Twee Outies swaai stokke vir Suid-Kaap
Foto vlnr: Gerard Bekker en Dandré Karstens Twee Outies swaai stokke vir Suid-Kaap: Gerard Bekker en Dandré Karstens van Laerskool Outeniqua in George het albei gedurende Oktober die Suid-Kaap in…
Laerskool Outeniqua leerder wen Knynsa Junior Gholf Ope
Baie geluk aan Gerard Bekker van Laerskool Outeniqua in George wat Sondag, 1 November, die wenner was by die Knynsa Junior Gholf Ope 0/13-afdeling. Gerard is een van Laerskool Outeniqua…
Errie-kunsleerder behaal tweede plek in Mpumalanga
Foto: Miceala met haar kunswerk Hoërskool Ermelo se graad 12-kunsleerders het uitstekend presteer tydens die kunskompetisie wat jaarliks deur die Departement van Onderwys geloods word. Uit die 137 inskrywings het…
Vereeniging Gimnasium Matriekafskeid
Vereeniging Gimnasium het onlangs ‘n glansryke Matriekafskeid ontvang.
Hoër Meisieskool Paarl – almal weer saam
Op 14 Oktober was die hele skool weer saam vir die eerste keer na die inperkingstydperk, infasering van grade en alternatiewe skooldae. Vandag, na die skoolvakansie, is ons almal weer…
Paarl Girls’ High – Tennis champion on hand
Wimbledon, watch out! Paarl Girls’ High has a tennis champion on their hands. A very big congratulations to Leigh van Zyl who won the TSA Growthpoint Junior Nationals Championship for…
Hoërskool Waterkloof groet matrieks
En so word die Matrieks van 2020 gegroet. Al het hierdie jaar vele uitdagings gehad het dit nie die Kloof-matrieks ondergekry nie! Vandag het ons afskeid geneem van die Matrieks…
Hoërskool De Aar se matrieks uitgevat vir funksie
Hoërskool De Aar se Matrikulante van 2020 was uitgevat vir hulle Matriekfunksie wat in die vorm van ‘n piekniek op die skool se rugbyveld plaasgevind het.
Grenville High School Dux Scholar 2020
Grenville High School, Rustenburg, congratulate their DUX Scholar for 2020, Petronella Merakeng. Grenville is very proud of you, Petronella! “At Grenville we want to achieve, therefore we can!” Grenville’s Mission:…
Errie-ruiters aangewys as Mpumalanga-kampioene
Foto vlnr: Inge van der Walt en Walter van der Walt Hoërskool Ermelo se ruiters het tydens die naweek van 15 tot 18 Oktober aan die Mpumalanga Dresseer Kampioenskappe deelgeneem te…
St Andrew’s School for Girls learner excels in Tennis
Owethu Makhanya, grade 8, learner of St Andrew’s School for Girls competed in the GrowthPoint Super 8 Tennis Tournament from 24th – 28th of October where she came 2nd overall.…
Hoërskool Burgersdorp leerder blink uit in Gholftoernooi
Eddie Abrahams van Hoërskool Burgersdorp het die Katberg IPT 0/15 gholftoernooi, gedurende die vakansie gewen het. Baie geluk!! BHS is trots op jou!
Hoërskool Eldoraigne Rugby in goeie hande
Hoërskool Eldoraigne se rugby is in baie goeie hande! Ons stel graag aan julle bekend, die Leeus se spesialis voorspeler-afrigter, Dustin Hoffmann wat by ons aangesluit het. Dustin sal in…
Hoër Meisieskool Oranje Netbal
Bianca Pienaar, ‘n gewese lid van Oranje se eerste netbalspan, se visier was puik ingestel in die afgelope Telkom Netballiga. Bianca, wat verlede jaar matrikuleer het, was een van die…
St Andrew’s School for Girls: Today is All Saints’ Day
#WordsOfFaith Today is All Saints’ Day in the Christian tradition. It is a time acknowledge the communion of saints and to bless the memories of those who have passed away.…
Hoërskool Brackenfell High – International Arts Talent Showcase
Grade 11 learner, Ehan W Smit, from Brackenfell High School, attended the International Arts Talent Showcase, hosted by 33 & Me Talent Agency in Johannesburg. There he participated in the…
Grade 7s Visited St Dominic’s College
St Dominic’s College welcomed the Grade 7s who visited the High school on Friday, 23 October, where they were welcomed and introduced to their leaders of 2021. They also experienced…
Hoërskool Witteberg: Huis Witteberg Huiskomitee 2021
Huis Witteberg stel met trots sy Huiskomitee vir 2021 bekend. Baie geluk aan elkeen van die leerders en sterkte met die groot taak. Huiskomitee vir 2021: Anneri Borha, Louis Breytenbach,…
Hoër Jongenskool Paarl Hoofseun se afskeidsboodskap
Hoër Jongenskool Paarl se hoofseun van 2020, Bernabé de la Bat, se afskeidsboodskap. Geagte meneer die seremoniemeester, mnr. Swart, personeel , eregaste, ouers, Boishaaiers en laaste maar die belangrikste, my…
Hoër Landbouskool Oakdale matrieks 2020 lui klok
Hoër Landbouskool Oakdale se matrieks lui die klok op hulle laaste skooldag.
Hoërskool Nelspruit Hokkie
Sashoc is op toer deur Suid-Afrika – virtueel! Vandag maak hulle ‘n draai in Mpumalanga. NHS is trots op elke Nellie wat al deel was van ‘n Mpumalanga hokkiespan. Deel…
Hoërskool Brackenfell Gr 9 Graadraad vir 2021
Baie geluk aan Hoërskool Brackenfell se nuut verkose leiers vir 2021. “Ons sien uit daarna om die pad saam met julle te stap.” “Congratulations to our newly elected leaders for…
Hoër Tegnologiese Skool John Vorster se buitengewone vaarwel
” ‘n Masker wat by jou rok pas of pak pas was aan die orde van die dag vir die matrikulante wat vanjaar reeds hulle matriekafskeid gehou het” – Brumilda…
Hoërskool Langenhoven Koshuisprefekte 2021
Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het hul 2021 koshuisprefekte vir Huis CJ Pauw bekend gemaak: Nicolene Beukes (hoofdogter van huis CJ Pauw), Jaco van der…
St Charles College “Grade 7 Epic”
The St Charles College Grade 7 Class of 2020 were the first to experience the “Grade 7 Epic”. Armed with ideas brainstormed during Art Blast in the 3rd term, boys…
Hoërskool Kalahari: Hoofleiers van die UK 2021
Foto vlnr: Dian Reynecke, Lethabo Malele, Omolemo Simalomi en Andrea Brundyn Hoërskool Kalahari se vier hoofleiers 2021/ four main leaders 2021. Dian Reynecke (Deputy head boy/ Onderhoofseun), Lethabo Malele (Deputy head girl / Onderhoofdogter),…
Hoërskool Durbanville Leiers 2021
Baie geluk aan die Durbie leiers vir 2021 Sterkte met jul diensjaar en geniet elke oomblik! “Leaders don’t create followers, they create more leaders.” #TrotsDurbanville DurbieNet – HSD vriende, ouers…
Aliwal North High School Matric Farewell
For the first time in ANHS history we held a Matric Farewell outdoors! Due to Covid regulations we had to think on our feet, but it did not deter from…
Hoërskool Brackenfell kondig Gr 10 Graadraad vir 2021 aan
Hoërskool Brackenfell het hulle Graad 10 Graadraad vir 2021 aangekondig. Baie geluk aan die gekose leiers vir 2021. Brakkies sien uit daarna om die pad saam met julle te stap.
Hoërskool Robertson Top Matriekleerders 2020
Hoërskool Robertson het hul top-matriekleerders bekend gemaak. Afrikaans: top 3 – Jody Noudt (87%), Shumonique Julies (85%) en Oliver Ward (83%) Fisiese Wetenskappe: Oliver Ward (88%), Werner Leicher (84%) en…
Hoërskool Goudveld Matriekafskeid
Hoërskool Goudveld in Welkom het onlangs ‘n glansryke matriekafskeid gevier.
CVO Gromar Skool – Gradeplegtigheid Gr 0
CVO Gromar Skool van Groblersdal, het hul “graad” tydens die gradeplegtigheid ontvang. Die Graad 1 onderwysers is baie opgewonde om hulle in Gr 1 te verwelkom. Baie geluk, maats!
CVO Gromar Skool Matriekafskeid
Foto bo vlnr: Lisa Nienaber en Armin Smit, Bianca Eksteen en JF Oosthuizen, Christelle Boshoff en PJ Dreyer CVO Gromar, Groblersdal, het onlangs hul matriekafskeid gehou by Maroela Lodge. Die…
Dr Gillian Arendse gasspreker vir Hoërskool Brackenfell matrieks
Dr Gillian Arendse was die gasspreker tydens hierdie jaar se finale saalbyeenkoms vir Hoërskool Brackenfell se matrieks. Dr Gillian Arendse was the guest speaker at this year’s final matric assembly.
Laerskool CR Swart groet Graad 7’s
Gister was julle Graad 7 en toe ons ons oë knip is julle pragtige jong dames en here – dit was pure nostalgie om vanmiddag hierdie CR’tjies te kon groet…
Hoërskool Fichardtpark Matriekafskeid 2020
Hoërskool Fichardtpark se 2020 matrieks het, ten spyte van ‘n uitdagende jaar, hul matriekafskeid baie geniet en ‘n hond uit ‘n bos gekuier! Foto’s verskaf
Hoërskool De Aar se Toekennningsgeleentheid
Foto’s verskaf Hoërskool de Aar het hulle toekenningsgeleentheid vir die Graad 12 prestasies gehou, asook die nuwe leiers vir 2021 aangewys. …
Hoërskool Durbanville: WP 7’s Rugby
Foto: Angelo afwesig Hoërskool Durbanville wens Diagho, Morndrey, Juanre en Angelo sterkte toe. Hierdie 4 Durbies is gekies is vir die WP o17 7’s Rugbyspan. Hulle neem more deel aan…
Fichardtpark Primêre Skool onderwysers skenk bloed
Foto bo vlnr: Mnr. Hennie daag alle manspersoneel in Bloemfontein uit om Bloed te skenk. Juf. Anita daag die SBL en UBS uit. Maak ‘n verskil! Red ‘n lewe. Baie…
Hoërskool Ermelo groet matrieks op gepaste wyse
Foto vlnr: Charles Randell en Gizelle Wilkens, Danie van Rooyen en Simoné Beyer, Elizia van Heerden en Luke Bulford Dit is elke jaar vir Hoërskool Ermelo ‘n besondere groot voorreg…
St Andrew’s School for Girls excel in World knowledge Olympiad
St Andrew’s School for Girls is very proud of Lauren Taylor and Saesha Singh with their wonderful results after participating in the final round of the World Knowledge Olympiad. This…
Paarl Girls High School learners excel in Hockey
Paarl Girls High School are incredibly proud of two hockey players who excelled at the recent Cape Town Premier League Hockey Tournament. Jana Nel was named u/18 Player of the…
Lettie Fouché Skool se Earthworks Erdwurms projek
Lettie Fouché Skool se leerder het Februarie met ‘n erdwurm-projek begin. Dankie aan die plaaslike hengelaars wat hierdie projek van die leerders ondersteun.
Hoërskool Brackenfell maak nuwe leiers vir 2021 bekend
Hoërskool Brackenfell het hul VRL vir 2021 /RCL for 2021 bekend gemaak. Baie geluk aan ons nuut-verkose leiers. Brakkies sien uit daarna om die pad saam met julle te stap.…




















































