled Maritzburg College in a pulsating derby on Goldstones in front of a huge crowd, as Maritzburg College celebrated their Reunion Day.…

Hoërskool Noord-Kaap neem deel aan SA Literacy Ass Public Speaking

Hoërskool Noord-Kaap, Kimberley, het vanjaar vir die eerste keer aan die South African Literacy Association Public Speaking Competition deelgeneem. Twee leerders van HNK, Thatto Tshipo en Rethabile Sindi, het na…

Errie-skuts op pad na SA’s

Voor vlnr: Renel Swanepoel, Pieter de Beer, Hendrea van Zyl en Emma Stevens Agter vlnr:) John-Henri van Zyl, Reinhardt Vorster en Herman Holtzhausen. (Dehandri Morkel is afwesig tydens neem van…

Hoërskool Noord-Kaap in nasionale rondte van die ATKV-redenaars

Hoërskool Noord-Kaap, Kimberley, het vanjaar 5 leerders gehad wat na die nasionale rondte van die ATKV-redenaarskompetisie deurgedring het. Twee van hierdie leerders het ‘n besondere prestasie behaal deur tweede in…

Vyf Erries eindig in MPU-top 20 Senior Afrikaans Olimpiade

Voor vlnr: Jané Willemse en Daniel van der Merwe. Agter vlnr: Leandri Viviers, Leané von Wielligh en André Strauss Die graad 10 – 12 leerders van Hoërskool Ermelo het deelgeneem…

Twee Liggies gekies vir Gert Sibande Landloopspan

Die twee Liggies, Kemain Venter en Masibulele Mndebele wat gekies is vir die Gert Sibande Landloopspan. Vyf van Ligbron Akademie vir Tegnologie se landloop-atlete het op Saterdag, 3 Augustus, aan…

Ligbron atlete neem deel aan eerste landloop-liga

Masibulele Mndebele wat eerste in die senior meisies-afdeling geëindig het. Die eerste amptelike landloop-liga het op Woensdag, 31 Julie, te Delmas plaasgevind. Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, se atlete het…

Vyf Liggies gekies vir Mpumalanga skietspan

Die Liggie skuts wat gekies is vir die onderskeie Mpumalanga skietspanne staan (v.l.n.r.): Liza Giliomee (spanbestuurder), Sophia Giliomee en Sumé Snyman.  Voor sit (v.l.n.r.): Erenst Botha, Morné van Aswegen en…

Ligbron 1ste en 2de dogters-krieketspanne sê mekaar die stryd aan

Die eerste- en tweede dogters krieketspanne van Ligbron kort voordat hulle mekaar die stryd aangesê het as deel van hulle liga verpligtinge. Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, se eerste dogters-krieketspan…

Ligbron Krieketspanne skop seisoen af

Die eerste krieketspan kort na hulle oorwinning teen Hoërskool Standerton. Die tyd vir Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, se krieketwedstryde het aangebreek en die Liggies het die seisoen goed afgeskop.…