)

Hoërskool Nelspruit: Netbal

Die Mpumalanga Sunbirds het Saterdag, 27 September, vanjaar se provinsiale netbalspan aangekondig. Hoërskool Nelspruit is uitermatig trots op twee oud-Nellies wat ook tans personeellede van NHS is wat nie net as spelers aangewys is nie, maar ook as kaptein en onderkaptein van die span verkies is. Faith Motau (kaptein) en Maryke Coetzee (onderkaptein) is opgewonde oor dié uitdaging. Linmari Potgieter, wat in 2018 by NHS gematrikuleer het, is ook ingesluit in di֖e span.
Die Sunbirds is een van 12 spanne wat vanaf 14-27 Oktober aan die Telkom Netballiga in Bloemfontein deelneem. Die toernooi word onderhewig aan streng gesondheidsmaatreëls aangebied. Daar sal ook geen toeskouers tydens die wedstryde toegelaat word nie. Ten spyte hiervan sien die netbalspelers uit om die wedstrydtyd te geniet.
NHS hou jou op hoogte van die regstreekse uitsendings!
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal