Hoër Meisieskool Oranje: Terugblik-Donderdag
Dis komende Dinsdag weer sulke tyd, Hoër Meisieskool Oranje se matrieks groet. Op 18 Oktober 2016 het die plankiema’s van vanjaar se matrieks afskeid geneem.
St Andrew’s School for Girls Steam Centre
St Andrew’s School for Girls’ beautiful Steam Centre. Words from the Academic Head of Sciences, Catherine Warrender – “Yesterday we had final snagging and I can’t believe we’re finally done.…
Dr Dean Allen – Author Lecturer Historian at Cradock High School
With a history dating back to 1814, Cradock, Eastern Cape has always had a rich heritage in education. Records show that schooling began in the town in the early 1830s while…
Leeuwenhof Akademie: Skaak
By Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, werk ons hard daaraan om ons skaak-kultuur uit te brei en te ontwikkel deur dit as ‘n akademiese vak aan te bied waar leerders kan ontwikkel.…
Hoër Meisieskool Oranje: Hoofmeisie vir 2021
Magé Troskie is onlangs as Oranje se hoofmeisie vir 2021 aangewys. Sy is aan die woord. Ek is wie ek is (in 5 woorde). Ek wil en gaan ‘n leier…
New Principal joins Camps Bay Primary School
Camps Bay Primary School is pleased to welcome their new Principal, Mr Chris Storey, who joined the school from 1 October 2020. Says Camps Bay Primary School’s School Governing Body…
Laerskool Monumentpark – GraadR 2021
As jy #GraadR toe gaan in 2021 en nog nie heeltemal weet by watter skool jy gaan inskakel nie, kom kuier bietjie saam met hierdie Groot 5 by Monnies! Die…
Hoër Meisieskool Oranje help met simfonieorkes
Foto: Die matrieklede in 2020 se OMS-simfonieokes is van links, voor: Christi, Anke, Jana, Michelle; agter: Ivanke, Kayla de Jager, Ebet Bouwer, Rehanjo, Charlotte, Celenté van Zyl. Afwesig: Kaitlin Els.…
Hoërskool Sentraal Voortrekkers vier Eeufees
Werk-en-Wen Voortrekkerkommando het Saterdag, 10 Oktober, hulle Eeufees (1920-2020) gevier. Werk-en-Wen is nie net die oudste Voortrekkerkommando nie, maar is ook die kommando van talle eerstes. In Werk-en-Wen vind ons…
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria – Graad 12-Dramatiese Kunste
Op 9 en 10 Oktober is die Graad 12-Dramatiese Kunste se finale praktiese eksamen verfilm. A.g.v Covid-19 se sosiale afstand-reëls, moes daar inderhaas nuwe stukke instudeer word. Die afgelope vier…
Glenwood High School – Water Polo
Mr Scott Mantle, the Director Glenwood High School’s Aquatics and 1st Team Water Polo coach will be giving you some tips to get in shape for the Water Polo Season. #lockdown2020…
Hoërskool Sentraal Leerderraad op Leierskamp
Hoërskool Sentraal se leerderraad vir 2021 het ‘n leierskamp bygewoon. Leierskap is die eienskap om visie in werklikheid te verander.
Hoërskool Witteberg Dansers presteer
Foto vlnr: Mia Maritz en Laurette Cilliers Mia Maritz en Laurette Cilliers, graad 9 leerders aan die Hoërskool Witteberg, het beide `n goue toekenning ontvang vir “tap” by die Free State…
Hoërskool Witteberg Gr 12 Eisteddfod prestasies
Foto’s vlnr: Kayla van Dyk en Sunita Bezuidenhout Hoërskool Witteberg se graad 12’s, Kayla van Dyk en Sunita Bezuidenhout, het aan die jaarlikse kunswedstryd deelgeneem en het die volgende toekennings…
Hoërskool Witteberg Gr 11 Eisteddfod-uitslae
Foto vlnr: Wian Maritz, Danielle Olivier, Anneri Botha, Stan-lee Gunter, Jené van Heerden en Duan Maritz Graad 11 leerders van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, wat aan die jaarlikse kunswedstryd deelgeneem het,…
Hoërskool Witteberg – Kunswedstryd
Foto vlnr: Mariné du Plooy en Jané Dowling Mariné du Plooy en Jané Dowling van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het uitstekend presteer tydens die onlangse Kunswedstryd. Mariné du Plooy het…
St Andrew’s School for Girls – Preschool applications for 2021 and 2022 now open
St Andrew’s School for Girls’ Preschool provides a warm, caring and happy environment in which girls and boys between the ages of 3 months and 5 years can learn and…
Hoërskool Nelspruit Tennisspelers terug in aksie
Foto: Laeveld Tennis Vereniging Die grendeltyd het veral vir sportliefhebbers vele uitdagings gestel. Mnr. Petrus Koekemoer (GreatBase Tennis SA) sê dat dit ‘n baie moeilike tyd vir hom as afrigter…
Hoërskool Aliwal-Noord maak hul Senior Leerlingraad 2021 bekend
Dit is vir ANHS ‘n groot voorreg om hul Senior Leerlingraad vir 2021 bekend te maak. Congratulations to the following learners who have been chosen to serve on the Senior…
Hoërskool Aliwal-Noord Landsdiener gee logo “make over”
Foto: Marnus Snyman en die logo wat hy ontwerp het Tydens die inperking kon ons nie soos in die verlede landsdiensmiddae hou nie. Dus het Oos-Kaap Landsdiens besluit om ‘n…
Treverton College and Preparatory School donate blood
It was a busy day yesterday at Treverton College with their Monday Blood Donor Drive. They had more than 20 new donors. Thank you to all those that put their…
Hoërskool Hoopstad – Natuurwetenskap
Die Graad 8-leerders van Hoërskool Hoopstad het tydens Natuurwetenskap gaatjie-kamera’s gebou. Die gaaitjie-kamera’s help hul ontdek dat die beeld omgekeerd op die skerm vorm. Baie dankie aan juffrou Hannelize De…
Kontiki word Willem Postma Pre-Primêr
Hiermee wil Willem Postma graag vir Kontiki, wat voortaan bekend sal staan as Willem Postma Pre-primêr, formeel welkom heet in Possie-land! “Ons sien uit na die pad voorentoe.”
Oud-Oranje sal van Woensdag in die Telkom Netballiga uitdraf
Foto vlnr: Kaïlah Ferreira en Bianca Pienaar Twee oud-Oranje’s sal vanaf Woensdag in die Telkom Netballiga in Bloemfontein uitdraf. Kaïlah Ferreira is vir die Noordwes-Flames en Bianca Pienaar vir…
Hoër Meisieskool Oranje maak plan met opsommings
Foto vlnr: Danielle Theron, Suzanne Streicher, Trewhella van Aswegen, Vianke Herbst en Mia Olivier. Afwesig: Kayla Olivier ’n Klompie akademiese uitblinkers het gereken hulle kan met hulle harde skoolwerk ander…
Paarl Girls’ High Gr12 Accounting learners did a business simulation
The grade 12 Accounting learners from Paarl Girls’ High did a business simulation workshop with the Johannesburg School of Finance. For this business simulation they had to start and manage…
Hoërskool Pietersburg Senior VLR voorstelling
Aangesien Hoërskool Pietersburg nie tans saalopening mag hê nie, is hulle genoodsaak om die Senior VLR voorstelling virtueel vir die Pieties te bring. Geniet elke oomblik!
Grey College celebrate 165 years of excellence!
It’s Grey College’ birthday! Proud to celebrate 165 years of excellence! Congratulations to Grey College from all our Schools That Rock readers! #ViveLaGrey #Grey2Gold #grey165th
GREY COLLEGE 1st cricket team prize-giving
Photo: Juan Dee Oliver The criteria to qualify for a cricket bat: T20: 75+ Runs 4+ Wickets Longer Format 100+ Runs 5+ Wickets The bats will be framed when you…
BHVS – Bethlehem Eisteddfod 2020
Foto: Voor v.l.n.r.: D. van Graan, M. Kotzé, J Smith, M. Grové, M. Azar. Middel v.l.n.r.: T. Craven, C. Schultz, B. Oosthuizen, J. Schoeman. Agter v.l.n.r.: C. Fourie, D. van…
St Andrew’s School for Girls learner won art Competition
Congratulations to Karire Evans, grade 11, on winning the ‘I am a global Citizen’ art competition run by The South African Institute of International Affairs. Karire’s artwork will be used…
Glenwood High Boys participated in Computer Olympiad
Glenwood High boys recently participated in the Computer Olympiad sponsored by the Institute of IT Professionals South Africa (IITSA). The following Grade 10 boys received certificates for completing the first…
Treverton College and Preparatory School Gr 6 learners going for a week to Mtentu
Treverton College and Preparatory School Grade 6’s are well on their way for their Mtentu week. Lots of excitement knowing that this is the trip to tick off much of…
Eunice High School donated blood
Eunice High School learners and teachers donated blood to save lives! #BloodDrive
Point High School learner donates blankets to ACVV
On 8 October, it was my privilege to donate handmade woolen blankets to ACVV Seebries Tehuise, Mossel Bay. I’ve been raised to know that it doesn’t matter what you do…
Hoërskool Kroonstad leerders verwerf hoogste toekenning in Voortrekkers
Lede van Die Voortrekkers in graad 12 van Blouskool, Kroonstad het die Nasionale Presidentsverkenner-toekenning verwerf, nadat hulle aan die vereistes van die Presidentsverkennerproses voldoen het. Die proses sluit in die…
Paarl Girls’ High – Junior Town Council Leadership seminar
This year in Harmonie hosted their annual Junior Town Council Leadership seminar at the beautiful L’Atrium at Grande Roche. The 2020 and 2021 leaders of Paarl JTC and Wellington JTC…
EHS-landbouleerders op landbou-uitstappie
Foto: Jana Vissser Die graad 10- en 11-Errie landboubestuur-leerders het op Woensdag 7 Oktober die JanVos Landgoed besoek van meneer Jan Grey. Daar het die leerders baie gesien en geleer:…
Hoërskool Ermelo Kultuurprestasies
Ten spyte van die uitdagings van COVID-19, het Erries wéér uitstekend presteer op kultuurgebied. Chrizanne Joubert, graad 8-leerder van Hoërskool Ermelo, het ‘n vierde plek behaal by Radikale Redenaars met…
Jong entrepreneurs in die maak by Lettie Fouché Skool
Leerders van Lettie Fouché Skool het vroeg in die jaar ‘n nuwe uitdaging aangepak – hulle het erdwurm plase gebou. Hierdie projek het leerders vaardighede aangeleer soos bou van erdwurm…
Vryburg High School Learner excels in De Beers English Olympiad
Boineelo Mankwe, gr11-learner of Vryburg High School, performed excellent in the De Beers English Olympiad. She received a Diamond Certificate (80% +) and was placed in position 15 on the…
Design and Technology at St Charles College
Pictured: Steven Scott St Charles College Grade 12 boys studying Design and Technology were recently tasked with designing and making a wall unit that was functional, could securely attach to…
Hoërskool Witteberg 2021 Leierskap
Dit is met trots dat ons vandag ons nuwe leiers vir 2021 bekend maak. Baie geluk aan elkeen van die leerders. Ons sien met groot verwagting uit na julle termyn.…
Hoër Meisieskool Oranje kondig 2021 VRL vir Gr 9 tot Gr 11 aan
Hoër Meisieskool Oranje het hul 2021 VRL vir Gr 9 tot 11 aangekondig: Graad 9 – Cara Smith, Mieke van Niekerk, Hannerie Rossouw, Carlé Stockenström en Alana Beukes Graad 10…















































