)

You are sponsoring

Hoërskool Brackenfell kondig Gr 10 Graadraad vir 2021 aan

Hoërskool Brackenfell het hulle Graad 10 Graadraad vir 2021 aangekondig. Baie geluk aan die gekose leiers vir 2021. Brakkies sien uit daarna om die pad saam met julle te stap.