)

Hoërskool Noord-Kaap in nasionale rondte van die ATKV-redenaars

Hoërskool Noord-Kaap, Kimberley, het vanjaar 5 leerders gehad wat na die nasionale rondte van die ATKV-redenaarskompetisie deurgedring het. Twee van hierdie leerders het ‘n besondere prestasie behaal deur tweede in hul onderskeie kategorieë in SA te eindig.

Gavin Swartz het in die graad 8 – 9 Afrikaans Addisionele Taal Onvoorbereide Afdeling deelgeneem en Tristen Pinetown, wat in die graad 10 – 12 Afrikaans Addisionele Taal Onvoorbereide Afdeling deelgeneem het, het ook die prys vir die beste taalgebruiker in hierdie kategorie gewen.

Foto: Vlnr: Gavin Swartz en Tristen Pinetown

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal