Hoër Jongenskool Paarl se 1ste hokkiespan het verkede naweek aan die Taylor Blinds Cup deelgeneem wat by Hoërskool Parel Vallei aangebied is. HJS het ‘n derde plek in die toernooi behaal.
Scott Paterson is aangewys as die beste middelveldspeler van die toernooi en Robert Matthee die beste
verdediger!
Baie geluk manne!
HJS 3 vs Paarl Gim 1
HJS 4 vs Swartland 0
HJS 4 vs Hermanus 2
HJS 2 vs Parel Vallei 3 (halfeindrondte)