Tydens die skietkompetisie, gehou op 18 en 19 Februarie 2017, het Hoërskool Upington se skuts baie goed gevaar.
O/21 10m staan Sportergeweer: | Elné du Toit – goud (328) | |||
O/21 3P Sportergeweer: | Elné du Toit – goud (538) | |||
O/16 10m staan Sportergeweer: | Francois du Plessis – goud (351) | |||
Juan Steenkamp – silwer (324) | ||||
O/16 3P Sportergeweer: | Francois du Plessisgoud (548) | |||
O/21 10m Veergeweer: | Rian Loots – silwer (295) | |||
O/21 3P Veergeweer: | Rian Loots – goud (483) | |||
O/16 10m Veergeweer: | Tersia van Sittert – silwer (304) | |||
O/16 3P Veergeweer: | Tersia van Sittert – brons (465) | |||
B/15 Pistool: | Quinette van Niekerk – silwer (229) |
Foto: Tersia van Sittert, Quinette van Niekerk, Elné du Toit, Francois du Plessis, Juan Steenkamp en Rian Loots
Become a Sponsor