Mnr. Swart oorhandig ‘n verjaardaggeskenk aan HJS se eie verkeersbeampte mnr. Dino Daniels. Baie geluk meneer Daniels!
Hoër Jongenskool Paarl het die verjaardag gevier van die verkeersman, Dino Daniëls, wat elke oggend en middag diens doen.
Baie geluk Meneer Daniëls!