)
Hoërskool Sentraal maak nuwe Onderhoofleiers bekend

Foto: Michela Steenkamp en Christiaan Bruwer  Baie geluk aan die onderhoofleiers Hoërskool Sentraal vir 2021 verkies is. Michela Steenkamp en Christiaan Bruwer is as die nuwe onderhoofleiers (stad) van Sentraal…

Worcester Gimnasium – Graad 12 VRL 2021

Worcester Gimnasium het hul VRL vir 2021 bekend gemaak: Cecil le Roux, Nabilah Williams, Cady Arendse, Joshua Berlyn, Vibreezia Solomons en Jani Barnard. Baie geluk aan hierdie ses leerders en…

Paarl Girls’ High: Leadership development

Leadership development is a big focus point at Girls’ High. Before we vote for student leaders we encourage our learners to find out what it means to be a leader.…

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria – Keppie-ontkroning

Trane het gevloei tyders die Afrikaanse Hoër Meisieskool se Keppie-ontkroning seremonie. Sien video.

Grey Kollege ken Erewapens toe

Hierdie slimkoppe van Grey Kollege , Bloemfontein, het Akademiese Erewapens ontvang tydens die skool se Prysuitdeling! Eduard Büchner: 83,67% David Marais: 84,46% Louis Grobbelaar: 85,25% Hendrik Combrinck: 85,58% Luan Vorster:…

Hoërskool Ermelo matrieks neem met dankbare harte afskeid

Hoërskool Ermelo het op Maandag 19 Oktober met dankbare harte afskeid geneem. Die matrieks van Erries het oudergewoonte die jaarlikse matriek-kerkdiens bygewoon te NG Kerk Moedergemeente. Dit is een van…

Hoër Meisieskool Oranje se Plattelanders kom lang pad

Hoër Meisieskool Oranje se leerders wat van die platteland na Bloemfontein kom om as ’n koshuisbrak by Oranje te begin skoolgaan, kan veeleisend wees, maar ’n klompie van hulle het…

Edgemead High School Viva la Musica competition

Edgemead High School annual Viva la Musica competition went virtual this year, learners were filmed performing their pieces and all entries were sent to the ajudicator. Well done to Sonja…

Hoërskool Aliwal Noord se Gr 8’s maak pragtige poppe

Foto: Marques Botha en Cody Joubert se briljante poppe Die Graad 8’s vanHoërskool Aliwal-Noord het die taak ontvang in Skeppende Kunste om handpoppe te maak en so ook ‘n poppekas…

Hoër Meisieskool Oranje: Tyd het aangebreek om te groet

Vir drie Oranje-onnies van Hoër Meisieskool Oranje was Dinsdag se groet van die matrieks so ’n bietjie swaarder. Hulle moes ook afskeid van hulle dogters neem wat die laaste vyf…

Hoërskool Punt Matrieks se laaste dag

Ten spyte van ‘n baie moeilike graad 12-jaar vir ons klas van 2020, kon die Gr. 12-leerders darem ‘n jarelange tradisie voortsit deur op hul laaste skooldag, by die Poort…

Hoërskool Punt

Aan die begin van 2020 was die personeel van Hoërskool Punt gereed om weer die 2-jaarlikse personeel-melodrama op die planke te bring.  Covid-19 het egter ook hierdie projek gekelder.  Die…

Hoërskool Aliwal-Noord – Huis Rotsvas se Leerlingraad 2021

“A leader takes people where they want to go. A great leader takes people where they don’t necessarily want to go, but ought to be.” Hierdie aanhaling deur Rosalynn Carter…

Hoërskool Aliwal-Noord Senior Leerlingraad beleef opwinding

ANHS se nuwe Seniorleerlingraad het ‘n opwindende eerste week beleef! Dit was voorwaar ‘n besige week vir beide ou en nuwe Senior Leerlingraad van ANHS. Maandagmiddag die 12de Oktober het…

Hoërskool Sentraal leerder skitter in Gr5 klavier-eksamen

Gedurende Augustus het 5 leerders van die SMA aan ‘n aanlyn Trinity-eksamen deelgeneem en almal het dit met welslae geslaag. Gedurende Oktober is 3 leerders, wat voorbereid was om ABRSM…

Hoërskool Adamantia: Mnr. & Mej. Addie-finaliste voltooi hul gemeenskapsprojekte

Soos almal weet, was hierdie jaar vol uitdagings, veral vir die matrieks. Ten spyte van alles, het die matrieks se Mnr. & Mej. Addie-finaliste besluit om steeds hul gemeenskapsprojekte te…

Hoërskool Fichardtpark vaar uitstekend in Redenaars

Sestien Redenaars van Hoërskool Fichardtpark het in spanverband aan ATKV se landswye kompetisie, “DigiSpanPraat” deelgeneem. Hulle het teen groot skole soos Eldoraigne, Hoërskool Zwartkop en Hoërskool Kemptonpark, meegeding. Fichies se…

Welkom Gimnasium matrieks hou matriekafskeid

Welkom Gimnasium kon na die deurmekaar jaar met “lockdown” en selfstudie hulle jaar afsluit met ‘n baie geslaagde matriekafskeid.

Hoërskool Waterkloof leerders slaag Cum Laude

Hoërskool Waterkloof is baie trots op Karla Reinecke, Jaco de Jongh en Robyn Smith, matriekleerders wat die internasionale DELF B1 Franse-eksamen summa cum laude geslaag het. Baie geluk!! Merci beaucoup…

Hoërskool Aliwal Noord kondig hoofleiers aan vir 2021

Hoërskool Aliwal Noord is trots om die hoofleiers vir 2021 aan te kondig. Die  hoofdogter is Annique Leeuwskieter en onderhoofdogter is Olwethu Nyezi. Die hoofseun is Imiell Christensen en onderhoofseun…

Hoër Jongenskool hou matriekafskeid ten spyte van slegte jaar

Hoër Jongenskool se matriekleerders het na ‘n baie deurmekaar jaar afgesluit met ‘n baie suksesvolle matriekafskeid. Aan swier en styl was daar geen tekort nie!

Hoërskool De Aar leerder blink uit by Gholf Toernooi

André Theron, leerder van Hoërskool De Aar het van 3 tot 4 Oktober aan die eerste Gholf Toernooi vir die 2020/21 seisoen deelgeneem. Die toernooi was gespeel op Lime Acres…

Hoërskool Hoopstad hou Graad 1 Opedag

GRAAD 1 OPEDAG. Dis altyd ‘n fees om die toekomstige Hoopies te verwelkom. Dit was ‘n baie lekker dag by die GROOT-skool en hulle het dit baie geniet om die…

Worcester Gimnasium – Matriek-eksamen

“Baie sterkte en voorspoed aan ons Graad 12-leerders wat vandag begin met die NSS-eksamen. Ons weet dat dit sal goed gaan en julle soos altyd net julle beste sal lewer.…

Hoërskool Adamantia: Gebed van ‘n ma aan haar seun

Vandag begin die Matrieks met eindeksamen. LO is op vandag se spyskaart. As jy ‘n kind in matriek het weet jy dat hierdie een van die stresvolste tye in ‘n…

Hoër Jongenskool Paarl se matrieks begin eind-eksamen

So het die eind-eksamen van Hoër Jongenskool Paarl ook aangebreek. Baie sterkte en mag dit jul mees suksesvolle eksamen van die afgelope 12 jaar wees!

Afrikaanse Hoër Seunskool kondig hul Hoofleiers 2021 aan

Die Affieraad het die afgelope naweek by die skool vergader eerder as om soos gebruiklik te gaan kamp. By hierdie geleentheid is die hoofseuns vir 2021 verkies. Baie geluk aan…

Hoërskool Sentraal onderwyser behaal Meestersgraad

Op Vrydag 9 Oktober 2020 het juf. Heiletta Schoeman tydens ‘n virtuele gradeplegtigheid van die Universiteit van die Vrystaat haar meestergraad in musiek (M Mus) behaal. Die titel van haar…

Worcester Gymnasium – Teen Miss Western Province

On Saturday, 17 October Courtney Gempies participated in Teen Miss Western Province at Canal Walk Auditorium. She was crowned 1st Princess as well as Teen Miss Ambassador 2020 and received…

Building a Telescope at St Charles College

Pictured: 2021 Head boy, Daniel Jacobs looking through the telescope One of the common complaints amongst students is a lack of practical application of the knowledge and skills learnt in…

Hoërskool Jan van Riebeeck – Jou keuse vir ‘n hoërskool

Een van die grootste besluite van jou lewe is die keuse van ‘n hoërskool. Aangesien gr.7-leerders reeds in kwartaal 1 van hul graad 7-jaar moet aansoek doen vir toelating tot…

Pietermaritzburg Girls’ High School announce their leaders for 2021

Announcing theleaders for the new year is the BEST day in the calendar. There were smiles and tears and shouts of joy. They ended the school’s week with such happiness.…

Hoërskool Robertson maak hul 2021 Leerlingraad bekend

Hoërskool Robertson is baie trots op hul 2021 Leerlingraad. Baie geluk aan elkeen van julle. Die volgende leerders is verkies: Dogters: Elmi Bruwer, Michelle Burger, Nisha Fabricius, Anje Marais, Casey Marson, Marli van Aarde, Melanie Viljoen…

Camps Bay High School’s RAK Week activities hosted “Bread Buddies”

As part of Camps Bay High School’s Interact Society RAK (Random Acts of Kindness) Week activities, the team hosted a “Bread Buddies” at school and made sandwiches in their break…

ATKV-Tienertoneel 2020: SUPER 12 steel harte

Dit is hoe Henrietta Gryffenberg, bekende aktrise, regisseur en vervaardiger, die uitslag beskryf nadat ATKV-Tienertoneel blitsvinnig ’n nuwe baadjie moes aantrek weens ’n wêreldpandemie. “Covid-19 het gedreig om Tienertoneel ’n…

Camps Bay students clean up Maiden’s Cove

One of the benefits of going to school at Camps Bay High School is having the ocean on your doorstep!  The Grade 10 English classes have been doing reflective nature…

Primêre Skool Fichardtpark – Fichies Got Talent Wenner

Tydens die aanbieding van Fichies Got Talent, is Zayden Venter as die algehele wenner aangewys is. Baie geluk, Zayden!

Pietermaritzburg Grade 11 Recyclable Dresses

Pietermaritzburg Girls’ High School  Grade 11 girls presented the parade of dresses made from recyclable materials. This is a favourite annual activity. This year they had many dresses made from…

Worcester Gimnasium – Matriekdinee 2020

Gasvrou Carla Wolstenholme en gasheer Stiaan Hancke saam met mev. Helma Schoeman en mnr. Charl Schoeman verwelkom die graad 12’s by die dinee. Baie welkom aan al die matrieks, geniet…

Hoërskool Secunda maak hul hoofleiers bekend

Graag deel Hoërskool Secunda hul nuut-verkose hoofleiers vir 2021. Hoofseun: De Clercq Stoltz Hoofdogter: Cara Strydom Akademie: Luke Nobrega Bemarking: Caley Ellish Kultuur: Henri Viljoen Sport: Nicole Lindeque Baie geluk…

Hoër Meisieskool Oranje: Nog ‘n tradisie

Nog ‘n tradisie by Oranje is die matrieks wat rokke van bestaande skoolklere vervaardig en op Buddydag vertoon. Ná ’n parade is Christine van Heerden as die skeppendste aangewys. Baie…

Laerskool Vryburg Leiers 2021

Laerskool Vryburg het hul leiers vir 2021 aangekondig. In alphabetical order – AB Brink, Stephin Burger, Kuwanomutsa Chagwinya, Orefile Cwaile, Johan Dormehl (hoofseun), Hugo Esterhuizen, Elana Goosen (hoofleier), Gradi Ilunga,…

Hoërskool Punt se laaste skooldag breek aan

The last schoolday of Point High School for the class of 2020 has arrived. Vir hierdie groep wat so baie van hul matriekjaar gemis het, was dit ‘n groot voorreg…

Hoërskool Sentraal maak Hoofleiers bekend

Foto’s vlnr: Maryke du Pisanie, Louwrens de Beer, Karoline Cloete en Innus de Coning Hoërskool Sentraal hoofleiers 2021 Baie geluk aan Maryke du Pisanie en Louwrens de Beer wat as…

Boodskap aan Grey Kollege se Matrieks

In die Mei maand vanjaar vra ‘n ouer en mede-Oud Grey my of ek ‘n stukkie vir die matrieks van Grey sal skryf, wat ek toe gedoen het. Hierdie afgelope…

Agt Erries neem deel aan Oppie-Tong-Af se Nasionale Finaal

Foto: Raees Tikly besig met die opname van sy toespraak Verskeie Erries het die afgelope week aanlyn aan die nasionale finaal van die Oppie-Tong-Af-redenaarskompetisie deelgeneem. Caylin Loock, Carla Ferreira, Danielle…

Hoërskool Burgersdorp: Gholf

Foto: vlnr: Eddie Abrahams en Ryan Koekemoer Gedurende die grendeltydperk het die twee manne van Hoërskool Burgersdorp hard gewerk aan hulle gholf. Ryan Koekemoer het die beste gevaar in die…

Hoërskool Hoopstad kies hul Koshuisleiers vir 2021

Hoërskool Hoopstad het Daniël Botha as Hoofseun,  Jan Hendrik de Kock as Onderhoofseun en en Stanley Roberts as Prefek van  Eben Dönges seunskoshuis-leiers vir 2021 verkies. Vir die dogterskoshuis, Jan…