Uppies by Eskom Expo
Hoërskool Upington het 5 projekte ingeskryf vir die Eskom EXPO wat gehou is op Saterdag 5 Augustus 2017. Kaylin Mouton en Shanique Maasdorp het goud gekry vir hulle gesamentlike navorsing…
Hoërskool Upington hou groot Interjol!!
Uppies se groot Interjol is om die draai. Maak gerus ‘n merkie op u kalender vir die week van 7 – 12 Augustus. Soos dit tradisioneel elke jaar gebeur; word…
Uppies netbal leerder presteer
Na afloop van die onderskeie proewe is Cleo Minnaar van Hoërskool Upington gekies vir die 0/16 Diamante span wat die Noord-Kaap verteenwoordig het by die SA toernooi in Durban gedurende…
UPPIES BLINK UIT IN PLATTELAND HOKKIE LIGA UITSPELE
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”Row”][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/08/Onder-16-Meisies.jpg” alt=”UPPIES BLINK UIT IN PLATTELAND HOKKIE LIGA UITSPELE” title_text=”UPPIES BLINK UIT IN PLATTELAND HOKKIE LIGA UITSPELE” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on”…
Dis weer tyd vir Hoërskool Upington se Groot Interjol!
Die week van 7 – 12 Augustus is die tradisionele Interjolweek. Die jaar val die voorreg op Hoërskool Upington om dit aan te bied en Uppies beplan weer ‘n tradisieryke…
Uppies Drama speel feesverhoog aan die brand
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Die geselskap van “Sweef” saam met Jaco Jacobs, skrywer van die oorspronklike kortverhaal waarop die teks baseer was. [/et_pb_text][et_pb_text admin_label=”Text”…
Uppies Netbal na SA’s
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image 2de” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/07/Netbalspanne-van-Uppies-2.jpg” alt=”Uppies Netbal na SA’s” title_text=”Uppies Netbal na SA’s” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”center” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_image][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left”…
Uppies leerder Chrizelle Strydom deur na ATKV se finaal
Chrizelle Strydom, ‘n leerder van Hoërskool Upington, het by die afgelope semi-finale ronde van die ATKV Redenaarskompetisie ‘n plek losgepraat na die finaal. Chrizelle het aan die graad 8-9 Voorbereide…
UPPIES SEUNS GEKIES IN NK SPANNE
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Na afloop van die seuns NK hokkie-proewe gehou te Kimberley is die volgende Uppie seuns ingesluit in die onderskeie spanne: 0/14 – JP Louw 0/16…
Hoërskool Upington skuts se korrel kook
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Tydens die skietkompetisie, gehou op 26 en 27 Mei 2017, het Hoërskool Upington se skuts baie goed gevaar. Almal by…
Uppies Koor op Toer
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Die dogterskoor van Hoërskool Upington het vanjaar weer aan die Tygerberg Internasionale Eisteddfod in Kaapstad gaan deelneem waar hulle ‘n goue toekenning verwerf het. Oppad…
Hoërskool Upington – Ruiterkuns in Bloemfontein
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”Row”][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/05/Toanita-Strauss.jpg” alt=”Ruiterkuns – Hoërskool Upington” title_text=”Ruiterkuns – Hoërskool Upington” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”center” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/05/Jessi-Wessels.jpg” alt=”Ruiterkuns…
Uppies se Tennis trots
Elanie Brand het die afgelope naweek aan die Wilson Grand Prix Tennistoernooi in Johannesburg deelgeneem in die ouderdomsgroep 0/16. Sy eindig algeheel in die derde posisie vir die enkelspel en…
Hoërskool Upington by ATKV Redenaarskompetisie
Sewe van Hoërskool Upington se leerders het in Kimberley gaan deelneem aan die ATKV Redenaarskompetisie en spog met 4 leerders wat deurgedring het na die ATKV semi-finale ronde wat in…
Uppies Skaak het skop
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Carina de Beer, Steven Smith, Dean Willemse en Juan Swanepoel het deelgeneem op Saterdag 22 April aan ‘n Distriks Skole Skaak toernooi wat gehou is…
Uppie atleet presteer in SA Junior Kampioenskappe
Angus Damarah, baie belowende atleet van Hoërskool Upington, het die afgelope seisoen hard gewerk om sy jarelange drome waar te maak. Hy is gekies vir die SA Junior Kampioenskappe waar…
Uppies 0/19A woon PUIK NWU Puk netbal kursus by.
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Foto Alicé Maritz, Liza-Mari Groenewald, Lorraine Groenewald, Lara-Mari Geldenhuys, Navern Olivier, Chané Avenant, Nicolene Loots, Dirette Oberholster Na `n baie suksesvolle Affies toernooi het Uppies…
Uppie-atlete skitter op SA`s
Die atletiekseisoen is op `n einde, maar sommige atlete oefen al klaar weer vir die volgende seisoen. Hulle is die ware atlete vir wie die einddoel die SA kampioenskappe en…
Hoërskool Upington Tennis: Elanie Brand
Elanie Brand het die afgelope vakansie aan die Interprovinsiale Tennistoernooi in Pretoria deelgeneem vir 0/15. Sy het haar uitstekend van haar taak gekwyt deur 9 uit 10 enkelwedstryde te wen.…
Uppies – Musiek nuus
Jansje het die vakansie gaan deelneem aan die SA Championship for Performing Arts te Johannesburg. Sy het ingeskryf in die Afdeling Sang en uitstekend gevaar. Om te kwalifiseer vir die…
HOËRSKOOL UPINGTON 1STE XV TOER NA OAKDALE-RUGBYWEEK
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery admin_label=”Gallery” fullwidth=”off” orientation=”landscape” show_title_and_caption=”off” show_pagination=”on” background_layout=”light” auto=”off” hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” gallery_ids=”12502,12503,12504,12505,12506,12507,12509″ posts_number=”7″] [/et_pb_gallery][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row admin_label=”Row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Hoërskool Upington se 1ste rugbyspan het vanaf 1 April…
Uppies lewer puik spel op Affies Elite Netbaltoernooi
Uppies netbal het vanaf 3-5 April aan die Affies Elite Netbaltoernooi deelgeneem. Daar is meegeding teen gedugte spanne soos Affies, Garsfontein, Pietersburg, Nelspruit, Cronwill Hill, Jeugland, Noordheuwel en Witteberg om…
Kolskoot vir Uppies
Op 31 Maart en 1 April 207 het drie Uppieskuts aan die finale VSA-proewe deelgeneem wat in Florida, Johannesburg, gehou is. Die kompetisie bestaan uit twee drie-posisie en een 10m…
UPPIES word ingelig oor sonkrag
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Mnr. Wynand Boshoff is ‘n oud-onderwyser / motiveringspreker / omgewingsaktivis wat as lid van die Sol Plaatjie Munisipale Raad baie met jong mense werk. Mnr.…
Uppies beleef droom netbal naweek
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Foto: Agter: Liché Prinsloo, Cleo Minnaar, Jo-Nel Neser, Juf Pool, Chané Luttig, Anika Husselmann, Ayanda Esau, Aneché Everson Voor: Melonice Kordom, Jenny Steenkamp Uppies netbal het…
Uppies – Hokkie verslag
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] HOKKIE VERSLAG: Die naweek van die 10de en 11de Maart het Uppies Hokkie tuis en weg gespeel. Vrydagmiddag het ons Kathu verwelkom en teen hul…
Uppies Netbal na Noord-Kaap
Uppies Netbal het die langnaweek van 18 Maart hulle interskole teen Noord-Kaap gespeel. Baie dankie aan elke dogter,afrigter en ouer wat ons kom ondersteun het. Die uitslae was as volg:…
Luan du Preez op trein van hoop
GEMSBOK-UPINGTON: Oud Hoërskool Upington leerder en hoofseun in 2011, Luan du Preez, is tans besig met sy finale jaar as tandheelkunde student, en is deel van die mediese span op…
Uppiesnetbal lewer goeie resultate
Uppiesnetbal het Vrydag 10 Maart ons eerste tuis wedstryde teen Kathu gespeel. Ons spanne het goeie netbal gespeel en die uitslae was as volg: 0/19C verloor Kathu 0/17A 7-16 0/19C…
UPPIES HELP MET WATERNOOD IN CALVINIA
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Die Uppie familie het die noodkreet vanuit Calvinia gehoor en besluit om gehoor te gee aan die oproep om water aan die inwoners van Calvinia…
Uppies Netbal skop Netbalseisoen af
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Uppies netbal het die naweek hulle seisoen afgeskop met wedstryde wat alreeds op Donderdag 2 Maart begin het. Die 0/19A…
Uppies Netbal Borg
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Uppies se 0/14 & 15 A netbalspanne lyk vanjaar besonder mooi te danke aan Mnr Yakov Arnon van Vodacom. Graag wil ons Mnr Arnon bedank…
Ster-atlete gaan skitter op SA`s
Drie van HU se atlete is gekies tot die Noord-Kaapspan wat aan die SA Jnr. Kampioenskappe gaan deelneem. Dit is `n baie groot voorreg en ook `n bonus vir al…
Uppies slaan ‘n kishou
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Uppies se tennispelers het die afgelope naweek aan die Fichardtpark sportdag deelgeneem en baie goed gevaar. Die eerste seunspan, bestaande…
Uppies neem deel aan die Clover Sportdag in Bloemfontein aangebied deur Hoërskool Fichardtpark
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Die afgelope naweek was dit weer tyd vir die jaarlikse Clover Sportdag in Bloemfontein aangebied deur Hoërskool Fichardtpark. Vir Uppies…
Hoërskool Upington se atlete na Namibie
Vier (4) van Hoërskool Upington se atlete is gekies vir die ZFM Atletiekspan wat eersdaags in Namibië aan `n byeenkoms gaan deelneem. Hulle is Jolin Smith, Angus Damarah, Monique Valla…
Hoërskool Upington Krieket sluit T20 seisoen op ‘n hoogte punt af.
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Voor: Henco Kotze, Lemley Mulder, Ra Meintjies, Nakkie Duvenhage, Ian Erasmus Agter: Giovanni Lategan, Hurter Kirstein, Bobby Duvenhage, Benré Engelbrecht,…
Uppies slaan ‘n kishou
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Janice Avenant, Chané Avenant, Berna Kilian en Elanie Brand Uppies se eerste dogters wat verteenwoordig word deur Elanie Brand, Chané…
Uppies nog krieket nuus
Die volgende leerders is verkies om die Onder 17 ZFM Distrikspan te verteenwoordig. Giovanni Lategan Lemley Mulder Benre Engelbrecht Bobby Duvenhage Diane Kapp Steven Smith Sterkte! Veels geluk!!
Uppies se Krieket kook
Die volgende leerders is verkies om die Onder 15 ZFM Distrikspan te verteenwoordig. Gideon Breedt Brend Mulder Ferdie Richter Daylon Beukes Keanu Baba Ian Erasmus Geo Engelbrecht
HOЁRSKOOL UPINGTON atlete skitter tydens NK-byeenkoms
Die afelope naweek het 15 van HU se atlete aan die NK atletiek byeenkoms deelgeneem. Die kompetisie was kwaai, maar die Uppies atlete het gewys dat hul bloed Oranje is en…
Hoërskool Upington Ruiterkuns nuus
Vier UPPIES het deelgeneem aan die Hopetown Saalperd Streek Skou die afgelope naweek 17 & 18 Februarie 2017. Die Kinders het pragtig gery en as volg presteer: Toanita Strauss ∙…
Uppies Skiet nuus
Tydens die skietkompetisie, gehou op 18 en 19 Februarie 2017, het Hoërskool Upington se skuts baie goed gevaar. O/21 10m staan Sportergeweer: Elné du Toit – goud (328) O/21 3P…
Uppies en Sentraal Top 20 Naweek
Uppies se Top 20 span het die afgelope naweek aan Hoërskool Sentraal se Top 20 byeenkoms deelgeneem. Dit was n baie strawwe kompetisie en atlete het van dwarsoor SA gekom. …
Uppies – ZMF Distrik – Atletiek 15 Februarie 2017
Tydens die ZMF Distrik atletiek byeenkoms het Uppies se atlete besonders goed gevaar, waarvan 4 atlete, Henro Kotze, JJ Snyders, Nicolen Loota en Angus Damarah rekords gebreek het. Die atlete…
Uppies – Botsel pret 2017
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Op Vrydag, 17 Februarie, was dit weer tyd vir Uppies se jaarlikse Botselkonsert. Die geesdriftige en talentvolle gr 8’s het Uppies verras met `n unieke…
Uppie Brugbou reuse bou sukses!
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Hoërskool Upington het hierdie jaar se Brugbou afgeskop met ‘n groot breek. 23 spanne het deelgeneem aan die dag se kompetisie. Leerders neem in spanne…
Uppie leerder Uppie trots
Rolbal Suid-Afrika het die provinsiale toernooie vanaf onder 18 en onder 25 toernooie verander na onder 15, onder 20 en onder 30 toernooie. Die toernooie vind in Bloemfontein plaas vanaf…
UPPIES 0/15 KRIEKET LIGA WENNERS!
Dinsdag, 7 Februarie, het Uppies se 0/15 krieketspan en Velties se 0/15 span meegeding om die liga finaal. Uppies het die loot gewen en Velties ingestuur om eerste te kolf.…
Uppies in Noord-Kaap Ruiterkuns Span
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Die uitslae van die pas afgelope ESSASA Nasionale Ruiterkuns Proewe in Bloemfontein is as volg: Nicola De Waal, Kaptein van…








