Hoër Meisieskool Oranje kry nuwe Dramadrag
Foto 1 vlnr: Chamé van Zyl, Natalie Pretorius, Anya Taljaard en Wilana Wolfaardt. Foto 2 vlnr: Danielle Cloete, Ayanda Mfazwe en Mia Janse van Rensburg Ná dekades van die ou…
St Andrew’s School for Girls 2021 leadership
Congratulations to the St Andrew’s School for Girls 2021 Head girl, Marvelous Aderibigbe and deputy head girls, Elena Mandić and Andzani Mthenjane.
Ermelo High School learner hand picked by Mpumalanga Education Department
Ermelo High School learner Sinethemba Dlamini, a grade 12 learner, has been selected by the Mpumalanga Education Department to acknowledge and celebrate her exceptional achievement in Mathematics and Physical science.…
St Andrew’s School for Girls 2021 leadership council announced
Front ltr: Natasha Chitambo, Baraka Ntimba, Andzana Mthenjane, Marvelous Aderibigbe, Elena Mandic, Entle Macoba, Thandolwethu Makhaza, Kayla Chinhakwe Back ltr: Nkanyiso Dlamini, Carolyn Laker, Dineo Nkopane, Gugulethu Mashego, Relebogile Kgomo,…
Hoërskool Witteberg lewer wenner op in Blitsbrein Kompetisie
Coenie Dowling, ‘n graad 11 leerder van Hoërskool Witteberg het deurgedring in die finaal van die Blitsbrein kompetisie. Coenie het ‘n 2e plek behaal in die Vrystaat en eindig algeheel…
Hoërskool Witteberg leerders blink uit in Radikale Redenaars
Hoërskool Witteberg se leerders het deelgeneem aan die Radikale Redenaars en spog met uitstekende prestasies. Die Radikale Redenaar se visie is om aan soveel as moontlik leerders die geleentheid te…
Lettie Fouché Skool – Arbeidsgerigte Fase
Die inperking het Lettie Fouché Skool se Arbeidsgerigte Fase nie terug gehou nie. Die skool se Arbeidsgerigte Fase het volstoom na die inperking tydperk met hulle projekte begin. Elke leerder was…
Waarnemende hoofde aangestel by Lettie Fouché Skool
Baie geluk aan Mnr. HJH Labuschagne wat as waarnemende hoof en Mev. R Janse van Rensburg wat as waarnemende adjunkhoof van Lettie Fouché Skool aangestel is. Die personeel waardeer u…
St Andrew’s School for Girls Gr12’s rang the bell today
A special tradition at at the Senior School is the ringing of the ‘Jenny Bell’ by the Grade 8s when they arrive at the school, and then again in Grade 12…
DHL Stormers training at Camps Bay High School
There was great excitement at school today as The DHL Stormers chose Camps Bay High School’s Kudu Park for a training session. Pictured in the first picture is Siya Kolisi…
Union High School announced their boarding house prefects for 2020/21
Union High School also announced the school’s boarding house prefects for 2020/21 earlier today (Thursday, 8 October). These learners were elected by their fellow boarders to provide them with leadership…
Hoërskool Secunda stel 2020/2021 Uitvoerende Raad bekend
Baie geluk aan Hoërskool Secunda se nuwe Uitvoerende Raad van 2020/21! Congratulations to Secunda High School’s new Executive Council of 2020/21! “A true leader has the confidence to stand alone,…
Union High School announce their prefect body for 2020/21
“𝘎𝘳𝘦𝘢𝘵 𝘭𝘦𝘢𝘥𝘦𝘳𝘴 𝘥𝘰𝘯’𝘵 𝘴𝘦𝘵 𝘰𝘶𝘵 𝘵𝘰 𝘣𝘦 𝘢 𝘭𝘦𝘢𝘥𝘦𝘳. 𝘛𝘩𝘦𝘺 𝘴𝘦𝘵 𝘰𝘶𝘵 𝘵𝘰 𝘮𝘢𝘬𝘦 𝘢 𝘥𝘪𝘧𝘧𝘦𝘳𝘦𝘯𝘤𝘦. 𝘐𝘵’𝘴 𝘯𝘦𝘷𝘦𝘳 𝘢𝘣𝘰𝘶𝘵 𝘵𝘩𝘦 𝘳𝘰𝘭𝘦 – 𝘐𝘵’𝘴 𝘢𝘭𝘸𝘢𝘺𝘴 𝘢𝘣𝘰𝘶𝘵 𝘵𝘩𝘦 𝘨𝘰𝘢𝘭.” – 𝗟𝗶𝘀𝗮 𝗛𝗮𝗶𝘀𝗵𝗮…
St Andrew’s School for Girls – SOS Junior Squash Tournament
Congratulations to Stephanie Jones, grade 10, from St Andrew’s School for Girls, who came 2nd in the U19 section of the SOS Junior Squash Tournament held at Randburg Squash Centre.…
Eunice High School Virtual Tour
“Happiness is not pleasure – it is victory” – Zig Ziglar. We are committed to the realisation of every learner’s potential – be it in the classroom, on the sports…
Vrystaters altyd gewillig om bloed te skenk – SANBS en Schools That Rock se Bloedskenk-aksie
Mnr Francois Minnie het sy 100ste eenheid bloed op 7 Oktober geskenk. Hy daag almal uit in Virginia om sy voorbeeld te volg. Volgende kliniek sal plaasvind 13 Oktober by…
Lettie Fouché Skool groet Meneer Hugo
“Hoe geseënd is ons nie om ‘n Skoolhoof te kon hê vir wie dit só moeilik is om voor totsiens te sê. Mnr Hugo, ons harte is dankbaar vir die…
Hoërskool Waterkloof hou hul Krieket-merietefunksie
‘n Suksesvolle krieket-merietefunksie is op Vrydag, 2 Oktober, in die skoolsaal van Hoërskool Waterkloof gehou. Rassie van Dussen was die gasspreker. Toekennings is aan spelers en spanne gemaak wat besondere…
Hoër Meisieskool Oranje kondig hul 2021 Koshuis-VRL aan
Hiermee maak Hoër Meisieskool Oranje hul Koshuis VRL vir 2021 aan. Baie geluk aan Zelmi Marx: hoofdogter Joostehuis, Doré Botha: onderhoofdogter Joostehuis, Winé Marais: hoofdogter Le Rouxhuis, Nicole Anderson, Klarissa…
King David Primary School Victory Park intruduce new Principal
On behalf of the SABJE, we would like to take the opportunity to introduce Mr. Kevin Lees, the new Principal of King David Primary School Victory Park. Mr. Lees has…
St Andrew’s School, Bloemfontein, matrics awarded badges
Three of St Andrew’s matrics were awarded SAINTS SCHOLARS badges this morning. To qualify for this award,the boys had to achieve an aggregate of above 85% for two consecutive examination…
Hoërskool Fichardtpark: Boodskap van Hoofdogter 2020
*Die blou van my rok en die wapen op my bors is die rede vir my trots.* Mede-Fichies As die nuutverkose hoofdogter van 2021 wil ek graag my visie met…
Errieraadskamp berei leiers voor vir 2021
Hoërskool Ermelo het vanaf 23 tot 26 September weereens ‘n insiggewende en suksesvolle Errieraadskamp te u-Bhetyan-o-Africa aangebied. Die lesings oor onder andere konflikhantering, spanbou-aktiwiteite wat spanwerk bevorder het en talle…
Hoërskool Strand verkies VRL (Graad 9-11) en AR (Graad 12) vir 2020/2021
Foto vlnr: André Bester, Anya Lotze en Marais Westraat Hoërskool Strand wens die leerders geluk wat tot die VRL (Graad 9-11) en AR (12) vir 2020/2021 verkies is. Hoërskool Strand…
BHVS leerder 1ste in SA met Redenaars
Trekker eerste in SA met redenaars! Keaan de Klerk van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is aangewys as die nasionale wenner van die graad 11 Oppie Tong Af-kompetisie se vermaaklikheidstoespraak-kategorie. Baie geluk, Keaan!…
Afrikaanse Hoër Seunskool: Affieraad Graad 11/12, 10/11, 9/10 en 8/9
Die nuwe Affieraad vir 2021 is vanoggend met ‘n lewendige uitsending vanuit die hoof se kantoor aangekondig. Baie geluk aan die volgende Graad 11 seuns wat in hul matriekjaar die…
Hoërskool Fichardtpark: Boodskap van die hoofseun
*Om ‘n Fichie te wees is ‘n eer vir my en ook vir die Blou Blazer aan my sy.* Dit is vir my ‘n groot voorreg om as Hoërskool Fichardtpark…
Leeuwenhof Akademie se Voorskool kleuters leer van kuikens
Kuikens wat kiep en kleuters vol vere, vlerke van alle kleure en geure! Fantasie Vrydag was ‘n vlug vol pret, hulle het selfs geloer watter tande kuikens het! Die broeikaste…
Hoër Meisieskool Oranje lewer twee SA-Redenaarswenners op
Die Hoër Meisieskool Oranje het twee nasionale redenaarskampioene opgelewer. Dit nadat Rehanjo Swanepoel en Kamryn Lowe koning gekraai het in die ATKV Oppie Tong Af-redenaarskompetisie wat die afgelope week aanlyn…
Saint Andrew’s School, Bloemfontein donated blood
Saint Andrew’s School, Bloemfontein, held a blood drive on 6 October. In a time of need, you will always find support from the Saints community. Thank you to everyone who…
Leeuwenhof Akademie leerder blink uit in Kleiduifskiet
Karel Mestdagh van Leeuwenhof Akademie het die afgelope naweek tydens die Freestate Standard Championship uitgeblink in Kleiduifskiet (Skeet en ATA Trap) en het die afgelope naweek die volgende prestasies behaal:…
Hoërskool Hoopstad maak 2021 leiers bekend
Hoërskool Hoopstad het die leiers vir 2021 bekend gemaak. baie geluk aan Baie geluk aan Daniël Botha, Jan Hendrik de Kock, Magriet du Toit, Marna Greeff, Janaé Griessel, Janie Horn,…
Primêre Skool Jordania skitter by Eisteddfod
Foto vlnr: Mike le Roux, Lené Labuschagne, Lanri Labuschagne, Cara Cilliers, Like Bernard, Zelri de Beer, Carli Olivier, en Gerrit Scheepers Tydens die Eisteddfod, wat hierdie jaar aanlyn plaasgevind het,…
Hoër Meisieskool Oranje: SA senior kortbadkampioenskap
Chloë le Roux (gr. 10) van Hoër Meisieskool Oranje is een van twee Vrystaatse swemmers wat gekies is om op die Suid-Afrikaanse senior kortbadkampioenskap later vandeesmaand in Pietermaritzburg mee te…
St Andrew’s School for Girls: Gauteng Equestrian Championships
Congratulations to St Andrew’s School for Girls’ equestrian girls on their wonderful results from the 2020 Gauteng Championships. Emma Watson competed in the junior 1m championship and placed 1st. Michaela…
Pietermaritzburg Girls’ High School participating in Canoe Marathon
Melonie Croeser from Pietermaritzburg Girls’ High School, will be participating in both the singles and doubles events at the 2020 South African Marathon Championships on Sunday 11 October (Single Canoe…
Hoërskool Randburg Studenteforum 2021
Vlnr: Mion van Tonder, Chloë Morrow en Suné Jooste Baie geluk aan Hoërskool Randburg se Studenteforum vir 2021! Mag 2021 vir julle ‘n jaar wees vol groei, sukses en ongelooflike…
Hoër Meisieskool Oranje Matrieks 2020 se Studiekeuses
MEDIESE VELD GEWILDE STUDIEKEUSE VIR OMS MATRIEKS 2020 – Deur Ivanke van Jaarsveld Die wye wêreld roep, die toekoms wink en kort voor lank is die OMS-matriekklas van 2020 oor…
Union High School announced new appointment
Union High School is delighted to announce the appointment of Mrs Hanel Weidemann who began teaching at the school today, Monday, 5 October. Mrs Weidemann – who taught at Muir…
Primêre Meisieskool Oranje leerder neem deel aan 2020 Bethlehem Eisteddfod
Lika Claassens, Gr 3,van Primêre School Oranje het onlangs deelgeneem aan die 2020 Bethlehem Eisteddfod. Dit het hierdie jaar op ‘n digitale platvorm plaasgevind. Lika het meriete toekennings ontvang vir…
Primêre Meisieskool Oranje vier Onderwysersdag
Primêre Meisieskool Oranje het vandag met onderwysersdag gewys wat hulle alles vir hul leerders beteken. Jou ligte is nog aan as almal sin al af is! Jou kind is nog by…
Hoër Meisieskool Oranje se VRL Hoofleiers
Magé Troskie is verlede week as die Hoër Meisieskool Oranje se hoofmeisie vir 2021 aangewys. Zelmi Marx en Irmarie Buys is die onderhoofleiers. Magé, wat in 2016 die Laerskool Gill…
Grey College manne wys hul staal by SA o/21 Rugby
Dertien voormalige Grey-rugbymanne het gister, 4 Oktober, hul staal gewys tydens die SA o/21 rugbykampioenskappe wat op Emiratespark aangebied is. Vir die Vrystaat Cheetahs, het die volgende manne uitgedraf: Janco…
St Andrew’s School for Girls appreciate their Teachers
In appreciation of the exceptional teachersI at St Andrew’s on this World Teachers’ Day, we would like to share a tribute from Gomolemo Moloi. “I personally bow, salute and pay tribute…
Hoër Meisieskool Oranje Graad 10 leerders doen hul voor in mondeling as Skoolhoof/Hoofdogter
Hoër Meisieskool Oranje se Gr 10’s moes vir hulle Afrikaanse mondeling hul voordoen as die skoolhoof/hoofdogter wat die nuwe leerders op Oranje se Pampoenrokfunksie toespreek. Dis 2040 en Marita Oosthuizen…
2020 Treverton College Matric service followed by Speech and Prize Giving Day
Sunday evening 4th October 2020 Treverton College held their Matric Valedictory Service followed by their Matric Speech Day and Prize Giving on Monday morning with both events being streamed live.…
















































