Laerskool Vryburg het hul Radikale Redenaars kompitisie aangebied. Die leerders het baie goed presteer in die verskeie kategorieë.
Baie dankie aan elke afrigter vir julle harde werk asook elke leerder wat so hard geoefen het!
Our school hosted the Radikale Public Speaking competition today. Our learners did very well in the different categories.
Thank you to the coaches as well as all the learners for their hard work!