Hoërskool Noord-Kaap, Kimberley, het vanjaar vir die eerste keer aan die South African Literacy Association Public Speaking Competition deelgeneem. Twee leerders van HNK, Thatto Tshipo en Rethabile Sindi, het na die nasionale rondte, wat gedurende Oktober in Gauteng plaasvind, deurgedring.
Foto: Vlnr: Thatto Tshipo en Rethabile Sindi