Hoërskool Brackenfell het hulle Graad 10 Graadraad vir 2021 aangekondig.
Baie geluk aan die gekose leiers vir 2021. Brakkies sien uit daarna om die pad saam met julle te stap.
Congratulations to our newly elected leaders for 2021, Brakkies are looking forward to travel this journey with you.