)

Hoërskool Jan van Riebeeck – Jou keuse vir ‘n hoërskool

Een van die grootste besluite van jou lewe is die keuse van ‘n hoërskool.
Aangesien gr.7-leerders reeds in kwartaal 1 van hul graad 7-jaar moet aansoek doen vir toelating tot ‘n hoërskool, het die graad 6-leerders van Laerskool Jan van Riebeeck vandag by ons besoek afgelê.
Dit was vir ons sommer baie lekker om hierdie entoesiastiese groep te verwelkom.
Daar is omtrent ge-“ooee” en ge-“aaaa” en die NW-laboratorium, mooi tuine en lekker atmosfeer by die skool was gunstelinge!
Ons weet dat julle baie uitsien daarna om deel te word van ons JvR-familie.
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal