Foto bo vlnr: Christiaan Kruger, Suriesé Loubser, Walt Esterhuysen, Lea Verster, Henré Nel, Xandri Palmer, Jacques van Straaten en Nika ViljoenÂ
Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, het hul Hoofleiers aangekondig.
Hoofdogter: Lea Verster
Hoofseun: Henré Nel
Onderhoofdogters: Suriesé Loubser, Xandri Palmer en Nika Viljoen
Onderhoofseuns: Christiaan Kruger, Walt Esterhuysen en Jacques van Straaten