Gasvrou Carla Wolstenholme en gasheer Stiaan Hancke saam met mev. Helma Schoeman en mnr. Charl Schoeman verwelkom die graad 12’s by die dinee. Baie welkom aan al die matrieks, geniet die aand, maak mooi herinneringe en wees veilig. Dankie aan al die ouers betrokke om ‘n onvergeetlike aand vir ons matrieks reël asook juffrou Nelmarie Delport. Die saal is sprokie mooi!!!