Agter vlnr: Paul Stemmet, Neville Cooper, William Retief, Lisakanya Gagu, Stefan Gouws, Juan Drotschie, Gerhardt van Schalkwyk en Oliver Ward.
Voor vlnr: Jody Noudt, Shuminique Julies, Nelanda Wessels, Danielle Götze, Mnr A Cordier, Me J Wessels, Maya Bruwer, Marli Burger, Terri Siljeur en Karla Bruwer.
Hoërskool Robertson het hul leerlingraad van 16 leerders vir 2020 aangekondig. Baie geluk aan elkeen van die leerdersen sterkte met die jaar wat voorlê.