Laerskool Vryburg se O/11 A krieketspan het gister gewys dat daar diepte in hulle spel steek!
Laerskool Seodine het 104/10 na 25 beurte aangeteken waarop Vryburg geantwoord het met 108/9 na 24.4 beurte aan.
Baie geluk manne! Ons is baie trots op julle!