• About Us
  • Advertise
  • Contact Us
Tuesday, January 26, 2021
20 °c
Cape Town
18 ° Tue
18 ° Wed
18 ° Thu
19 ° Fri
Schools That Rock
No Result
View All Result
  • Login
  • Register
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
No Result
View All Result
Schools that Rock
No Result
View All Result
ADVERTISEMENT

HOËRSKOOL UPINGTON 1STE XV TOER NA OAKDALE-RUGBYWEEK

schoolsthatrock by schoolsthatrock
April 11, 2017
in Uncategorized
0
0
SHARES
18
VIEWS
Share on FacebookShare on TwitterShare on Whatsapp

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery admin_label=”Gallery” fullwidth=”off” orientation=”landscape” show_title_and_caption=”off” show_pagination=”on” background_layout=”light” auto=”off” hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” gallery_ids=”12502,12503,12504,12505,12506,12507,12509″ posts_number=”7″] [/et_pb_gallery][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row admin_label=”Row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”]

Hoërskool Upington se 1ste rugbyspan het vanaf 1 April – 5 April aan die 38ste Oakdale-rugbyweek gaan deelneem. Daar was 30 skole van regoor die land, ondermeer Oakdale, Kempton Park, Windhoek Gimnasium, Welkom Gimnasium, Die Brandwag (Uitenhage) en vele meer. Die kos, verblyf en fasiliteite van Oakdale Landbou was van hoogstaande gehalte en dit het die rugbyweek net soveel meer genotvol gemaak. Die seuns het redelik klem gelê op die oneindigende aantal melk wat hul kon drink tydens hul etes, aangesien Oakdale Landbou hul eie Jersey koeie besit.

READ ALSO

Schools That Rock chat to Zander Steyn

Schools That Rock gesels met Olga van Niekerk

Hoërskool Upington was bevoorreg om die openingswedstryd van die toernooi om 08:45 op die A-veld te speel teen Hoërskool Strand. Een van die Uppies se spelers, Harry Nell, het nog daardie oggend om 07:30 in Riversdal aangekom vanaf die SA’s atletiek-byeenkoms om homself by die toergroep aan te sluit. Uppies het die eerste punte aangeteken met die Duvenhage-broers wat van mekaar af gespeel het en Nakkie Duvenhage die drie gedruk het. Nog ‘n drie is gedruk deur Janno Lategan, terwyl Iwan Lombard met die skopvoet gewerk het en met 2 doelskoppe en 1 strafskop geslaag het. Uppies wen die wedstryd 17 – 5.

ADVERTISEMENT

Die Uppies het gesorg vir nog ‘n A-veld wedstryd  op die 2de dag van die rugbyweek en hierdie keer teen Hoërskool Durbanville moes meeding. Ongelukkig moes die span sonder die dienste van hul kaptein, Nakkie Duvenhage, klaarkom weens ’n besering, maar hul het hul goed van hul taak gekwyt. Die Uppies het twee briljante drieë gedruk vanaf Harry Nell en Venter Scholtz, terwyl Iwan Lombard weereens sy skopvoet benut het met 2 strafskoppe en 1 doelskop. Die Uppies het gesorg vir ’n skouspelagtige wedstryd teen sterk kompetisie wat tot en met die 84ste minuut geduur het. Die eindtelling was ongelukkig in die guns van die teenstanders met 18 – 21.

Die 3de dag het gesorg vir nog harde teenstand vir die Uppies op die A-veld teen Hoërskool Hermanus. Die lywe van beide spanne se spelers was redelik gaar en seer, maar steeds het albei spanne vir trots gespeel. Die wedstryd teen Hermanus was ’n wipplank-wedstryd, omdat sodra die een span ’n drie druk dan druk die ander ook daarna. Uppies kry dit reg om 4 drieë in hierdie wedstryd aan te teken deur ondermeer Devan Walters 2, Jeandré Simon en Bobby Duvenhage. Die laaste drie van Uppies se toer is weereens deur die 2 Duvenhage-broers gedruk, deur weereens van mekaar af te speel. Hierdie keer was dit die jonger boetie, Bobby Duvenhage. Iwan Lombard slaag met 3 doelskoppe en 1 strafdoel om die wedstryd te eindig op 29 – 31 in die guns van Hermanus.

Op die 2 rus dae het die Uppies na Hartenbos en Stilbaai gereis om die dag saam met ons ondersteuners (ouers) deur te bring. Daar was gebraai, gesing en gees onder mekaar gebou. Ons innige dank gaan aan die ouers wat almal bygedra het tot die rusdae se kos, vermaak en samekoms. Daar was ook ’n Whatsapp-groep gestig vir die ouers wie ongelukkig nie kon saam toer nie om hul op hoogte te hou van alle verwikkellinge. Hulle het verseker uitstaande kommentatorskap van elke wedstryd ontvang.

Oakdale Landbou verkies ook elke jaar ’n 15-tal waarin hul erkenning gee aan spelers wat uitgestaan het in hul verskeie posisies. Jasper Wiese was in 2013 as beste 8ste-man gekies, terwyl sy broer, Cobus Wiese in 2014 en 2015 as beste 5-slot aangewys is. Jasper Wiese is tans by die Griffons betrokke, terwyl Cobus by die Stormers betrokke is. Tydens die 2017 aankondiging, is Nakkie Duvenhage aangewys as beste 8ste-man van die toernooi na slegs 1 wedstryd. Hoërskool Upington wil hom geluk wens hiermee en ons vertrou dat hy nog ’n blink toekoms in rugby sal beleef.

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Tags: Hoërskool UpingtonHoërskool UpingtonOakdaleRugbyRugbySchoolsschools that rockSportsUppies

Related Posts

Schools That Rock chat to Zander Steyn
Latest News

Schools That Rock chat to Zander Steyn

January 26, 2021
Schools That Rock gesels met Olga van Niekerk
Latest News

Schools That Rock gesels met Olga van Niekerk

January 26, 2021
Schools That Rock gesels met Jane Vorster
Freestate Schools

Schools That Rock gesels met Jane Vorster

January 26, 2021
Schools that rock gesels met Erika Vollmer
Latest News

Schools that rock gesels met Erika Vollmer

January 26, 2021
Schools That Rock gesels met Reinardt Visser
Latest News

Schools That Rock gesels met Reinardt Visser

January 26, 2021
Schools that rock gesels met Brady Welthagen
Latest News

Schools that rock gesels met Brady Welthagen

January 26, 2021
Next Post

Hoërskool Punt Netbal April 2017

Please login to join discussion

POPULAR NEWS

Suretha Campher tells her “Blood story”

Suretha Campher tells her “Blood story”

November 9, 2020
Primêre Skool Jordania: Dr André Smith oor die toekoms van onderwys

Primêre Skool Jordania: Dr André Smith oor die toekoms van onderwys

November 9, 2020
Northern Cape High School learners rewarded

Northern Cape High School learners rewarded

November 17, 2020
Chris Briel sê waarom Hoërskool Witteberg sy gunsteling skool is

Chris Briel sê waarom Hoërskool Witteberg sy gunsteling skool is

June 29, 2020
Baie dankie aan Du Toit Neethling vir die waardering teenoor Schools That Rock

Baie dankie aan Du Toit Neethling vir die waardering teenoor Schools That Rock

September 25, 2020

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!

* indicates required
ADVERTISEMENT

EDITOR'S PICK

Rooies presteer in Gholf

May 3, 2016

Redenaars van Hoërskool Fichardtpark kwalifiseer vir semi-finaal

May 4, 2016

Willem Postma redaksie besoek NALN

May 4, 2016

Eben Dönges redenaars deur na Vrystaat finaal

May 4, 2016

Follow us

About

Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.

Recent Posts

  • Schools That Rock chat to Zander Steyn
  • Schools That Rock gesels met Olga van Niekerk

Newsletter

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!

* indicates required
  • Advertise
  • Contact Us
  • Terms and Conditions
  • Privacy Policy

© 2021 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

No Result
View All Result
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us

© 2021 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

Welcome Back!

OR

Login to your account below

Forgotten Password? Sign Up

Create New Account!

OR

Fill the forms below to register

*By registering into our website, you agree to the Terms & Conditions and Privacy Policy.
All fields are required. Log In

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In
This website uses cookies. By continuing to use this website you are giving consent to cookies being used. Visit our Privacy and Cookie Policy.