Vereeniging Gimnasium wens die nuwe hoofleiers van 2021baie geluk met hul verkiesing!
Hoofseun: Stefan van Aswegen
Hoofmeisie: Cathy Moolmann
Onderhoofleiers: Hendrik Vlok, Darius Viljoen, Shikira Gebhardt en Boka Molapo
“Ek weet dat my beoefening van my leierskap vir my ‘n voller en ryker lewe moontlik maak, dat opofferings die moeite werd sal wees en dat ek tot alles in staat is deur Christus wat my krag gee!”