)

Hoërskool Aliwal Noord spog met ‘n nuwe Adjunkhoof

Hoërskool Aliwal Noord spog met ‘n nuwe Adjunkhoof. Meneer Jan Makkink het sy kinderdae in die Transvaal spandeer en voltooi sy skoolloopbaan aan Hoërskool Ben Vorster in Tzaneen. Hy het van kindsbeen af geweet onderwys vloei in sy are en hy het sy onderwysdroom verwesenlik toe hy by NKP in Petoria keuring vir onderwys gekry het. Meneer Makkink is gestewel en gespoor om sy rol as Adjunkhoof te vervul en meen dat as mens nie bereid is om ander te dien nie, is mens nie in staat om hul te lei nie.  Hy het ‘n groot liefde vir tale en gaan voortaan Afrikaans as vak by ANHS aanbied.

Die lewe is ‘n lied, jy moet net die wysie ken!

Goedheid, guns en genade in oorvloed!

Gestewel en gespoor.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal