Hoërskool Upington gholfers presteer
Foto links: Jano Malan – Foto regs: P.A. Karsten en Jano Malan Die afgelope naweek is die Lime Acres Junior Ope aangebied. Dit is die eerste Noord-Kaap order of merit toernooi…
Mnr en Mej NHS-2020 aangewys
Na vele uitdagings en ‘n digitale grand finalé, is die sjarmante JG Pansegrouw en die pragtige Lourese Kempen van Hoërskool Nelspruit as 2020 se Mnr. en Mej. NHS aangewys. Dié…
St Charles College Pietermaritzburg Dux 2020
Pictured: Boaz Hansen, St Charles College Dux for 2020 The staff of St Charles College give their highest credit to their top academic. Dux is awarded at the Advanced Subsidiary…
Oud-leeder van Hoërskool Strand ontvang Rektorstoekenning
Misha Erasmus, oud-leerder van Hoërskool Strand (matriek 2016), het die Rektorstoekenning vir akademiese uitnemendheid in Fisioterapie ontvang. Wat ‘n ongelooflike toekenning om te ontvang. Hoërskool Strand is trots op hierdie…
Hoërskool Salomon Senekal hou Geesweek
Hoërskool Salomon Senekal in Viljoenskroon het ‘n geesweek aangebied vanaf 28 tot 2 Oktober 2020 met verskillende temas. Maandag het hulle afgeskop met ‘n Nerd-dag in gewone klere. Die kinders…
Camps Bay canoe’ists headed to the SA Champs
Grade 8 Camps Bay High School learner, Holly Smith, took part in the Fidelity ADT Western Cape Canoe Union Marathon Champs on 19 and 20 September and finished in first…
Hoërskool Ermelo kuns-leerders presteer tydens Mpumalanga Kunskompetisie
Die Erries neem elke jaar deel aan die kunskompetisie wat deur die Departement van Onderwys geloods word en vele top tien plekke is al deur die Erries ingepalm. Hierdie jaar…
Grey Kollege Voortrekkers slaag Presidentverkenner-eksamen
Baie geluk aan Alex Els, Theuns Botha, Sakkie Steenkamp en Jonathan du Plessis van Grey Kollege met die behaling van hul Presidentsverkenner toekenning.
Cornelia Saaiman skenk haar 32ste eenheid bloed
Mev Cornelia Saaiman van Bloemhof het op 1 Oktober haar 32 ste eenheid bloed geskenk. Sy daag nou almal in die gemeenskap van Bloemhof uit om dieselfde te doen. Foto…
Krugersdorp High School learners excel in Hockey
Krugersdorp High School celebrated Excellence in Hockey on Tuesday. A group of players from the 1st team who have played over a 100 games received their white jerseys. Thank you…
St Andrew’s School for Girls enjoying last days before final exams
St Andrew’s School for Girls throwback to the grade 8 and 12 camp in January 2016. These grade 8s are now the leaders of our school, enjoying their last few…
Hoërskool Oranje Meisies se Hoofdogter van 2020 se emosies lê vlak met afskeid
Hoërskool Oranje Meisies se Flo Truter het emosioneel gesê dat dit vir haar ‘n voorreg was om die Hoofdogter van die skool vir 2020 te kon wees. Saam met al…
St Andrew’s School for Girls announced 2021 Head Girls
2021 Leaders St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, congratulate Marvelous Aderibigbe, their 2021 head girl and Elena Mandić and Andzani Mthenjane their 2021 deputy head girls. “We are so grateful to…
Laerskool AG Visser bied meer
Laerskool A.G. Visser van Heidelberg, Gauteng,is die skool waar u kind in totaliteit opgevoed en onderrig word in sy/haar moedertaal: Afrikaans.
Willem Postma Primêre Skool leerder neem deel aan internasionale konsert
Willem Postma Primêre Skool, Bloemfontein, is baie trots op Denise Cilliers. Sy het deelgeneem aan ‘n internasionale virtuele konsert. Sy was slegs een van 8 gekose Suid Afrikaners wat gekies…
Paarl Girls’ High hockey players selected for Cape Town Premier Hockey Leaque
Paarl Girls’ High is very proud of their hockey players who were selected to take part in the Cape Town Premier Hockey League. This is a very exciting hockey tournament…
Hoër Meisieskool Oranje kondig VRL aan vir 2021
Hoër Meisieskool Oranje het hulle Verteenwoordige Raad vir Leerders bekend gemaak. Baie geluk aan die volgende leiers: Magé Troskie (Hoofdogter), Irmanie Buys (Onderhoofdogter), Zelmi Marx (Onderhoofdogter), Joané Bekker, Lizka Fouché, Karli…
HTS Witbank: Aandag alle Graad 7’s
HTS Witbank – die voorloper skool!  Waardes  Akademie  Sport  Kuns en kultuurank is die voorloper in: Pret Veiligheid Join our blue family for an unforgettable high school experience! #DieVoorloperskool #TheBlueCrew…
Hoërskool Strand leerders gekies vir Hokkie liga
Hoërskool Strand wens die leerders wat gekies is om aan die “Cape Town Premier Hockey League – CPL” by die Westelike Provinsie Krieket Klub deel te neem baie geluk! Die…
Hoërskool Bothaville bied ‘n blinde veiling aan vir Fondsinsameling
Bothaville Hoërskool plaas as deel van hul fondsinsamelingsprojek van 2020 die volgende versamelstuk op ‘n blinde veiling aan. Versamelstuk: Joost vd Westhuizen huldeblyk nr 22 van slegs 89 geproduseer. Hoe…
Hoërskool Sentraal se Tennis Aktiwiteite
Hoërskool Sentraal beskik oor 8 tennisbane waarop daagliks geoefen word. Sentraal beskik ook oor ‘n tennismasjien. Aktiwiteite gedurende die jaar: Jaarliks ’n kampioenskap by die skool om die ranglyste te…
Laerskool Menlopark – Superbokkie gesels met van die graad 7’s
Covid 19 het baie van ons graad 7 leerders van die kans ontneem om hul laerskool loopbane af te sluit op ‘n hoogtepunt met hul gunsteling kultuuraktiwiteit, akademieseuitdaging of sportsoort.…
St Andrew’s School for Girls learner excels in show jumping
Congratulations to Michaela Bousfield from St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, who recently competed in show jumping in the following equestrian shows. – Placed 1st and 2nd in the 115m…
Grenville High School – One woman who stands out for her everlasting positivity
Complaining and being frustrated is often too easy, whereas finding the positivity in yourself is a challenge. If there is one woman who stands out for her everlasting positivity and…
Laerskool Menlopark Gr 7’s braai op Erfenisdag
Kyk, as 2020 jou graad 7 jaar in Laerskool Menlopark is en jy het soveel van die gewone lekkertes gemis, maak mens ‘n plan en jy massabank saam met Meneer…
Laerskool Kruinsig Bidkamer leiers inspireer Maats en Personeel
Laerskool Kruinig se Bidkamer leiers inspireer hul mede Kruinies en Personeel met mooi en positiewe boodskappe. Hulle nooi Kruinies en personeel uit om vandag die LEWE te kies en om LIG…
Hoër Meisieskool Paarl leerder neem deel aan ‘n Internasionale Kunskompetisie
Hoër Meisieskool Paarl se graad 10-leerder, Jana Lützeler, het begin 2020 aan ‘n internasionale kunskompetisie deelgeneem, wat deur die Franse kunssentrum, I’UNESCO aangebied is. The theme for the competition was…
Learner of Aliwal North High School excels in Voortrekkers
Aliwal North High school Anke Smith achieved her Silver President’s award! A lot of hard work and dedication has gone into achieving this award. Anke initiated a project recycling bottle…
Hoërskool Aliwal Noord spog met ‘n nuwe Adjunkhoof
Hoërskool Aliwal Noord spog met ‘n nuwe Adjunkhoof. Meneer Jan Makkink het sy kinderdae in die Transvaal spandeer en voltooi sy skoolloopbaan aan Hoërskool Ben Vorster in Tzaneen. Hy het…
Partner with the SANBS to give health and hope to SA
As the country continues to emerge from the COVID-19 pandemic that disrupted life as we knew it, the need for blood products is rapidly starting to increase. The South African…
Laerskool AG Visser, Heidelberg
Laerskool AG Visser is gefundeer in Bybelse beginsels en goeie waardes om elke leerder instaat te stel om op ‘n gebalanseerde wyse te ontwikkel en te funksioneer. Rensburgdorpskool is in…
Hoërskool Robertson groet geliefde onderwyser
Marézan het passievol gelewe. Sy was ‘n gebore onderwyseres wat baie hardwerkend en lojaal was. Sy was dikwels, veral gedurende inoefeninge van “Brags”, Kultuuraande en Revue’s, tot na donker by…
Hoërskool Nelspruit: Netbal
Die Mpumalanga Sunbirds het Saterdag, 27 September, vanjaar se provinsiale netbalspan aangekondig. Hoërskool Nelspruit is uitermatig trots op twee oud-Nellies wat ook tans personeellede van NHS is wat nie net…
Edgemead High School newly alected prefect body
Edgemead High School proudly announced their newly elected prefect body for 2021. Danielle Adams, Mae Al Alawi, Jodi Anderson, Amy Baartman, Caitlin Bell, Mohini Bharuth, Joshua Collins, Thea Cottee, Benjamin…
Grenville High School Teacher is a Role Model
Grenville High School teacher, Mr Moloi is the epitome of a role model: not only is he humble, but he is a true gentleman who does everything with enthusiasm and…
Hoër Meisieskool Paarl leerder presteer tydens ATKV Redenaarsplatvorm
Hoër Meisieskool Paarl leerder, Karla de Beer (gr.8) het ‘n video van haar redenaarstoespraak ingestuur en in Julie deelgeneem aan die ATKV se nuwe redenaarsplatvorm – Digipraat. Karla het’n A+…
Afrikaanse Hoërskool Kroonstad: Radikale Redenaars
As gevolg van die Covid-19 pandemie het die redenaars-kompetisie vanjaar anders verloop as in die verlede. Leané Labuschagne, Liebré Potgieter en Alida Letooane het tydens vanjaar se kompetisie deurgedring na…
Hoër Meisieskool Oranje leerders verwerf hoogste eerbewys van Voortrekkers
Hoër Meisieskool Oranje het vyf matrieks opgelewer wat die gesogte Nasionale Presidentsverkenner-toekenning verwerf het. Dis die hoogste eerbewys wat ’n Voortrekker kan kry. Dié proses sluit in die bywoning van…
Hoërskool Upington afrigters verwerf “vlak 2” afrigtings-gradering
Foto: vlnr: Lorraine Kotzé en Christine Esterhuizen Uppies se netbal kook! Twee van Uppies se netbal afrigters, Mev Lorraine Kotze en Mev Christine Esterhuizen, het hul “Level 2” gradering in…
BVHS leerder presteer by Bethlehem Eisteddfod 2020
Carlem Germishuizen van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het uitstekend presteer tydens die eerste digitale Bethlehem Eisteddfod 2020. Sy het die Vokaal Solo A++ toekenning ontvang. Voortrekker is baie trots op jou…
Eunice High School: And sometimes against all odds, against all logic, we still have hope.
Ashleigh Moolman Pasio (old girl) And sometimes against all odds, against all logic, we still have hope. Yesterday although the course suited me well, I felt really good and I…
Hoër Meisieskool Paarl: Tennis
Verskeie tennisspelers van Hoër Meisieskool Paarl het onlangs deelgeneem aan die Boland Kavaliers Mini Tennistoernooi in die Strand. Well done to the following players who won in their age categories:…
Glen Austin College Midrand Open Day
Visit Glen Austin College on 10 October to see where your future starts.
Glenwood High School – Fun Fact Friday
Although there were WWI and WWII memorial plaques on display in the School foyer, these had been unveiled in 1947 with no additional names having been added in the interim…
Hoërskool Vryburg Bloedskenk
Daar is ‘n reuse tekort aan bloed. Kom red ‘n lewe by Hoërskool Vryburg! Die geleentheid is oop vir die hele Vryburg-gemeenskap. Ondersteun asseblief hierdie verdienstelike saak. There is a…
Baie dankie aan Du Toit Neethling vir die waardering teenoor Schools That Rock
Hoërskool Sentraal van Bloemfontein is een van die meer as 240 skole in Suid-Afrika wat hul skool se nuus vanaf 2015 gratis op Schools That Rock se gewilde webtuiste en…

























































