Camps Bay High School: Walter Brewis honoured in special Remembrance Day ceremony
The grandfather of Camps Bay High School Grade 10 learner, Ben Stoltzman and Class of 2018 Alumna, Charlotte Stoltzman, was honoured in a special Remembrance Day ceremony held in Cape…
Hoërskool Vrede leiers vir 2021
Hoërskool Vrede het sy leiers vir 2020/2021 aangekondig. Die skool is baie trots op elke leier wat verkies is en vertrou dat hulle ‘n uitstekende taak daarvan gaan maak. Alle…
Hoërskool Salomon Senekal Dux-leerder
Caroline Nunes, graad 12-leerder van Hoërskool Salomon Senekal op Viljoenskroon het die DUX-beker vir 2020, asook die trofeë as beste presteerder in Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Lewenswetenskap, Verbruikerstudie…
Camps Bay High School’s Interact team involved with Santa’s Shoebox project
Photo above ltr: Lola Erasmus, Dominic Holling, Kiera Kresfelder, Anna Hall, Kirsten Mobsby and Drew Goldie.heic Camps Bay High School’s Interact team has been involved with the Santa’s Shoebox project…
Errie excels in English Olympiad
Congratulations to Raees Tikly, grade 9 learner of EHS, who received a silver certificate for the annual De Beers English Olympiad. This is an exceptional achievement. The Erries are extremely…
Erries spog met dogters in die “Indoor”-hokkie
Foto vlnr: Mia Davel, Carla Ferreira, Ziné Jacob, Deidre van der Meyden, Kayla van der Meyden, Helené Lotz Hoërskool Ermelo is uiters trots op die ses Errie-dogters wat gekies is…
Hoërskool Goudveld leerder skitter in Perdry
Ryan Martin van Hoërskool Goudveld in Welkom, het met sy perde, Kadush en Volmoed Astrant, 4 eerste plekke, ‘n derde plek en ‘n vierde plek behaal in die 80cm en…
Hoërskool Robertson Matrieks tevrede met die eksamen
Foto bo: die matrieks besig met die Afrikaanse vraestel Hoërskool Robertson se matrieks is hard besig om die matriek eind-eksamen te skryf. Hulle is hier besig met Afrikaans vraestel een.…
Hoër Meisieskool Paarl leerders verkies tot Junior Stadsraadlede
Baie geluk aan die leerders van Hoër Meisieskool Paarl wat nuut tot Paarl Junior Stadsraadslede van HMS verkies is.
Point High School selected RCL for 2021
Photo above ltr: Handri Viljoen, Lee-Roy Muller, Albertus Kruger The following learners from Point High School were selected as members of the RCL (Representative Council of learners) for 2021: Gr 9: Gratia Pauw, Zoe…
Hoërskool Punt stel hul Hoofleiers vir 2021 voor
Foto bo vlnr: Lucia Pauw, Rian Celliers, Stefan Coetzer en Eileen Swanepoel Dit was gisteraand Hoërskool Punt van Mosselbaai se voorstelling van die nuwe VLR en Hoofleiers vir 2021. Die…
Union High School learner competed in TSA Tennis tournament
On Saturday, 31 October Union High School Grade 5 learner, Grace Kemp competed in a TSA tournament in Port Elizabeth. She did well to get to the semi-finals of the…
Hoërskool Sentraal atleet presteer by Sentraal-Noordwes Atletiek
Jacques Pienaar, ‘n gr. 9-leerder van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, het Dinsdag, 3 November, tydens die atletiekbyeenkoms in Potchefstroom, die 400m in ‘n tyd van 51.74 sekondes gewen. Hy eindig…
Paarl Girls’ High Old Girl excels in Netball
Wow! A big congratulations to Shannen Bartlett Old Girl of Paarl Girl’s High for being selected as part of the Top 30 SPAR Protea Netball training squad. The team to…
Hoërskool Outeniqua stel 2021 se koshuis-prefekte bekend
Foto bo vlnr: Voor: Mnr Jacques Els (Superintendent), Andries Ludick, Aubrey Adams, Christopher Terblanche Agter vlnr: Ulrich Labuschagne, Lahluma Dyantyi, Aiden Strydom, Wihan Ferreira, Afwesig: Oliver Kurz Baie geluk aan…
Hoërskool Brackenfell leerder gekroon as Miss Petite Teen World 2020
Hoërskool Punt, Mosselbaai, is trots op Kihara Visser (Gr 9A4) wat onlangs gekroon is as Miss Petite Teen World 2020, Miss Petite Teen South Africa – 1st Princess en ook…
Lettie Fouché Skool se Kampie-leerders leer van plante en tuinwerk
Met ‘n nuwe seisoen wat nou aangbreek het, is dit vir almal by Lettie Fouché Skool ‘n groot lekkerte om hulle tyd buite te spandeer. Die skool se kampie-leerders word…
Lettie Fouché Skool – Staatmakers by die skool se hek
Tydens die onbekende en onsekere tyd waarin Lettie Fouché se personeel en leerders hulself bevind, is dit altyd lekker om te weet jy gaan met ‘n glimlag by die skool…
Camps Bay High School awards assembly to honour the top achievers
Photo above: Francois Kemp Camps Bay High School recently hosted an awards assembly to honour the top Academic, Sports, Culture and Service achievers in the Grade. Said Camps Bay High…
Union High School learner excels in Tennis
Congratulations to Grade 7 learner of Uinion High School, Tara Ferreira who participated in the TSA Junior Nationals championship in Bloemfontein at the end of October. Tara, who competed in…
CAMPS BAY LEARNER WINS GOLD AT SA K1 CHAMPIONSHIPS
Holly Smith in Grade 8 at Camps Bay High School won Gold in both events she participated in at the PW Harvey & Co 2020 SA K1 Championships held in…
Oranje Toyota launched The New Hilux
Oranje Toyota Bloemfontein is proud to Launch the new Toyota Hilux this October 2020. The new Toyota Hilux 2.8 powers an additional 20km more than the previous Hilux that brings…
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria swemkapteine 2021
Foto vlnr: Emma Battheu, Suzette Wessels en Netanya Robberts Baie geluk aan Affies se swemkapteine vir 2021, Emma Battheu (Onderkaptein) Suzette Wessels – Kaptein en Netanya Robberts ook (Onderkaptein). Sterkte…
Cradock High School newly elected RCL members
The newly elected RCL members of Cradock High School was announced yesterday. Ons sê graag geluk aan elkeen van die leerders en vertrou dat hulle die skool met trots sal…
Point High School donates to nightshelter
Photo 1: Carla Meyer (one of the project leaders) appear on the photo with the socks collected and re-matched this year. Foto 2: Minette van Zyl en Lisa Coetzee, die…
Hoërskool Bothaville Top Akademiese Presteerders
Hoërskool Bultfontein is baie trots op die Toppresteerders van kwartaal 3: Graad 11 Fanie Gouws Lara Venter Dianri Coetzee en Aleyya Saaiman Graad 10 Jennifer Lesenyeho Johlize Vorster Ankia…
Laerskool Menlopark: Superbokkie gesels met Nina en Ryan
Foto bo vlnr: Superbokkie, Nina en Ryan (Foto verskaf. Geneem voor grendeltyd) Covid 19 het baie van ons graad 7 leerders van die kans ontneem om hul laerskool loopbane af…
Worcester Gimnasium: Gemini Sangkompetisie
Baie geluk aan Barko de Wet van Worcester Gimnasium wat deurgedring het na die senior finale van die Gemini Sangkompetisie. Die finale vind plaas op Vrydag, 11 Desember. Welgedaan Barko,…
Vereeniging Gimnasium: boodskap aan matrieks
‘n Boodskap van Vereeniging Gimnasium se nuwe hoofleiers, Stefan van Aswegen en Cathy Moolmann, aan al die matrieks wat vandag begin met die eind-eksamen. Baie sterkte aan ons matrieks.
Hoërskool Tygerberg Landsdiens
Foto bo vlnr: Karli Lamprecht, Dewaldt Geustyn, Nicole Osborne en Megan Mangiagalli Baie geluk aan Karli Lamprecht, Dewaldt Geustyn, Nicole Osborne en Megan Mangiagalli van Hoërskool Tygerberg wat as Springbokke…
Worcester Gimnasium: Toutrek
Baie geluk aan Lindsay en David Best wat op 24 September deelgeneem het aan die SA Klub Kampioenskappe te Hartenbos. Hulle presteer baie goed en verower die volgende medaljes. LINDSAY…
Laerskool Mooirivier kondig Hoofleiers aan vir 2021
Foto bo vlnr: Christiaan Kruger, Suriesé Loubser, Walt Esterhuysen, Lea Verster, Henré Nel, Xandri Palmer, Jacques van Straaten en Nika Viljoen Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, het hul Hoofleiers aangekondig. Hoofdogter: Lea…
Treverton College Inter-House Winners 2020
Photo: Cassidy Hudson and Kobus Kooy, Harland Captains 2021 Treverton College appointed their Inter-House Winners for 2020 Harland 479 points followed by Jonsson 438 points and Campbell 410 points. It was a…
Hoërskool Waterkloof deel puik musiekproduksie
Hoërskool Waterkloof deel met trots die skoolkoor, die konsertorkes en die dansakademie se verwerking van die bekende Baba Yetu deur Christopher Tin onder leiding van Eddie Clayton (orkes), Gert Pottas…
Hoërskool Ermelo se graad 11’s ontvang met trots hul Streepbaadjies
Hoërskool Ermelo het op Maandagaand 2 November 2020 hulle jaarlikse Streepbaadjieseremonie in die EHS-Ouditorium gehou. Tydens die funksie word die graad 12-streepbaadjie aan volgende jaar se matrieks deur hul ouers…
Hoërskool Punt Prysuitdeling Gr12
Foto bo: Punt se 3 toppresteerders: Juanique de Lange (2de), Megan Leonard (1e) en Elizmor Olivier (3de). Hoërskool Punt in Mosselbaai het op 3 November ‘n prysuitdeling vir die Gr.…
BHVS Hoofleiers vir 2021 bekendgemaak
Foto bo: vlnr: (Hoofleiers) Elri Corbett en Grantt Benney, (Onderhoofleiers) Talja de Jager en Stephan Peens Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul Hoofleiers vir 2021 bekendgemaak.2021 se hoofleiers word bekendgemaak. Skoolleiers: …
Eunice High School learner SA u/18 Tennis Champion 2020
Delien Kleinhans from Eunice High School in Bloemfontein, was awarded SA u/18 Tennis Champion 2020. Well done Delien! Eunice is very proud of you.
Vereeniging Gimnasium kondig hoofleiers vir 2021 aan
Vereeniging Gimnasium wens die nuwe hoofleiers van 2021baie geluk met hul verkiesing! Hoofseun: Stefan van Aswegen Hoofmeisie: Cathy Moolmann Onderhoofleiers: Hendrik Vlok, Darius Viljoen, Shikira Gebhardt en Boka Molapo “Ek…
Hoërskool Salomon Senekal Graad 12 Prysuitdeling
Die eerste drie klasposisies: Henko Labuschagne (3de ), Caroline Nunes (1ste en DUX-leerling), Jeané Swanepoel (2de) Hoërskool Salomon Senekal van Viljoenskroon, wens al hul matrieks geluk wat tydens die Gr.12-prysuitdeling…
Glenwood High School Senior Prize giving 2020
The Glenwood High School Annual Senior Speech and Prize Giving, and Valedictory Ceremony took place on Monday 2 November 2020 in the Mvinjelwa Johannes Mhlongo Hall at Glenwood High School.…
Primêre Skool Naudéville leerder presteer by Kunste Fees en Dans
Chelsea Joubert van Primêre Skool Naudéville het deelgeneem by die Goudveld Taal en Kunstefees. Sy het goud behaal vir Acrobatic Solo. Tydens die SA Dance School Championships in Centurion vanaf 27…
Paul Roos Gimnasium leerders presteer by Wes-Kaap Eistedfodd
Geluk aan Paul Roos Gimnasium se leerders wat gedurende die onlangse vakansie aan die Wes-Kaap Eistedfodd deelgeneem het. Die leerders het as volg presteer: Kategoriewenner: Jo van Rooyen: Lees –…
Primêre Skool Naudéville leerder by Kyknet se Dans in jou Taal solo kompetisie
Jamey-Leigh Prinsloo van Primêre Skool Naudéville in Welkom het deelgeneem in Kyknet se Dans in jou Taal solo kompetisie. Sy het gevorder tot die TV Rondte vir haar Hip-Hop solo.…
Primêre Skool Naudéville leerder skitter in kuns en dans
Dominique Joubert van Primêre Skool Naudéville in Welkom, het skitterend presteer tydens die Goudveld Taal en Kunstefees. Sy het nie minder as sewe toekennings tydens die fees ontvang: Acrobatic Solo…
Paul Roos Gimnasium leerder presteer in Wêreldkennis Olimpiade
Paul Roos Gimnasium se Justin Cowley het deelgeneem aan die Wêreldkennis Olimpiade. Die Wêreldkennis Oplimpiade is ‘n jarelange nasionale olimpiade vir graa 6-12 leerders in Suid-Afrika. Die doel van die…
Union High School learner excels in music
Congratulations to Grade 6 learner Melissa Naudé from Union High School, Graaff-Reinet, who passed her practical Rockschool Debut Piano exam with distinction – 93,75%! Melissa takes music lessons with Ms…


























































