)
HOËRSKOOL VRYBURG: LEER DIE MATRIEKRAAD KEN

Nardus J v Rensburg – Sosiaal V: Die beste ding van lockdown is… A: Om tyd saam met my gesin deur te bring en elke oggend laat te slaap. V:…

Laerskool Vryburg bedank hul borge

Graag bedank Laerskool Vryburg die volgende borge vir hul 1ste span rugby seuns se klere hoedjies en sakke. Die seuns lyk pragtig dankie dat u in ons skool en kinders…

Laerskool Vryburg Atletiek

Laerskool Vryburg is trots op hul atlete se prestasies tydens die Noord-Wes Atletiekbyeenkoms. Aflosspanne: 1 x Goud 2 x Silwer 4 x Brons Individuele atlete: 6 x Silwer 2 x…

Laerskool Vryburg o/11 Rugbyspan presteer

(Foto verskaf) Die O/11 Rugbyspan van Laerskool Vryburg het verlede week teen Laerskool Staats in Kimberley met ‘n telling van 22 – 7 gewen. Hulle het ook die naweek op…

Laerskool Vryburg Atlete presteer

(Foto verskaf) Bergh Vorster van Laerskool Vryburg, het vir die tweede agtereenvolgende jaar gekwalifiseer vir Hoogspring. Hy spring tans 1.35m hoog en is ook die skool se rekordhouer vir beide…

Laerskool Vryburg trotse atlete

Laerskool Vryburg is trots op hul atlete: Junemi Terblanché: Junior Veldatleet en junior Victrix Ludorum Amoré Hyman: Junior Baanatleet Keelan Titus: Junior Baanatleet Bergb Vorster: Junior Veldatleet en junior Victor…

Laerskool Vryburg Top 10 2019 Gr 4

  Laerskool Vryburg maak met trots hul Top 10 akademiese leerders in Gr 4 bekend. 10. Chené Janse van Rensburg 9. Rayvine Narrian 8. Inge Maritz 7. Carli de Groot…

Laerskool Vryburg Top 10 2019 Gr 5

Laerskool Vryburg maak met trots hul Top 10 akademiese leerders in Gr 5 bekend.  10. Elmé Kruger 9. MC Coetzee 8. Stephin Burger 7. Mia Wernich 6. Hugo Esterhuizen 5. Pieter…

Laerskool Vryburg Top 10 2019 Gr 6

Laerskool Vryburg maak met trots hul Top 10 akademiese leerders in Gr 6 bekend. 10.Lebo Butjie & Inge Oberholzer 9. Petrie Weideman 8. Reamogetse Mokgothu 7. Annemie Fourie 6. Franchette…

Vryburg Primary School – What a year!

Elke dag het sy eie uitdagings, hoogtepunte en interessante oomblikke gehad. It was yet again a privilege to teach each and every child. As teachers we had  the opportunity to learn…

Vryburg Primary School’s Cheerleaders

Vryburg Primary School is Super Proud on their Cheerleaders!  

Vryburg Primary School announced their Hostel Leaders for 2020

Vryburg Primary School’s Hostel leaders for 2020 are: Lopang Tikane (Head boy), Didintle Mabone (Head Girl), Kopo Ditlamelo, Sibishiso Landman, Gomolemo Nkokou, Retlhametswe Seanego, Rethabile Seabelo, Onolo Tsabone, Onalerona Itumeleng,…

Vryburg Primary School announce their Media Leaders for 2020

Vryburg Primary School announced their Media leaders for 2020. Congratulations Ilma Botha, Zandri Geldenhuys, Tokafatso Marumo, Eric Doyle, Kaylin Fourie, Carla Myburgh, Raees-Ahmed Khan, Marlize Oberholster, Warone Chwaro and Kudziwaishe Chagwinya.

Laerskool Vryburg Rekenaar-klasleiers vir 2020

JD Roux en Micaela du Plessis. Laerskool Vryburg se rekenaar-klasleiers vir 2020 is JD Roux en Micaela du Plessis. Hierdie leerders is reeds hard aan die werk en ons weet…

Laerskool Vryburg jaarlikse Prysuitdeling 2019

Bergh Vorster en Lea van Niekerk is aangewys as die Junior Sportseun en -dogter tydens Laerskool Vryburg se jaarlikse prysuitdeling. Baie geluk!  

Vryburg Primary School 2019 annual Prize Giving

Lienette Fourie and Abdurahman Amien received the Senior Sport girl and boy trophies at our annual prize giving ceremony. Congratulations!    

Vryburg Primary School 2019 annual Prize Giving

Faith Bili received the following trophies at our annual prize giving: Leana Swanepoel trophy for Senior ATKV Redenaar. Botha Fourie trophy for Senior Kultuurster. Well done Faith!  

Vryburg Primary School 2019 annual Prize Giving

Omaatla Jacobs, chairperson for Academics for 2019 received the following trophies at our annual prize giving: – Hobson trophy for Best achievement in Gr. 7 – Shepard trophy for Best…

Laerskool Vryburg 2019 Prysuitdeling

Daniël Kühn, Hoofseun van Laerskool Vryburg 2019, het die volgende trofees ontvang by vanjaar se prysuitdeling: – Jordaantrofee – Hoogste gemiddeld in Gr. 7 – Haasbroektrofee – Beste prestasie in…

Laerskool Vryburg maak hul Leiers vir 2020 bekend

Laerskool Vryburg het hul leiers vir volgende jaar bekend gemaak. Vryburg Primary School’s new leaders: Abdurahman Amien, Lebo Butjie (Chairperson Academics),  Ruan de Vries, Annemie Fourie (Voorsitter Sport), Lienette Fourie,…

Laerskool Vryburg Top 10 Akademiese presteerders in Gr. 5 vir Kwartaal 3

1. Lea van Niekerk 2. Jano Niemann (Afwesig) 3. Deidré Kühn 4. Hugo Esterhuizen 5. MC Coetzee 6. Johan Dormehl en Elmé Kruger 7. Zandri Loots 8. Mia Weenich 9.…

Vryburg Primary School Top 10 Academical Achievers in Gr. 4 for term 3

1. Bergh Vorster 2. Johandri Stander 3. Carli de Groot 4. Kaylee Jansen 5. Christiaan Schlebusch 6. Inge Maritz 7. Ané Putter 8. Petrus vd Linde 9. Liné vd Nest…

Laerskool Vryburg Top 10 akademiese presteerders in Gr. 6 vir Kwartaal 3

1. Janco Venter en Aidan Jonker 2. Jan van der Linde 3. Gabrielle Woest 4. Franchette Fortuin 5. Niré Swart 6. Inge Oberholzer 7. Annemie Fourie 8. Rethabile Seabelo 9.…

Vryburg Primary Top 10 Academical Achievers in Gr. 7 for term 3

1. Daniël Kühn 2. Miané Muller 3. Omaatla Jacobs 4. Lené Hecter 5. Ruhama Shigut 6. Faith Bili 7. Li-Ann Coetzee 8. Alicia Dube, Mphoentle Keetile and Jacobus vd Linde…

Vryburg Primary School’s Good achievers

The good Achievers for term 3 are the learners who just did not make the Top 10 Achievers. They are: Gr. 4: Dané Oberholzer, Chené jv Rensburg, Rayvine Narrian, Nonofo…

Laerskool Vryburg Tennisspelers in NW tennis finaal

Laerskool Vryburg se O/11 seuns het 7 Oktober in Klerksdorp aan die Noord-Wes tennis finaal deelgeneem! Vryburg Primary School U/11 boys took part in the NW tennis final on 7 October…

Laerskool Vryburg O/11A Krieketspan presteer

Laerskool Vryburg se O/11 A krieketspan het gister gewys dat daar diepte in hulle spel steek! Laerskool Seodine het 104/10 na 25 beurte aangeteken waarop Vryburg geantwoord het met 108/9…

Vryburg Primary School Rugby and Hockey teams have fun

Vryburg Primary School’s U/13 rugby and hockey teams are enjoying a fun filled farewell trip at Emerald Casino!  

Laerskool Vryburg: Nasionale Radikale redenaars

Baie geluk aan Inge Maritz wat deurgedring het na die Nasionale Radikale redenaars wat op 12 Oktober in Pretoria plaasvind. Sy gaan in die Gr. 4 Afrikaans Moedertaal afdeling deelneem.…

Laerskool Vryburg leerders na Nasionale rondte van Radikale Redenaarskompetisie

Laerskool Vryburg bars van trots oor ses van hul leerders wat die afgelope naweek deurgedring het na die Nasionale rondte van die Radikale Redenaarskompitisie! Dit is die meeste leerders van…

Vryburg Primary School Springday 2019

Vryburg Primary’s theme for Springday 2019 was ‘We LOVE the EARTH’ Learners had to wear costumes made of recycled materials and incorporate nature as well! The photos show the winners…

Vryburg Primary School makes a statement

‘I have set my rainbow in the clouds, and it will be the sign of the covenant between me and the earth.’ Genesis 9:13 #springday #rainbows #happychildren

Laerskool Vryburg Krieket uitslae

Laerskool Vryburg se O/11A Krieketspan het vandag, 3 September, vir Stella gewen met 7 paaltjies nadat hulle Stella uit geboul het vir 23 lopies.   Well done manne! Dit is…

Laerskool Vryburg Radikale Redenaars

Laerskool Vryburg het hul Radikale Redenaars kompitisie aangebied. Die leerders het baie goed presteer in die verskeie kategorieë. Baie dankie aan elke afrigter vir julle harde werk asook elke leerder…

Laerskool Vryburg O/11A krieketspan presteer

Laerskool Vryburg se O/11 A krieketspan het teen Laerskool Bloemhof gewen met 134 lopies! Baie geluk, manne ons is baie trots op julle !  Vryburg Primary School U/11 A Cricket…