)
BVHS vereer hul Graad 12-leerders tydens ‘n prestige prysuitdeling.

Bethlehem Voortrekker Hoërskool het Christiaan Murray op die ererol geplaas vir kultuur en ontvang die BVHS kontantprys.  Christiaan verwerf die Presidentsverkenner-toekenning. Baie geluk!!

St Charles College boys selected for the KZN Midlands Youth Choir!

Pictured from left to right: Malachi Prigge, Sanda Mdledle, Jesse Mwesigwa, Graydon Mustard, Kumba Dzomba, Jonathan Inglis, Kanyinsola Bankole and Marlon Mbewe Congratulations to Malachi Prigge (Grade 9), Sanda Mdledle…

BVHS Leerders skitter in sport

Dian Labuschagne van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die krieketbeker ontvang, as kaptein van die 1ste krieketspan en as wenners van die o/18A Goudveldkrieketliga vir 2019/2020. Wynand Swanepoel ontvang die Minnie…

Laaste skooldag vir NHS-matrikulante

Hoërskool Nelspruit se Graad 12’s van 2020 is Vrydag 16 Oktober tydens ‘n gepaste afsluitingsdiens voor die aanvang van die eindeksamen bemoedig en gegroet. Twaalf jaar op die skoolbanke het…

BVHS leerders bereik groot hoogtes in sport

Die volgende leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is op die ererol geplaas vir hulle uitnemende sportprestasies en ontvang elk ‘n BVHS kontantprys. Bianca Lessing: Atletiek. Bianca was ingesluit in die…

BVHS Leerder skitter in Meganiese Tegnologie

Ricoe Eksteen van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die hoogste punt in Tegniese Wetenskap en Tegniese Wiskunde behaal.  Hy ontvang die Sol-Tech Trofee vir die beste presteerder in ‘n vol tegniese…

Hoërskool Nelspruit Matrieks gee unieke geskenk aan skool

NHS se matrikulante het ‘n baie unieke geskenk aan die skool gegee. Die trofee is in die skool ontvangs se uitstalkas. Milda van Dyk en Handré Homann (Dux’e 2019/2020) het…

BVHS Learner excelled in Award Ceremony

Mehmood Khan of Bethlehem Voortrekker Hoërskool received the Gideon & Esther Knobel Merit Trophy as well as a cash voucher for the learner who has generally shown the best progress…

Hoërskool Upington leerders presteer in Kultuur

Foto vlnr: Juanique Visagie en Mienke van den Heever Kultuur is hoog op Uppies se prioriteitslys en daarom kan ons met trots sê dat ons leerders selfs in die Covid…

BVHS beloon Matriekdogter vir veelsydigheid op Sportgebied

Chinell Becker van Bethlehem Voortrekker Hoërskool ontvang die Herka Erkentlikheidstrofee asook die BVHS  Ouerkomitee kontantprys vir die Matriekdogter wat in haar skoolloopbaan deur besondere prestasie en veelsydigheid op SPORTGEBIED ‘n…

Hoërskool Punt – Wings Prestige Musiekkonsert / Music Concert

Hoërskool Punt se musiekdepartement het op 21 Oktober ‘n onvergeetlike Musiekkonsert in die Dias Museum aangebied.  Hierdie konsert is ook deur die Mosselbaai Kunstevereniging ondersteun. Baie dankie aan Me. Louise…

BVHS beloon Graad 12 Toppresteerder vir Prestasie op Sportgebied

Bethlehem Voortrekker Hoërskool het vir Dian Labuschagne beloon met die Johan en Gert Claasen-beker, asook die BVHS Ouerkomitee kontantprys vir die Matriekseun wat in sy skoolloopbaan deur besondere prestasie en…

BVHS beloon 2020 se Hoofseun vir Leierskap

Bethlehem Voortrekker Hoërskool se Hoofseun van 2020,  Jan du Toit het  die 1964 Matriekreünie-beker, asook die BVHS Ouerkomitee kontantprys vir die Graad 12-seun wat op verskeie terreine uitgeblink het op…

BVHS Graad 12’s Toppresteerders word beloon

Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul Gr 12’s toppresteerders beloon! Jana de Jager ontvang die 1964 Matriekreünie-beker asook die BVHS Ouerkomitee kontantprys vir die Graad 12-dogter wat op verskeie terreine uitgeblink…

St Andrew’s School Bloemfontein announced their Prefects for 2021

St Andrew’s School in Bloemfontein announced their Prefects for 2021. They are as follow: Head of School – Vicario Crouch Deputy Head – Tylo Adams ( Head of Webb) CHANDLER…

Hoërskool Sentraal: ‘n Boodskap aan die Matrieks

Mag jy soos ’n kameelperd Met jou kop in die wolke loop Mag jy al die lekkerste blaartjies Bykom wat die lewe Die moeite werd maak. Mag jy die son…

BVHS kondig Graad 12 se Top Tien Akademie aan

Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hulle Graad 12’s se Top Tien in Akademie aangekondig Nr 10 – Mehmood Khan Gideon en Ester Knobel Trust eerste in Afr EAT Engen Prime Stop…

Hoërskool Nelspruit: Vinculum-tradisie voortgesit

Foto: Mnr Pottie Potgieter (BUCO), Milda van Dyk en Handré Homann Na afloop van die afsluitingsdiens vir Hoërskool Nelspruit se matrieks van 2020, het hulle die tradisie van die sluit…

Hoërskool Witteberg leerder soos ‘n besige bytjie

Simoné Venter, `n graad 8 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehen, het nie stil gesit gedurende die laaste paar maande nie. Buiten al haar suksesse op die Kunswedtryd en Radikale Redenaars…

BVHS beloon Graad 12 Toppresteerders

Robbie Wiggett van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die Michelle van Huyssteen Trust kontant-toekenning ontvang vir die leerder wat met empatie sy medemens ondersteun en daardeur ‘n positiewe ambassadeur vir Voortrekker…

Hoërskool Witteberg: Free State Dance Awards

Foto vlnr: Elené Rautenbach en Yanina Godoy  Tydens die Free State Dance Awards het twee leerders van Hoërskool Witteberg die volgende toekennings ontvang: Elené Rautenbach ontvang Siwer vir Hip-Hop, Silwer…

BVHS kondig 2de Dux leerder vir 2020 aan

Bethlehem Voortrekker Hoërskool het Ashley Stemmett aangewys as die 2de DUX Leerder vir 2020.  Sy behaal onderskeidings in Afrikaans Huistaal, Rekeningkunde, English First Additional Language, Lewensoriëntering, Lewenswetenskappe, Wiskunde, Fisiese wetenskap.…

BVHS kondig hul leiers aan vir 2021

Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hulle nuwe Matriekkomitee en Huiskomitee vir 2021 aangewys. Die hoofleiers sal in 4de kwartaal aangewys word. Die onderskeie portefeuljekomitees wat onder die MK funksioneer, is ook…

Hoërskool Witteberg leerder presteer in Dans

Lilandi de Klerk, `n graad 10 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het die volgende dansprestasies behaal: In die Break out Beats Online Competition eindig sy 2e in Freestyle, 1e in…

Hoërskool Robertson Leerlingraad 2021

Hoërskool Robertson het hul Leerlingraad vir 2021 bekend gemaak. Seuns: Keanan Barnard, Carlo Both, Kurt-Leigh Cookson, Diehan Drotschie, Nahain Hossain, Matthys Odendaal, Conradie Prins en Thean Swanepoel Dogters: Elmi Bruwer, Michelle Burger, Nisha Fabricius, Anje Marais, Casey Marson, Marli van Aarde, Melanie Viljoen…

BVHS wys 1ste Dux Leerder vir 2020 aan

Bethlehem Voortrekker Hoërskool het Danielle Greyvenstein as die 1ste DUX Leerder vir 2020 aangewys. Sy behaal onderskeidings in Besigheidstudies, Afrikaans Huistaal, Rekeningkunde, English First Additional Language, Lewensoriëntering, Wiskunde en Fisiese…

Hoërskool Witteberg Graad 8 en 10 Radikale Redenaars

Foto vlnr: Jurie Wessels,  Jani de Bruin en Simoné Venter (inlas: Lineo Kokonyane) Afwesig: Khosana Dis, Tumelo Kokonyane en Katleho Mack Sewe leerders in Graad agt en tien van Hoërskool Witteberg…

Hoërskool Witteberg Gr 8 en 10 Eistedfodd uitslae

Foto vlnr: Jani de Bruin, Suné Allen, Karien Bezuidenhout, Jurie Wessels, en Simoné Venter (Inlas: Lilandi de Klerk)  Leerders van Hoërskool Witteberg het aan die virtuele Bethehem Eistedfodd deelgeneem en…

Hoërskool Solomon Senekal sluit af met Villie-vir-altyd-dag

Die leerders van Hoërskool Salomon Senekal op Viljoenskroon het die kwartaal afgesluit met hulle Villie-vir-altyd-dag. Die fokus is ‘n kuierdag tussen die graad 7’s en hoërskoolleerders terwyl elke Villie sommer…

Hoër Meisieskool Oranje leerder kwalifiseer vir SA Kortbadkampioenskap

Lize-Marie Davidson van Hoër Meisieskool Oranje het op haar 17de verjaardag, 18 Oktober 2020 die nuus ontvang dat sy vir die Suid-Afrikaanse senior kortbadkampioenskap gekwalifiseer het. Dit word vanaf Saterdag…

Hoërskool Vryburg Junior Sportvrou

Hierdie jaar word Hoërskool Vryburg se Junior Sportvrou beker gedeel deur 3 uitsonderlike atlete: This year the trophy is shared by 3 exceptional athletes: Joanè Mouton Amogelang Thale Kamogelo Thale

Hoër Meisieskool Oranje leerder blink uit in Muurbal

Reese Thomspson, ’n 16-jarige muurbalspeler van Hoër Meisieskool Oranje, het ’n derde plek in die Vrystaatse afdeling vir die Growthpoint nasionale kampioenskap vir seniors behaal. Die wenner van die toernooi…

Hoërskool Secunda kuns-leerders persteer tydens Mpumalanga Kunskompetisie.

Hoërskool Secunda se kuns-leerders het hierdie jaar uitgeblink tydens Mpumalanga se Kunskompetisie. Elke jaar neem leerders van die Kuns en Ontwerp Departemente deel aan die kunskompetisie wat deur die Departement…

Hoërskool Hoopstad: Amper tyd om te groet

Hoërskool Hoopstad se tyd kom nader om hulle Matrieks van 2020 te groet. Baie dankie juffrou Carina Erwee vir die mooi video wat jy van die 2020 matrieks gemaak het!

Hoërskool Ermelo bied prag graad 12-Lourierfunksie aan

Foto’s vlnr: Vosjan Grey (Dux-leerder) en Zara Büchling (tweede beste presteerder) Foto’s verskaf Op Maandag, 19 Oktober, het Hoërskool Ermelo hierdie jaar se graad 12’s beloon vir hul harde werk tydens ‘n…

Hoërskool Monument leerder presteer by Podiumpret

” Podiumpret is die enigste Sprekervaardighede- en Leeskompetisie wat deur die Afrikaanse Onderwys Netwerk geborg word. Vanjaar het die AON weer die eFinaal geborg. Podiumpret is nie net n kompetisie…

Hoër Meisieskool Oranje: Flo se afskeids-gedig

Daar was beswaarlik ’n droë oog onder die matrieks toe die hoofdogter, Flo Truter, ‘n gedig voorgelees het met Dinsdag se afskeid. Sien video

Leeuwenhof Akademie se twee-generasies gesinne

Eenkeer ‘n LEEU altyd ‘n LEEU! Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, is baie trots op hul gesinne wat vir twee generasies al deel vorm van die Leeuwenhof-familie. Bower-gesin, Botha-gesin, Els-gesin en die…

Hoër Meisieskool Paarl maak leiers vir 2021 bekend

Foto: Leerderleiers 2021 Hoër Meisieskool Paarl het gister-oggend hul Geeskomitee, Leerderleiers, Koshuisleiers en Hoofleiers vir 2021 bekendgemaak. Die leerderleiers is Hannah Botha (Projek ondervoorsitter), Mila Davin (GK voorsitter), Greta Dreyer,…

Primêre Skool Jordania: Dankbaarheidsprojekte

Foto vlnr: Nickah Gouws, Tshegofatso Makanyane, Mia Coetzer, Mev. Mariaan Briedenhann, Lethabo Nankwani, Mihanru McPhail en Caleb Grobler Baie dankie aan elke Jorrie leerder en ouer wat deel was van…

Hoërskool Vrede leerderpresteer by SA Wiskunde Olimpiade

Vrede Skool is baie trots op Anchen Gerber! Anchen het die tweede rondte van die SA Wiskunde Olimpiade met gradering “goed” geslaag. Sy is een van die top 40 leerders…

St Andrew’s School for Girls – #P2M – Preschool to Matric

On Saturday 19 September 2020 we celebrated our Matric Girls who attended our Preschool in 2007. The girls shared their fondest memories and enjoyed spending time together in the garden.…

Hoërskool Monument – Sosialeraad 2021

Monnas het hul Sosialeraad vir 2021 bekendgestel. Dogters: Voorsitter: Jolize Joubert, Anzelle du Toit, Beate Lindes, Bianca Peyper, Cameron-Skye Stoltz, Christine Visser, Danielle Lewis, De’Niel Storm, Kara Beukes, Kayla Padoa, Lana…

Hoërskool Tygerberg: RCL ans Student Council 2021

Tygerberg High School is proud to announce the new RCL and student council for 2021 (Grade 9 – 12)! A huge congratulations to each and every chosen member! May your…

Krugersdorp High School RCL Exec – special message

The RCL Exec of 2020/2021, Krugersdorp High, would like to send a special message of thanks to our educators for all that they do at the school. #proudlykhs #limitlessopportunities

Hoërskool Punt VRL-komitees 2021

Hoërskool Punt in Mosselbaai het hul VRL komitees vir 2021 bekend gemaak. Gr 9 Kultuur / Culture: Jesse Bull, Abigail Denny, Kyle Hammond, Duan Hough, Maia Leonard, Zoe    Marcus, Animie Meyer, Ané Olivier, Ané Oosthuizen, Gratia Pauw, Marzaan van…

20.10.2020 = Matrieks 2020 groet Oranje

Hoër Meisieskool Oranje se matrieks groet. Mag die meetsnoere in julle volwasse lewens in lieflike plekke bly val, julle lieflike dogters.