Baie geluk aan Barko de Wet van Worcester Gimnasium wat deurgedring het na die senior finale van die Gemini Sangkompetisie. Die finale vind plaas op Vrydag, 11 Desember.
Welgedaan Barko, jy maak die Bosvarke trots en weet jy gaan ons naam hoog hou. Baie sterkte en voorspoed vir die finale.
#geminifinals #wgtalent #proudbosvark
Become a Sponsor








