)

Laerskool AG Visser, Heidelberg

Laerskool AG Visser is gefundeer in Bybelse beginsels en goeie waardes om elke leerder instaat te stel om op ‘n gebalanseerde wyse te ontwikkel en te funksioneer.

Rensburgdorpskool is in 1928 gestig, waarna dit in 1940 verander het na Laerskool A.G. Visser.

Op 16 Januarie 1940 kon die nuwe gebou van 9000 pond betrek word.  Op 4 April 1940 het die feestelikheid in die vierkant van die gebou begin.  Dr. Andries Visser (Jr) onthul die naamplaat van die skool: “A.G. Visserskool”. Mnr J.A.A. Kruger, wat Dr. Visser se boesemvriend was, het met hierdie naamgewing sy vriend vereer.

Mnr. Kruger tree in 1945 uit met 224 leerlinge in die skool.

Deur die jare het A.G. Visser gegroei tot ‘n skool wat altyd in rekening gehou moet word en kan ons met trots sê dat daar nog steeds deur die jare na God opgekyk word vir die nodige hulp en leiding.

Me Selma Marx is die skool se eerste vroue-hoof vanaf die begin van 2020.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal