Hoërskool Brackenfell het hul VRL vir 2021 /RCL for 2021 bekend gemaak.
Baie geluk aan ons nuut-verkose leiers. Brakkies sien uit daarna om die pad saam met julle te stap.
Congratulations to the newly elected leaders for 2021, Brakkies are looking forward to travel this journey with you.