Foto bo vlnr: Karli Lamprecht, Dewaldt Geustyn, Nicole Osborne en Megan Mangiagalli
Baie geluk aan Karli Lamprecht, Dewaldt Geustyn, Nicole Osborne en Megan Mangiagalli van Hoërskool Tygerberg wat as Springbokke verkies is. Dit is die hoogste prestasie wat ‘n Landsdiener in die hoërskool kan bereik en ons is baie trots op julle.