)
Mullies se spreekkore aan die brand by RACA!

Mullies se spreekkore was vanjaar by RACA aan die brand! Die Gr. R Vuurvliegies, Junior Spreekkoor én Senior Spreekkoor het almal ‘n Diamant toekenning (die hoogste wat jy kan kry)…

Laerskool Muldersdrif 1ste Krieketspan presteer

Mullies se 1ste krieketspan het as wenners van die veld gestap teen Laerskool Florida. Mullies het tydens die aandliga met 9 paaltjies gewen. Baie geluk, manne!  

Laerskool Muldersdrif leerder presteer in Gholf

Schalk van Ettinger van Mullies het aan die Junior Africa Challenge vir Gholf deelgeneem waar hy ‘n uitstekende tweede plek behaal het. Baie geluk, Schalk!  

Laerskool Muldersdrif Landloop

Dit het baie goed gegaan met Mullies se atlete by die D2 Landloop verlede Vrydag. Marnu Bouwer het ‘n 3de plek behaal, Ciné Fraser was 2de en Lean-dri Swart het…

Laerskool Muldersdrif presteer in Skaak

Baie geluk aan Janus Greef, Schalk Greef, Chanel Malan, Ruben Cilliers, Kayla Wolfaardt en Gabrielle Greyling wat verlede Vrydag aan die Gauteng Skaak Toernooi deelgeneem het. Hulle het 13de in…

Laerskool Hendrik Louw Tromleerlinge skitter

Die baie talentvolle tromleerlinge van Laerskool Hendrik Louw, Strand, wat deur Mnr Henk Otto onderrig word, het almal gedurende die laaste naweek van Augustus aan die Helderberg Eisteddfod se perkussie…

HJS vier verkeersbeambte se verjaarsdag

Mnr. Swart  oorhandig ‘n verjaardaggeskenk aan HJS se eie verkeersbeampte mnr. Dino Daniels.  Baie geluk meneer Daniels!  Hoër Jongenskool Paarl het die verjaardag gevier van die verkeersman, Dino Daniëls, wat…

Hoër Jongenskool Paarl 1ste Hokkiespan presteer

Hoër Jongenskool Paarl se 1ste hokkiespan het  verkede naweek aan die Taylor Blinds Cup deelgeneem wat by Hoërskool Parel Vallei aangebied is. HJS het ‘n derde plek in die toernooi…

Hoër Jongenskool 7’s Rugby

Die HJS 7’s rugbyspan neem Saterdag 31 Augustus as verdedigende kampioen aan die jaarlikse 7’s-toernooi te Humansdorp deel. Hulle sal kragte meet teen onder andere Grey Kollege, Bloemfontein, Hoërskool Outeniqua,…

Hoër Meisieskool Paarl na Podiumpret Redenaarskompetisie Finaal

Podiumpret is ‘n redenaarskompetisie waar leerders in Afrikaans, Engels of in beide tale, ‘n toespraak kan lewer. Die wonder van Podiumpret is leerders ‘n beredenerende, inspirerende, humoristiese, inligting- of motiveringstoespraak…

Laerskool Hartenbos o/13 Hokkiespan presteer

Die o/13-HokkieDolfyne het 2-0 gewen teen Laerskool Park van Mosselbaai. Dit was beslis die wedstryd van die jaar, ‘n ongelooflike harde wedstryd en die laaste tuiswedstryd vir die graad 7-manne.…

HOËRSKOOL TYGERBERG TONEELNUUS!

Die toneel van Hoërskool Tygerberg maak weer so in 2019! Hulle het 2 stukke in die ATKV-tienertoneel finaal wat hierdie jaar in Stellenbosch plaasvind. “Die meisie met môre in haar…

Brackenfell High School represented at the Rugby World Cup 2019!

Brackenfell is extremely proud of the inclusion of Cheslin Kolbe in the Springbok squad that will represent South Africa at the Rugby World Cup in Japan. Your joint number 1…

Hoërskool Noord-Kaap kry borge vir senior 7’s Rugby

Baie dankie aan Mnr. Rudi Ferreira van FindiT in Kimberley en Cell C vir die borgskap van Hoërskool Noord-Kaap se senior 7’s Rugbyspan. Dankie ook aan Mnre. Carlo Grebe van…

Kultuurweek by NHS skop af met “Val,gly…SKOTVRY!”

Vlnr:  Dewald Vorster, Anke Oelofse en Megan Bester. Hierdie week het afgeskop met Hoërskool Nelspruit se Tienertoneelstuk, “Val,gly…SKOTVRY!” wat NHS se leerders onlangs by die ATKV-kompetisie aangebied het. NHS het…

ROESELARE GEREED VIR HUL EUROPESE UITREIK

Agter vlnr: Simeon Momberg, CJ Smit en Tristan Nel Middel vlnr: Kelly Botha, Jalize Herbst, Ansunet Bause en Ian Ter Haar Voor vlnr: Juliana Kotzé (onderwyseres), Mienke Kleinhans, Melissa Breedt,…

Hoërskool Jan van Riebeeck se leiers vir 2020 aangekondig!

Voor vlnr: Gabriella Hamman, Dylan Keyser, Louis Jordaan, Lydia-Mari Erasmus, Jonadrie van Aardt en Jacques van der Westhuizen. Agter: Ilse de Lange, Ethan Stoop, Betsy Wilke, Braam van der Vyver,…

DFM Gholfspelers WP-Kampioene

Agter vlnr: André Olivier, André May en Henry Bothwell. Voor vlnr: Wihan Gaybba, Zacko Greeff en Helgard Rautenbach. Hoërskool DF Malan, Kaapstad, se 2de gholfspan het 26 Augustus in die Westelike…

ERRIES kuier by Bonsmaras se jaarlikse Beesfees

Die groep EHS-leerders wat die Bonsmara Beesfees bygewoon het Op Dinsdag, 27 Augustus, het die graad 11-landbouleerders van Hoërskool Ermelo, die Boshoff en Bloemendal Bonsmaras se jaarlikse Beesfees bygewoon op…

EHS se 2020-Errieraad verkies!

Die Errieraad vir 2020. Groot opgewondenheid het op Vrydag, 24 Augustus, geheers by Hoërskool Ermelo toe die leerders van EHS hul nuwe Errieraad vir 2020 gekies het. Die dogters wat…

Laerskool Vryburg Radikale Redenaars

Laerskool Vryburg het hul Radikale Redenaars kompitisie aangebied. Die leerders het baie goed presteer in die verskeie kategorieë. Baie dankie aan elke afrigter vir julle harde werk asook elke leerder…

Union Prep School: Watering young minds

On Wednesday morning, 28 August, the learners at Union Preparatory School were treated to a children’s theatre piece, entitled ‘Galela’ by the Well Worn Theatre Company. This eco-theatre production gives…

Union High School u/17 Sevens participates in action-packed tournament

Ask any rugby fan the most exhilarating way to play and watch the game, they’re likely to answer: Sevens rugby. As the curtain starts to close on the official schools…

Union High School: A memorable dinner

On Thursday evening, 15 August, the gentlemen of Union’s Arthur Kingwill House enjoyed their annual house dinner and awards evening in the Tony Burrell Union. The Union was transformed beautifully…

Paul Roos Gimnasium HK’s vir Koshuise

Prima. Voor vlnr: Hans Neethling, Adrian Barnard (Onderhoofseun), Morné Baard (Hoofseun), Marnus van Zyl. Agter vlnr: Bobby Troskie, Jannes van Niekerk, Mickail Joubert, Jannes Schreuder, Charles Janse van Vuuren, André…

Paul Roos Gymnasium Mountain Biking Race

Hendré de Villiers (U14), Aiden Penfold (U16) and Matthew Lochner (U19) from PRG, took part at the Spur Mountain Biking Race at Montana recently. Aiden and Matthew achieved 1st place…

PRG verteenwoordig by CSMX Western Cape Enduro

Gedurende rondte 4 van die ‘Regional High School Class’ in Robertson, het Kevin de Kock (1ste) en Joshua Forsyth (3de) van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, die podium bestyg. Met die…

Paul Roos Gimnasium deel in Eskom Expo

PRG het op Vrydag, 23 Augustus, deelgeneem aan die Eskom Expo vir jong wetenskaplikes. Paul Roos het 23 leerders (22 projekte) ingeskryf en is beloon met 3 Goud, 11 Silwer…

Hoërskool Robertson Gimnas presteer

Die afgelope naweek het Ansurie Wessels, ‘n Gr 9 leerder van Hoërskool Robertson, aan die Wes-Kaap. Tuimel-kampioenskappe in die Vlak 5-afdeling vir dogters, 15 jaar en ouer deelgeneem waar sy…

Hoërskool Robertson 2020 Leerlingraad

Agter vlnr: Paul Stemmet, Neville Cooper, William Retief, Lisakanya Gagu, Stefan Gouws, Juan Drotschie, Gerhardt van Schalkwyk en Oliver Ward. Voor vlnr: Jody Noudt, Shuminique Julies, Nelanda Wessels, Danielle Götze,…

Hoërskool Punt “A night to remember

Op 22 en 23 Augustus het Hoërskool Punt, Mosselbaai, hul Kultuur-talent behoorlik ten toon gestel met ‘n opwindende optrede met die titel “A night to remember”. Hoogtepunte van Punt-talent, waaronder…

OAKDALE ONDERSTEUNERSKLUB WOEKER

Die jaarlikse Vleesbaai 4×4 wat deur die Hoër Landbouskool Oakdale se Ondersteunsklub aangebied word, was weer vanjaar speelgenot oor die sandduine. Vyf-en-veertig voertuig eienaars is op humoristiese wyse uitgedaag om…

Laerskool Park Rugbyspelers in o/12 SWD-span

Vlnr: Henru Nell en CJ Steenkamp Twee leerders van Laerskool Park in Mosselbaai, Henru Nell en CJ Steenkamp,  is gekies vir die o/12 SWD Rugbyspan. Baie geluk, manne!

Laerskool Park Revue: ‘The Show’

Vlnr: Alexa Alberts, TJ Vorster, Michelle Pretorius, Kyla Albertyn en Karli-Louise Weston Laerskool Park, Mosselbaai, se Revue, The Show,  is verby… Die week van 12-15  Augustus (met ‘n ekstra vertoning…

Laerskool Park Astro Quiz span skitter

Vlnr: Maia Leonard, Chené du Plessis, Jan-Ockie Meyer en JP le Roux Laerskool Park, Mosselbaai, se Astro Quiz span, JP le Roux, Jan-Ockie Meyer, Chené du Plessis en Maia Leonard,…

Laerskool Park leerder is finalis vir ‘Eden Sport Awards’

Kurt Coetzee, ‘n Graad 7-leerder van Laerskool Park in Mosselbaai, is genomineer as finalis vir Eden Sport Awards in George.   Baie geluk, Kurt!

Louwtjies Sporttoernooi: Fast 5 netbal, rugby 7’s en “rapid chess”

O/11 Hendrik Louw TAG skills winners. Laerskool Hendrik Louw, Strand, het die  naweek van 24 Augustus 2019 ‘n sporttoernooi gehou, waartydens verskeie sportsoorte aangebied is nl Fast 5 netbal, rugby…

Laerskool Hendrik Louw: Skaak

Laerskool Hedrik Louw vs Laerskool Gordonsbaai. Laerskool Hendrik Louw van die Strand, het ‘n skaakkompetisie gehou waar die ouers teen die leerders kragte gemeet het! Die ouers was nogal gewillig…

Union Prep School: School play enjoyed by all

On Thursday and Friday evening, 22 and 23 August, Union High School’s hall was swamped by parents, grandparents and staff who were all there to watch Union Preparatory School much-anticipated…

Old Unionite scoops prestigious award

Rebecca Langmead, Union High School’s Head Girl of 2018. In South African creative circles, winning a Loerie Award is an incredible honour. The Annual Loerie Awards ceremony is the biggest…

Union High School putting theory into practice

At the start of 2019’s second school term, UHS, Graaff-Reinet, reported that Union learners Kyle-Luke du Preez and Kendall Krige successfully completed an umpiring course hosted by the Eastern Province…

Uppies se skuts skitter

Voor vlnr: Markus Gous, Ayden Smith, Ashton Willemse, Janko Botma, Wian van As. Agter vlnr: Juan Steenkamp en Petrus Labuschagne. Tydens die finale skiet-kompetisie wat op 16 en 17 Augustus in…

Hoërskool Punt o/17’s presteer by SWD Sewes-proewe in George

De la Rey Steyn Hoërskool Punt se o/17 7’s-rugbyspan het op Saterdag, 24 Augustus, by PW Botha in George aan die o/17 SWD sewes-proewe deelgeneem.  ‘n Baie jong o/15-span, wat…

Hoërskool Strand 1ste Gholfspan presteer in WP-Liga

Spelers is: Christiaan de Jager, Jarred Verwey, Ebrahiem van Niekerk, Dewald de Koker, Charl Morkel en Ettienne  van Zyl. Hoërskool Strand se eerste gholfspan het Maandag, 26 Augustus, deelgeneem aan die…

EHS-graad 9’s presteer in EBW-vasvra

Vlnr: Sihle Maseko, Ntuthuko Mahlangu, Siyanda Seyama, me. Gerda Garnett-Benett, Elandri Swart, Carla Fereirra en Danel Olivier. Op Donderdag, 22 Augustus, het ses van Hoërskool Ermelo se leerders aan die…

ErrieUnie sluit Mielieman-projek af by prag Gala-aand

Die groep boere en borge wat deel was van die Mielieman-kompetisie Die ErrieUnie het in Oktober 2018 reeds die Mielieman 2019-kompetisie geloods. Dié kompetisie het behels dat boere een hektaar…

OAKDALERS BLINK UIT BY 7’S-RUGBY-TOERNOOIE

Oakdale se o.17-span wen die 7’s-toernooi! Agter: v.l.n.r.: Mnr. Adriaan Jansen (afrigter), Neil Francis (spanbestuurder), Elkan Willemse, Morné Els, Philip Kleynhans, Enrique Arendse, mnr. Malan du Plessis (afrigter) en Jan-Hendrik…

OAKDALE-TOUTREKSPAN NA WÊRELDKAMPIOENSKAP

Oakdale Toutrekspan Oakdale 560 kg-toutrekspan wat Suid-Afrika by die Wêreldkampioenskap in Ierland gaan verteenwoordig. Agter vlnr: Rayno Grundlingh, Robert-John Montgomery, Nicholas Joubert, Pieter J van Rensburg, Reynhardt Botha en Johan…

Hoër Jongenskool Prefekte 2020

Agter vlnr: Sebastian Lombard, Keean Barnard, Romano Fourie, Cameron Hanekom, Dale Caldwell 3e ry vlnr: Herman Snyman, Liam van Wyk, Keith Jonker, Ivan van Rooijen, Wessel Roos 2e ry vlnr:…

Errie in top drie by ATKV-Spelathon

  Vlnr: Zanéke Ludick, Simoné Beyer, Johan Strauss en Otto van Schalkwyk. Sewentien van Hoërskool Ermelo se leerders het op Dinsdag, 20 Augustus, aan die ATKV-Spelathon deelgeneem te Hoërskool Generaal…