Leadership development is a big focus point at Girls’ High. Before we vote for student leaders we encourage our learners to find out what it means to be a leader. We also create opportunities for them in which they can learn the necessary leadership skills.
Ons graad 6-leerders het die afgelope twee dae ‘n leierskapswerkswinkel bygewoon. Hier het hulle geleer om in ‘n span te werk, probleme op te los en om ‘n gemeenskaplike doel te bereik.
Ons laerskool gaan binnekort stem vir die leiers van 2021 met die wete dat al die graad 6’e gereed is vir leierskap.