)

You are sponsoring

Laerskool Vryburg O/11A Krieketspan presteer

Laerskool Vryburg se O/11 A krieketspan het gister gewys dat daar diepte in hulle spel steek! Laerskool Seodine het 104/10 na 25 beurte aangeteken waarop Vryburg geantwoord het met 108/9…